diff ratio

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
Theodorus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 159
Joined: Thu Jul 21, 2011 11:53 am
Town: Honeydew Jhb
Vehicle: HILUX
Real Name: Theo

diff ratio

Post by Theodorus »

Hi almal ek oorweeg dit om die V8 conversion te doen maar n vrien het my gese ek moet eers na my dif ratio laat kyk, ek het 32 khumo muds op het n chip en n snorkel op wat behels dit om na my diff ratio te kyk waar kan ek gaan en wat sal dit kos soek raad en advies asb
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: diff ratio

Post by SWARTLUX »

Watter hilux het jy?

Petrol/Diesel dit maak 'n verskil en die slim manne sal jou kan se wat jou diff ratio is as jy meer info kan gee soos bogenoemde.
Image
User avatar
Theodorus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 159
Joined: Thu Jul 21, 2011 11:53 am
Town: Honeydew Jhb
Vehicle: HILUX
Real Name: Theo

diff ratio

Post by Theodorus »

2.7 ifs petrol


---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.061633,27.954313" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: diff ratio

Post by OOOOMS »

Theodorus wrote:Hi almal ek oorweeg dit om die V8 conversion te doen maar n vrien het my gese ek moet eers na my dif ratio laat kyk, ek het 32 khumo muds op het n chip en n snorkel op wat behels dit om na my diff ratio te kyk waar kan ek gaan en wat sal dit kos soek raad en advies asb
Neeeeeeeeeee......!!!! Los die 2.7i in :wink2:
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”