Sukkel om te start - SORTED!

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Sukkel om te start - SORTED!

Post by Kaspaas »

Ekt werk gedoen aan Kaspaas se petrol tenke.

Nou na ek ls terug gesit het, wil die ou nie start nie.
Ekt gedubble check dat die perol pompie werk.
Hy swaai sterk maar wil eenvoudig nie vat nie, presies soos n ding wat nie petrol kry nie of n elektriese probleem het.

Moet ek iets bloei? My eerste feulinjection voertuig, so ek leer ook nog.

:beg:
Last edited by Kaspaas on Mon May 21, 2012 7:55 pm, edited 1 time in total.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Mud Dog »

Gewoonlik is dit nie nodig om te bloei met petrol injection enjins nie. Ek vermoed dat jy die connections gesteur het op die HP pomp by die tenk of jy't 'n kortsluiting veroorsaak en die fuse is gebrand. Gewoonlik kan jy hoor as die pomp loop, anderste haal die 'feed' pyp by die fuel rail af, druk hom by 'n skoon 2lit coke bottel in en draai die sleutel na 'Ignition' toe. Hy behoort onmiddelik petrol te pomp.

Aai! ek sien dat jy sê die pomp werk ..... miskien het jy met die werkie iets soos roes of sediment gesteur wat nou di pyp of filter blok. Check die levering van petrol na diie fuel rail.

:think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Kaspaas »

Ekt nie tenke uitgehaal of roer nie, maar wel baie leeg laat loop.

Ekt die toevoer gekyk tot voor die permanente filter met die banjo boutjiel, as die ING aan is dan is die petrol daar.
Verder sukkel ek om die lyn te volg, waar sal die laaste punt in die lyn wees om te kyk??
My vemoede is n elektriese foutjie, iets soos n pluggie wat uit is, of n draadjie wat ek miskein kon gesteur het.

Het probeer vir Thys en Hoppy bel, maar hulle is seker besig oor die naweek.
Gaan hulle ook nie pla op die Sabat nie...
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Kaspaas »

bump.....
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by CasKru »

Dalk is daar lug in die stelsel. Trek die pypie wat die petrol pomp voer aan die in kant uit en kyk dat jy wel petrol daai kant kry. Hoë druk pompe sukkel partykeer om van airlocks ontslae te raak
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by ThysdJ »

Sorry Cobus, ek was besig met klasgee toe jy gebel het en vergeet om terug te bel.. :oops: :oops:

Het jy al die probleem uitgesort? Ek kan nie dink waar jy verkeerd kon gegaan het nie. Miskien kan Hoppy help?? :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Mud Dog »

As daar petrol by die fuel rail is, dan is daar nie fout met die tenks / pomp nie. Het die ECU krag? Coil leads, ens.? :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Cleaner »

Kaspaas wrote:Ekt nie tenke uitgehaal of roer nie, maar wel baie leeg laat loop.
Het jy weer petrol ingegooi? :twisted:
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Kaspaas »

Dis regso Thys, het aangeneem jys besig met klas. :thumbup:

Oom Andy, dit val my nou by.
Ek sal kyk of daar "spark" is op die plugs.

Soos jy sê Cassie, Brandstof inspuiting enjins sukkel met airlocks.
Ek kan die lyn volg tot by daai "filter" maar verloor die lyn tussen die Intake manifold en bedrading.
Ekt nog nie regtig tyd gehad om te gaan sit en kyk nie, eks vrot van die griep. :evil:
Sodra ek beter voel sal ek gou gaan inkruip en seker maak.

Hy het geloop tot daar waar hy nou staan na die werk. (Ekt hom seker 4xkeer ge-start na al die werk)
Hy het nie soos altyd gevat op die eerste draai nie, maar dis verstaanbaar.
Nadat ek hom weer vol brandstof het, nou weier hy.
Volgens my redenasie, kan dit net 'n airlock wees, maar waar op die feulrail kan ek hom bloei??
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by OOOOMS »

Is jy seker jy het petrol ingegooi en nie diesel nie? Of altans die joggie ?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by CasKru »

Kaspaas wrote:Dis regso Thys, het aangeneem jys besig met klas. :thumbup:

Oom Andy, dit val my nou by.
Ek sal kyk of daar "spark" is op die plugs.

Soos jy sê Cassie, Brandstof inspuiting enjins sukkel met airlocks.
Ek kan die lyn volg tot by daai "filter" maar verloor die lyn tussen die Intake manifold en bedrading.
Ekt nog nie regtig tyd gehad om te gaan sit en kyk nie, eks vrot van die griep. :evil:
Sodra ek beter voel sal ek gou gaan inkruip en seker maak.

Hy het geloop tot daar waar hy nou staan na die werk. (Ekt hom seker 4xkeer ge-start na al die werk)
Hy het nie soos altyd gevat op die eerste draai nie, maar dis verstaanbaar.
Nadat ek hom weer vol brandstof het, nou weier hy.
Volgens my redenasie, kan dit net 'n airlock wees, maar waar op die feulrail kan ek hom bloei??
Jy hoef nie te worry oor lug in die stelsel na die pomp nie. Jy wil dit voor die pomp uithaal. :thumbup:
To God be the glory
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Kaspaas »

Nee, ek self die petrol in gegooi Mark.
(Vrou het 'n 20l kan LRP gebring uit dorp uit.)

Cassie,as ek die lyn ontkoppel na die pomp. En die ING aansit, spuit hy 'n bars hou!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by CasKru »

Kaspaas wrote:Nee, ek self die petrol in gegooi Mark.
(Vrou het 'n 20l kan LRP gebring uit dorp uit.)

Cassie,as ek die lyn ontkoppel na die pomp. En die ING aansit, spuit hy 'n bars hou!
Dan het jy nie 'n lug probleem nie. ;-) ;-)
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by CasKru »

Watse ECU het hy in?
To God be the glory
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Kaspaas »

Sy oorspronklike ene.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by CasKru »

Kan jy sien of hy krag kry? Het jy al vir spark getoets?
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by ThysdJ »

Standaard Toyota ECU... :twisted: :twisted:

Dis 'n long shot, maar druk bietjie aan die airflow meter en die ander pluggies daar op die intake manifold. Dit kan wees dat iets daar nie lekker kontak maak nie.

Verstaan ek reg as jy se hy het gestart na jy klaar gewerk het maar toe het hy loop vrek?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Kaspaas »

Ek sal vanaand vir spark toets Cassie.

Thys ja, ekt hom uit getrek uit die garage uit, en nog een keer daarna geskuif.
Hyt vir so 4 dae gestaan daarna, ek sal aan die pluggies wikkel.
Ek het 'n ekstra stel hande nodige gehad om te start en te wikkel/kyk vir spark oor die naweek.
Vroutjie is darem terug.

Ekt wel sy 2de battery ook ingesit, maar dis ook werk wat al gedoen was voor die tenke se airlock.
FFS!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Kaspaas »

Wil ook byvoeg:
As die sleutel op ING is - dan klink dit amper asof dit borrel in sy " fuel pressure regulator" ???
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by Kaspaas »

Cleaner wrote:
Kaspaas wrote:Ekt nie tenke uitgehaal of roer nie, maar wel baie leeg laat loop.
Het jy weer petrol ingegooi? :twisted:

Tolla, haal af jou masker! :twisted:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Sukkel om te start - HULP NODIG!

Post by LouisZ »

Oook terwyl kan kyk, gaan elke Earth punt na na die bakwerk en na die engin toe. Kan ook sports maak.
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - SORTED!

Post by Kaspaas »

:blushing:

Thys, jys toe reg :thumbup: - Mens kan sien hy was joune.
My vroutjie gou agter sy wiel ingespring, met die tweede probeer slag vat die lang 6 met n GROMMM!

Maar nou het ek so baie pluggies gewikkel, ek weet nie watter ene die fabont was nie. :dash:

Dankie manne!

:dance1:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Sukkel om te start - SORTED!

Post by Rebel 4x4 »

Kaspaas wrote::blushing:

Thys, jys toe reg :thumbup: - Mens kan sien hy was joune.
My vroutjie gou agter sy wiel ingespring, met die tweede probeer slag vat die lang 6 met n GROMMM!

Maar nou het ek so baie pluggies gewikkel, ek weet nie watter ene die fabont was nie. :dash:

Dankie manne!

:dance1:
Seker maar die een wat los was.... :lmao:
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Sukkel om te start - SORTED!

Post by ThysdJ »

Bly die ou loop weer. :clap: :clap:

Daar is een van daai pluggies wat met cable ties vasgemaak is. Ek dink dis hy. In al die jare wat Kaspaas onder my hand was het dit so 1 of 2 keer gebeur dat die pluggies nie lekker kontak maak nie. Dis dalk 'n goeie plan om daai outjies een vir een mooi skoon te maak en seker te maak hulle sit almal knus.. :thumbup: :thumbup:

Onthou ook om die immobiliser override te check volgende keer.... jy weet waarvan ek nou praat.. :silent: :silent:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sukkel om te start - SORTED!

Post by Kaspaas »

got's-it! :shh:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”