3.0l D4D vervang met KZTE

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

3.0l D4D vervang met KZTE

Post by Foksie »

Hallo , so paar vraagies oor die onderwerp. Wat moet als gedoen word om die D4D enjin in my 2003 kzte te sit.Is daar baie modifikasies en kan dit gedoen word.Wat sal dit min of meer kos? As daar iemand is wat dit al oorweeg het en die huiswerk al gedoen het deel dit asb.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 3.0l D4D vervang met KZTE

Post by OOOOMS »

Lees so lank hier:
viewtopic.php?f=3&t=18436&hilit=d4d+into+2.7" onclick="window.open(this.href);return false;

En daar is nog 'n thread hier:
viewtopic.php?t=23098" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”