Midag Almal
Ek die ekstra fan aan die buitekand van die rediator,Hy was nog nooit gekopel nie.
Die een in die binekand blaas natuurlik Die ander een gaan ek gebruik as ek n trail
ry of as hy warm word. Moet hy dan suig of Blaas,Onthou dis net aas ek stadig ry.
Raad ASB.
Mike
Ekstra Fan
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Ekstra Fan
As die fan agter die radiator sit moet hy blaas en visa versa, maar jy moet die blade omswaai en jou direction regkry!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
- Town: randfontein
- Vehicle: quashqai
- Real Name: mike
- Location: gauteng,randfontein
Re: Ekstra Fan
Dankie maak so
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Ekstra Fan
Dink so daaraan... die lug moet in dieselfde rigting deur die radiator vloei soos wanneer jy 120km/h op die highway ray. So m.a.w. die fan aan die binnekant moet suig en die een aan die buitekant moet blaas
To God be the glory