2.7 na v8 ombouing

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
ThomasH
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 17
Joined: Mon Jul 02, 2012 2:22 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Toyota Hilux 4x4 d/c 2.7 raider
Real Name: Thomas
Location: Lydenburg
Contact:

2.7 na v8 ombouing

Post by ThomasH »

:?: Kan iemand my dalk sê wat so ombouing gaan kos?
Ek het probleme met die 2.7 en oor weeg die V8 Lexus ombouing. Ek weet ek kan die V8 kry vir die selfde as wat dit gaan kos om die 2.7 weer reg te kry. Ek het ook gehoor jy kry die "belhousing" reeds opgemaak vir R2500. Die probleem is die computer en die verkoeler.
Enige hulp sal waardeer word.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 2.7 na v8 ombouing

Post by Hoppy »

die ombouig kos R35 000 as jy dit self doen en R50 000 as jy dit laat doen, dink baie mooi vor jy jou kop in daai nes druk.
Maak jou 2.7 reg of kry een by die importers, hulle gaan vir R14 000
Wat het fout gegaan, jy hoor nie sommer van n 2.7 wat oppak nie.
Ek het al twee gedoen wat kleppe gebrand het en omtrent 4 wat se "balance shaft bushes" uitgekom het agv. te min diens
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
ThomasH
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 17
Joined: Mon Jul 02, 2012 2:22 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Toyota Hilux 4x4 d/c 2.7 raider
Real Name: Thomas
Location: Lydenburg
Contact:

Re: 2.7 na v8 ombouing

Post by ThomasH »

:? Hoppy ek weet eerlik waar nie wat het gebeur nie. Die tys en als was tog reg toe ek hom oop gemaak het. Die merke op die cam sprocket was lood reg bo nadat en die crank gedraai het tot op tdc. Die sproket makeer niks en so ook die ketting. Wat was die rede vir die wat jy gedoen het valves wat brand?
Dom vraag. wat is die balance shafts? Ek ken nie die goed nie. Ek diens die bakkie elke 10 000km en weet hy kan loop tot 15 000km tussen dienste.
Kan jy dalk onthou hoe jy die valve timing gedoen het op die ander twee? Miskien het iemand reeds gekrap die motor voor ek die bakkie gehad het en dus gemaak dat ek die tyd die eerste keer ook verkeerd in gesit het.
Die hele motor het nie opgepak nie. net die silinder top gedeelte. 1 valve gebrand en die ander 15 gebuig. Sover beloop die reg maak my +-R6000. Jy is die enigste persoon met wie ek praat wat dit ook al onderrvind het. Die res sê hulle het dit nog nooit gesien of gehoor nie.
User avatar
Cheetah Drakie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 150
Joined: Thu Feb 03, 2011 11:50 am
Town: Nelspruit
Vehicle: Toyota Hilux 2.7i
Real Name: Peter
Location: Nelspruit

Re: 2.7 na v8 ombouing

Post by Cheetah Drakie »

:confused: Eish! I am also surprised. The 3RZ enjins are amzing and very reliable. My 2.7 (1999) model SRX is currently on 483576 on ODO, but the speedo was out for a while, so add a good 3000 km's on.

Still no issues, fuel consumption averages at 13.02 l/100km and I rarely need to top up oil. Also spoke to a guy at SAC's and he also reccomends getting another 3RZ, and doing a chip, and gas flowed head if you want power gain.

Good luck man, the 2.7's are really good cars
:boss:
Zandyl
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 316
Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
Town: Mokopane
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
Real Name: Jaco

Re: 2.7 na v8 ombouing

Post by Zandyl »

ThomasH wrote::? Hoppy ek weet eerlik waar nie wat het gebeur nie. Die tys en als was tog reg toe ek hom oop gemaak het. Die merke op die cam sprocket was lood reg bo nadat en die crank gedraai het tot op tdc. Die sproket makeer niks en so ook die ketting. Wat was die rede vir die wat jy gedoen het valves wat brand?
Dom vraag. wat is die balance shafts? Ek ken nie die goed nie. Ek diens die bakkie elke 10 000km en weet hy kan loop tot 15 000km tussen dienste.
Kan jy dalk onthou hoe jy die valve timing gedoen het op die ander twee? Miskien het iemand reeds gekrap die motor voor ek die bakkie gehad het en dus gemaak dat ek die tyd die eerste keer ook verkeerd in gesit het.
Die hele motor het nie opgepak nie. net die silinder top gedeelte. 1 valve gebrand en die ander 15 gebuig. Sover beloop die reg maak my +-R6000. Jy is die enigste persoon met wie ek praat wat dit ook al onderrvind het. Die res sê hulle het dit nog nooit gesien of gehoor nie.

Die valve timing was nie reg nie, volgens my manual moet die merke reg bymekaar wees.
PM my jou e-mail addres, dan scan en mail ek dit vir jou.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 2.7 na v8 ombouing

Post by Hoppy »

Ek sal die ketting vervang en die tensioner en guide nagaan.

Die timing kan nie vanself uitgaan nie tensy die ketting gerek is en tande spring
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”