Skillie soek meer spoed en beter verbruik
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Skillie soek meer spoed en beter verbruik
Hi Ouens ek sit met n probleem ek ry elke dag so 500km met ou skillie en dit raak ver en lank en tyd raak n probleem watse motor kan ek insit om meer krag en net n lekker cruise speed te handhaaf die 2.8D sukkel
5de Rat brights
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Skillie soek meer spoed en beter verbruik
Wat is die brandstof verbruik op die 2.8?
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Skillie soek meer spoed en beter verbruik
Wat van 'n 2.5tdi ford
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- TheoM
- Low Range 4WD
- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 17, 2012 2:29 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: UZJ 42 LX
- Real Name: Theo
Re: Skillie soek meer spoed en beter verbruik
As dit net gaan oor die oop pad, gebruik dan eerder die Cruiser as die Lux.As jy egter eintlik net regverdiging soek om die Lux woema te gee, gaan vir die 1UZ VVTi :wink2:
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Skillie soek meer spoed en beter verbruik
not an easy choice
the Ford/MAzda 2.5td are great, and is up to the job
however the ultimate Lexus V8
will be interesting to see what is the final choice
the Ford/MAzda 2.5td are great, and is up to the job
however the ultimate Lexus V8
will be interesting to see what is the final choice
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Boland4x4
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Mon Jul 05, 2010 12:36 pm
- Town: Plattekloof
- Vehicle: 2005 Toyota Hilux 4.0 V6 DC 4x4 Auto
- Real Name: Jano
Re: Skillie soek meer spoed en beter verbruik
>120km/h Lexus V8/Ford V6
<120km/h 2.5tdi
Die brandstofverbruik op die ooppad teen hoë spoed sal naby aan dieselfde wees vir die petrol en diesel. Teen laer snelhede sal die diesel 'n merkbare voordeel hê.
<120km/h 2.5tdi
Die brandstofverbruik op die ooppad teen hoë spoed sal naby aan dieselfde wees vir die petrol en diesel. Teen laer snelhede sal die diesel 'n merkbare voordeel hê.
No mods