Ek is op soek na die ecu met die volgende serial nommers: COMPUTER, ENGINE CONTROL
89661-24230
UZZ30 (04/1991 - 07/1993)
89661-24231
UZZ30 (08/1993 - 12/1993)
89661-24240
UZZ30..USA, CALIFORNIA SPEC
As daar enige iemand my kan help sal ek dit baie waardeer
Lexus SC400 ECU
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Lexus SC400 ECU
Lyk my niemand in die land maak gebruik van die Lexus se eie management sisteem nie???? Ek het toe een vanaf die VSA bestel en binne dertien dae ontvang wat my R1142 gekos het en Bloubul loop mooi.
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Lexus SC400 ECU
jan
by wie in die vsa het jy bestel?
watse mods was nodig om hom te laat werk (tweede throttle ens?)
by wie in die vsa het jy bestel?
watse mods was nodig om hom te laat werk (tweede throttle ens?)
Grensvegter van LANDROVIA
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Lexus SC400 ECU
http://global.ebay.com/92-93-94-LEXUS-S ... 58425/item" onclick="window.open(this.href);return false;
Gaan na hierdie site ,dit is die spesifieke een wat ek bestel het via eBay.
Jong ekself het dit nie gedoen nie,maar n ou in Pretoria het dit vir my gedoen.
Hy het alle sensors en harnas van die Lexus enjin insluitend die airflo meter gebruik.