Wie het ñ KZ-TE Lexus V8 Vvti 4x4 ombouing? 1uz-fe
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië

Ek dink die gear ratio en diff ratio met 31*10.5*r15 bande is perfek vir so ñ ombouing. Ek kyk vannand weer die revs so,2500 revs op 120km/h. Ek is nuuskierig wat is die brandstof gebruik van so ñ ombouing met ñ v8 vvti in op 120m/h met ñ 5 spoed handrat.
J.C Avis
-
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
- Town: pretoria
- Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
- Real Name: Fana
Re: Wie het ñ KZ-TE Lexus V8 Vvti 4x4 ombouing? 1uz-fe
Hy behoort so 8.5 km per liter te gee op die oop pad teen so 140 ( julle het mos sulke lekker lang oop paaie .)
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië
Re: Wie het ñ KZ-TE Lexus V8 Vvti 4x4 ombouing? 1uz-fe
Fana
Dis wat dit so moeilik maak om op spoedgrens te bly,die boetes het hier heel bedonerd geword!!!!!!
My werkgewer het ñ nuwe M5 ,nou moet jy weet hoe swaar ry hy,die M5 se tops is 305. Daar is gekrap aan die electonics. Met die v8 branstof gebruik kan mens saam leef en krag en klank!!!!
Nog ñ vraag,kry mens die V8 D-4d engin? Ek is besig met ñ Cruiser Gx om van die grond af oor te doen en ons het gepraat van so ñ engin sal die ding doen,wat beveel jy aan op so ñ swaar body? Hy gaan redelike groot Mickey Thompsen bande opkry.