94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Hi manne, ek is besig met ´n kompleet Hilux rebuild. Dit is my 1ste een van baie. Ek sal fotos met byskrifte plaas. Lewer as komentaar, ekt nog baie om te leer. Ek werk in Angola, ek vlieg Vrydag terug vir verlof, ek gaan haar nou Saterdag by die paneel kloppers optel. My hart skip sommer ´n beat!!
- Attachments
-
- Mense wat nie voertuie oppas nie.....
- Day 1 Received 2.jpg (32.17 KiB) Viewed 3482 times
-
- Dag een van die plaas af. Vuil en verneder!
- Day 1 Received.jpg (33.9 KiB) Viewed 3482 times
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Work in Progress!!
- Attachments
-
- Kaalbas!
- Stripped 2.jpg (27.67 KiB) Viewed 3470 times
-
- Gestrip en Skoon. Pressure washer werk mooi!
- Stripped 1.jpg (32.5 KiB) Viewed 3470 times
-
- Dash strip is naar, sal nog sien met die terug sit.
- Vroutjie Help Strip 4.jpg (38.89 KiB) Viewed 3470 times
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Werk werk werk....
- Attachments
-
- Ratkas oorgedoen! Hou asb needle bearings mooi dop, dis nie maklik om hulle los te koop nie, dankie vir vriende met workshops!
- Gearbox Rebuilt....Vars Bearings!.jpg (34.21 KiB) Viewed 3468 times
-
- Dis hoe ´n bearing nie moet lyk nie!
- Gearbox Output Shaft Bearing.jpg (34.96 KiB) Viewed 3468 times
-
- Totsiens 22R.
- Stripped 3.jpg (36.52 KiB) Viewed 3468 times
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Begin al bietjie lig in die tonnel sien.
- Attachments
-
- Mooi plekkie vir die V8.
- Panelbeaters Week 4.1.jpg (27.3 KiB) Viewed 3466 times
-
- Lyk al beter.
- Panelbeaters Week 4.2 Nuwe D4D Silwer.jpg (26.63 KiB) Viewed 3466 times
-
- Dis nie lekker om haar so te sien nie!
- Panelbeaters Week 1.jpg (26.88 KiB) Viewed 3466 times
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Sjoe, en ek dog jy begin nou eers! Hoe lank is jy al besig?
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Spitronics fuel management. V8 LS400 Lexus engine. Manual 5 Speed Toyota Gearbox.
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Ek het 3 maande terug begin. Ek het net 2 weke aan die bakkie spandeer want ek werk in Angola. Ek kom Vrydag terug vir so paar weke. Een week in Sandton vir meetings dan begin ek weer! Ek kan nie wag nie. Ek het darm ´n 91 Hilux D/C met ´n 4Y in om meer te speel. Sal later fotos van hom opsit, ek gaan die 27ste Bosveld rally toe. Kyk, hierdie Hilux gogga het my hard gebyt.
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Mmmmm.....jy maak my erg jaloers!!!
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Ek geniet dit, maar ek is seker ek gaan nog groot skool geld betaal!
Ek het julle hulp nodig,eks op soek na die volgende.
Iemand wat vir my ´n custom radiator kan maak (groot genoeg vir die lexus)
Ek soek ´n plek wat isolasie verkoop (die tipe materiaal wat as n klank en hitte demper gebruik word) ek het n goeie plek in Amerika gekry maar die shipping kostes is te hoog.

- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Hallo Jaco,
Mooi man. Sorg net dat die Gearbox 110% oplign met die engine. Vergroot ook die uitlaat stelsel se diameter dat die engin kan mooi loop. Radiator moet groot wees, BMW 750i sinne sal werk, nie kleiner.
Vervang op die Engin alle seels, voor en agter op die crank, kyk ook dat jy die Thermostaat vervang MET SY EIE SEEL.

- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
hoe vorder die bakkie so ver ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
Hi, sorry, ek het 'n ander page oop gemaak waar ek als opsit.
Dis by workshop talks.
Dieselfde opskrif.
Dis by workshop talks.
Dieselfde opskrif.
- Qlab
- High Range 4WD
- Posts: 46
- Joined: Fri Oct 14, 2011 12:17 pm
- Town: Secunda
- Vehicle: Hilux - Snoekie
- Real Name: Quintin
- Location: Secunda
Re: 94 Hilux D/C Complete Rebuild + Lexus Conversion
viewtopic.php?t=26751" onclick="window.open(this.href);return false;