LEXUS Alive!!!
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
LEXUS Alive!!!
Last night a Lexus came alive again with a Roar.....
Last edited by LouisZ on Wed Jul 25, 2012 1:56 pm, edited 1 time in total.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Exus Alive!!!
Again? Or for the first time?
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Exus Alive!!!
4x4megaworldpta wrote:Last night a Lexus came alive again with a Roar.....
Come on Louis tell us pleeeeaze
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
-
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Mon Sep 27, 2010 10:50 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1982 Hilux 4X4 Lexus 4.0 VVTi
- Real Name: Lourens
- Location: Rooihuiskraal PTA
Re: Exus Alive!!!
Mooi Man....
Kan nie wag vir myne om te BRUL nie........
Kan nie wag vir myne om te BRUL nie........
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Exus Alive!!!
Johan jy slaan die spyker op die kop. Nog paar kleinigheid regkry dan kan hy terug na Scorpion toe gaan. Dis verskiklik lekker om die brul weer te hoor.JohanM wrote:Bosbeer is weer terug opdie pad met sy 35" wiele!!!
Ek sit in 2 minds :problem:
Re: LEXUS Alive!!!
Johan is seker bietjie opgewonde....?
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: LEXUS Alive!!!
dis hoe hy voel.
- krazy_kameleon
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1063
- Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
- Town: Fourways
- Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
- Real Name: Rick
- Location: Fourways, Gauteng
Re: LEXUS Alive!!!
Very lekker Louis - NICE
Re: LEXUS Alive!!!
Sal dit goed glo Dis nou seker 2jr.......4x4megaworldpta wrote: dis hoe hy voel.
- legend
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Tue May 01, 2012 1:18 pm
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux Raider
- Real Name: Leon
- Club VHF Licence: Lema,
Re: LEXUS Alive!!!
Daar is darm nie n mooier klank as daai leeu begin te brul nie....ek ry myne partykeer somer net om daai balerienas almal te hoor saam dans, al 8 van hulle.OOOOMS wrote:Sal dit goed glo Dis nou seker 2jr.......4x4megaworldpta wrote: dis hoe hy voel.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: LEXUS Alive!!!
Mark ja, net as hy die Bakkie terug kry ry hy en dan breek iets anders, die laaste keer was dit die Gearbox se input shaft wat gegaan het, ek was nie gelukkig met die gearbox adapter en moes weer alles van vooraf doen, die blerrie ringear was die moeilikste om te kry, naderhand by Lexus een gaan koop, flywheel adapters ens, die keer ook saam met 'n Howe throw out bearing(Release bearing)
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: LEXUS Alive!!!
O ja so 220Hp op die 35" bande.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: LEXUS Alive!!!
Die Throw out bearing.
- Attachments
-
- Throwout Bearing.jpg (87.48 KiB) Viewed 4649 times
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: LEXUS Alive!!!
Louis - dis wat my bietjie worry van die sterk masjiene op die ou SFA - wat moet mens alles vervang om die ding betroubaar te kry? As jy ry of die kar aan jou behoort en nie gesteel is nie behoort die "drivertrain" te hou?4x4megaworldpta wrote:Mark ja, net as hy die Bakkie terug kry ry hy en dan breek iets anders, die laaste keer was dit die Gearbox se input shaft wat gegaan het, ek was nie gelukkig met die gearbox adapter en moes weer alles van vooraf doen, die blerrie ringear was die moeilikste om te kry, naderhand by Lexus een gaan koop, flywheel adapters ens, die keer ook saam met 'n Howe throw out bearing(Release bearing)
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: LEXUS Alive!!!
Hugo,
Die termostaat housing lek so dat mens moet mooi kyk na dit dat dit wel lek, die radiator was half toe ek die cap afhaal. Dis nou reg.
Drivetrain, die gearbox is oorgedoen omdat die alignment uit was tussen die engin en gearbox. Die het veroorsaak dat die clutches een na die ander gaan en laaste die gearbox se input shaft gebreek het.
Die prop het 'n double knuckle op omdat die Bakkie 'n 4 link agter suspensie inhet en hoog is om die 35" bande te vat. die een universal is kas toe, het klaar die sterkstes wat jy kry, daar is dit net ek glo die bande is nogals groot en mens sal net 2 keer moet dink voordat jy van staanstil met 'n vaart wegtrek.
Hulle kyk nou juis of hulle die prop nog kan versterk. Sal later vandag hoor.
Dan is dit net die HID kopligte waarvan een my nagmeries gee. Sal die tekkel vanaand.
Die Lexus het nie anders pyne, dit hardloop verskiklik mooi met die Dictator Ecu en dubbel MSD coils wat Bennie laas gedoen het.
Die termostaat housing lek so dat mens moet mooi kyk na dit dat dit wel lek, die radiator was half toe ek die cap afhaal. Dis nou reg.
Drivetrain, die gearbox is oorgedoen omdat die alignment uit was tussen die engin en gearbox. Die het veroorsaak dat die clutches een na die ander gaan en laaste die gearbox se input shaft gebreek het.
Die prop het 'n double knuckle op omdat die Bakkie 'n 4 link agter suspensie inhet en hoog is om die 35" bande te vat. die een universal is kas toe, het klaar die sterkstes wat jy kry, daar is dit net ek glo die bande is nogals groot en mens sal net 2 keer moet dink voordat jy van staanstil met 'n vaart wegtrek.
Hulle kyk nou juis of hulle die prop nog kan versterk. Sal later vandag hoor.
Dan is dit net die HID kopligte waarvan een my nagmeries gee. Sal die tekkel vanaand.
Die Lexus het nie anders pyne, dit hardloop verskiklik mooi met die Dictator Ecu en dubbel MSD coils wat Bennie laas gedoen het.
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: LEXUS Alive!!!
Louis - doen jy ook Lexus conversions? Sorry dat ek vra maar ek weet jy is die spesialis op die 2.2 EFI.4x4megaworldpta wrote:Hugo,
Die termostaat housing lek so dat mens moet mooi kyk na dit dat dit wel lek, die radiator was half toe ek die cap afhaal. Dis nou reg.
Drivetrain, die gearbox is oorgedoen omdat die alignment uit was tussen die engin en gearbox. Die het veroorsaak dat die clutches een na die ander gaan en laaste die gearbox se input shaft gebreek het.
Die prop het 'n double knuckle op omdat die Bakkie 'n 4 link agter suspensie inhet en hoog is om die 35" bande te vat. die een universal is kas toe, het klaar die sterkstes wat jy kry, daar is dit net ek glo die bande is nogals groot en mens sal net 2 keer moet dink voordat jy van staanstil met 'n vaart wegtrek.
Hulle kyk nou juis of hulle die prop nog kan versterk. Sal later vandag hoor.
Dan is dit net die HID kopligte waarvan een my nagmeries gee. Sal die tekkel vanaand.
Die Lexus het nie anders pyne, dit hardloop verskiklik mooi met die Dictator Ecu en dubbel MSD coils wat Bennie laas gedoen het.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: LEXUS Alive!!!
Hugo.
Laat ek so se, het nou al baie geleer oor die Lexus. do's and dont's, moenie shortpad vat nie. Selfs baie keer gaan ouens sover om geld te spaar maar hou die "ou" std exhaust pype, verkeerd, die moet ook groter.
Ek sal een doen en kans vir een, maar stel liewers voor om die meer bekende Ouens wat meer ondervinding het te nader.

Ek weet van 'n Bakkie wat 'n Huis soek! Hy is klaar.
- krazy_kameleon
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1063
- Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
- Town: Fourways
- Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
- Real Name: Rick
- Location: Fourways, Gauteng
Re: LEXUS Alive!!!
is it time to update that 2.4i of yours Cassie?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LEXUS Alive!!!
Nope.... never. I like my 2.4krazy_kameleon wrote:is it time to update that 2.4i of yours Cassie?
To God be the glory
- krazy_kameleon
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1063
- Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
- Town: Fourways
- Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
- Real Name: Rick
- Location: Fourways, Gauteng
Re: LEXUS Alive!!!
Cassie, is you 2.4 your daily driver?
what tyres do you have on at the moment?
what tyres do you have on at the moment?
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: LEXUS Alive!!!
En nie hoe nie!CasKru wrote:Nou gaan jy sien hoe waai 'n skerpioen sy stert
Ek droom al heel naweek van Bosbeer! Nou moet ek net die week daai HID globe kry en hom dan gaan haal. My nuwe Cruiser sal maar nou moet plek maak in die garage...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LEXUS Alive!!!
Muds... but it's not my daily driver anymorekrazy_kameleon wrote:Cassie, is you 2.4 your daily driver?
what tyres do you have on at the moment?
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LEXUS Alive!!!
Plak bietjie vir ons 'n prentjie hier as daai twee langs mekaar staan... :)Scorpion wrote:En nie hoe nie!CasKru wrote:Nou gaan jy sien hoe waai 'n skerpioen sy stert
Ek droom al heel naweek van Bosbeer! Nou moet ek net die week daai HID globe kry en hom dan gaan haal. My nuwe Cruiser sal maar nou moet plek maak in die garage...
To God be the glory
- krazy_kameleon
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1063
- Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
- Town: Fourways
- Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
- Real Name: Rick
- Location: Fourways, Gauteng
Re: LEXUS Alive!!!
CasKru wrote:Muds... but it's not my daily driver anymorekrazy_kameleon wrote:Cassie, is you 2.4 your daily driver?
what tyres do you have on at the moment?
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: LEXUS Alive!!!
Hi kerels,
Ek het self begin met so "klein" projek. Ek is besig met ´n kompleet 94 Hilux D/C rebuild. Die Lexus le natuurlik en wag in die garage. Die dame is op die oomblik by die paneel kloppers. Dit is my eerste projek so ek leer nog baie. Ek sal waardeer as julle fotos en comments kan lewer. Ek sal fotos laai, lewer asb komentaar. Thanks.
Ek het self begin met so "klein" projek. Ek is besig met ´n kompleet 94 Hilux D/C rebuild. Die Lexus le natuurlik en wag in die garage. Die dame is op die oomblik by die paneel kloppers. Dit is my eerste projek so ek leer nog baie. Ek sal waardeer as julle fotos en comments kan lewer. Ek sal fotos laai, lewer asb komentaar. Thanks.
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: LEXUS Alive!!!
Howzit, Jaco! En welkom by die forum!
Begin 'n nuwe thread en dan plak jy die foudies en kommentaar daar. Ek waarsku jou egter, die ouens hier gaan jou pla vir updates - hulle is BAIE nuuskierig Maak net seker jy het baie geduld, neem baie foudies en bowenal geniet dit!
Begin 'n nuwe thread en dan plak jy die foudies en kommentaar daar. Ek waarsku jou egter, die ouens hier gaan jou pla vir updates - hulle is BAIE nuuskierig Maak net seker jy het baie geduld, neem baie foudies en bowenal geniet dit!
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LEXUS Alive!!!
Amen to that :)Scorpion wrote:Howzit, Jaco! En welkom by die forum!