Lexus

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Lexus

Post by mosteran »

Middag almal,

Eks nuut op die tuiste en wil sommer inval deur om raad te vra.
Ek kan n 96 hilux by my pa koop maar die ou wat die lexus ingebou het, het aangejaag.
Is daar iemand wat my kan help om die bakkie reg te kry tot sy volle potensiaal?
Ek bly in Springbok Noord-Kaap en naaste groot dorpe en stede is Upington en Kaapstad.
Ek sal die volgende wil laat doen.
Body lift, regte sump wat nie teen diff kap nie, herbedrading van bakkie en miskien suspension kit.
Die verkoeling stelsel sal ook aandag benodig. dink hy het n KZTE radiator in, maar fan pas nie lekker agter radiator.

Dankie
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Lexus

Post by CasKru »

Welkom Andre. Hoop jy geniet dit hier. Hier is 'n paar mense wat sal kan raad gee maar ek is ongelukkig nie een van hulle nie
To God be the glory
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Lexus

Post by pietpetoors »

Welkom
Die beste om seker te maak jy ry nie die lang pad onnodig nie is Allan Venter in die Kaap. 072-129-1160. Hy maak uit van.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 156
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Re: Lexus

Post by mosteran »

Dankie,
Sal bietjie vir Allan moet bel.
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”