Hi almal
net a paar vrae.
my 3.0 is n 2005 model en sy het tans 328 000 op die klok , nog die selle injectors, ratkas,klutch etc..
ek gooi diesel en bande en ek ry die rook uit haar uit, ek sleep 60% van die tyd my wilds waaintjie ook en hys 5mtr dubble as en 1.8 mtr hoog,
my verbruik is soo tussen 5.5 met wind van voor teen 100 tot 120km/ph en dan soo 6 tot 6,5 teen 120 tot 140
gewoone gebruik is soo 8.4 average teen 140 tot 160 o ja en ek sleep 5de rat ook soo ek is vreeslik gelukkig met haar, ek het geleer om my eie bakkie tediens want as sy van die dealer af trug kom moet ek ALTYD iets self regmaak!!!( gatvol vir swak diens ten duurste!!)
1)sy gebruik nou a pint oolie soo elke 7000 km, is dit nou normaal vir haar of gaan dit my nou geld kos, sy loop nog mooi en krag is nog daar maar ek voel sy het al bietjie verloor , soo ek hou ook maar bietjie trug met die voet
2) ek wil graag a automatiese ratkas in sit juis vir sleep, wat dink julle en gaan dit my $$ kos??
3)is dit n gooie idea om die engine te chip en dan sommer dalk die injectors te overhaul selle tyd? of gaan die chip my engine vinnig moeg maak voor ek 500 000 km slaan
sal lekker wees om tehoor van manne wat ook hooe myle het om hulle bakkies.
3.0d4d kilomteres
-
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Wed Aug 18, 2010 6:40 pm
- Town: Hluhluwe
- Vehicle: hilux D4D
- Real Name: Willem
- Location: KZN
3.0d4d kilomteres
what MAN is a MAN, if he does not make the world a better place!!!
Re: 3.0d4d kilomteres
Ek dink om 1 punt elke 7000km te gooi is heel normaal
Ek het al van 3.0 D4Ds gehoor wat 800 000km oppi klok het en nog geensins eenige probleme het.
Chip, dit is nou jou eie keuse, en dalk nie 'n slegte opsie nie, glo nie jy sal iets seermaak nie om rede die enjin 25% onder spek is in elke geval
Ek het al van 3.0 D4Ds gehoor wat 800 000km oppi klok het en nog geensins eenige probleme het.
Chip, dit is nou jou eie keuse, en dalk nie 'n slegte opsie nie, glo nie jy sal iets seermaak nie om rede die enjin 25% onder spek is in elke geval
Re: 3.0d4d kilomteres
Om 'n Auto boks in te sit gaan baie moola's kos. Dis nie net die boks nie maar die ecu ook.
Hou eerder by wat jy het en ken, daar is mos nie vout nie?
Hou eerder by wat jy het en ken, daar is mos nie vout nie?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 3.0d4d kilomteres
Stem saam met Mark.... Koop dan eerder vir jou 'n Auto as om te try convert.OOOOMS wrote:Om 'n Auto boks in te sit gaan baie moola's kos. Dis nie net die boks nie maar die ecu ook.
Hou eerder by wat jy het en ken, daar is mos nie vout nie?
Ontrent die olie gebruik. Ek self sal eerder dat my bakkie bietjie olie gebruik as glad nie. Beteken die smering gebeur waar dit nodig is. Jy moet in elk geval elke 10000 nuwe olie gooi oor ons diesel so baie sulpher in het m2cw
To God be the glory
Re: 3.0d4d kilomteres
Net so terloops, watse olie gebruik jy ?