2.8 3l to 2.8 3l turbo
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 09, 2012 12:00 pm
- Town: centorion
- Vehicle: 2.7 lwb hilux
- Real Name: tinus
2.8 3l to 2.8 3l turbo
middig almal
my pel maruis het n prado met n 3l motor en hilux g box hulle het einlik net in suid amerika uitgekom
hy het nou 380 000 km op en loop nog mooi
ek het n paar patrol spares by n ou gaan optel en hy was besig om n lexus reg te kry vir sy hilux wat n 3l 2.8l dt ingehad het
lang storie kort ons het die engine getoets bestuur en hy is nou oppad in die prado in
dit lyk asof daar omtrent 100nm meer en so 30kw behoort te wees
het iemand al van tevore die twee omgeruil ?
dit lyk asof alles dieselfde is en dat daar net n diesel pomp draad is maar die plugs lyk dieselfde ?
ons gaan n madman op hom sit om EGT water level,olie druk en water temp te monitor ek dink alle td moet eintlik n mad man he
as iemand enige raad oor watter grote exhust ens om te gebruik sal ek dit wardeer
hopelik kan ons die prado herdoop na die ombouing van slakkie na skillie want die extra krag gaan handig wees

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 2.8 3l to 2.8 3l turbo
Die ombouing sal goed werk, sit net n intercooler in om te verhoed dat die top kraak
Die uitlaat op n Turbo het net een reel, hoe groter hoe beter, 63mm met een "freeflow" boks agter werk net mooi.
Die ECU sal moontlik verskillend geprogrameer wees, maar n "Chip" behoort die probleem op te los
Hy trek baie dieselfde, maar daar is n groot verskil teen die bulte.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 09, 2012 12:00 pm
- Town: centorion
- Vehicle: 2.7 lwb hilux
- Real Name: tinus
Re: 2.8 3l to 2.8 3l turbo
thanks man !!!dink nog oor n cooler ek is seker daai motor het geen ecu nie ????wil ook nie te hard druk nie hulle se die heads hou nie daarvan nie !
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 09, 2012 12:00 pm
- Town: centorion
- Vehicle: 2.7 lwb hilux
- Real Name: tinus
Re: 2.8 3l to 2.8 3l turbo
ok motor word vandag uitgehaal en turbo 3l gaan in sal probeer om n paar prentjies te plak !.het iemand hier al n cooler op n 3l td gesit ?
hoeveel kos dit en watter verskil behoort dit aan krag te maak ?ek neem aan dat die een bo op engine maar die een is om voor te gaan ?
hoeveel kos dit en watter verskil behoort dit aan krag te maak ?ek neem aan dat die een bo op engine maar die een is om voor te gaan ?
- Outlaw
- Low Range 4WD
- Posts: 124
- Joined: Tue Jun 03, 2008 7:41 am
- Town: Piet Retief
- Vehicle: Hilux V8 Lexus 1995
- Real Name: Pierre
- Location: Piet Retief
Re: 2.8 3l to 2.8 3l turbo
ons het n 2.8 Turbo in n SFA. sonder intercooler... die bakkie foeter maar bietjie met warm loop, so as moontlik, sit maar die intercooler op, en ook dan verkieslik bo op enjin en n scoop soos die d4d. Die intercooler voor die radiator belemmer maar tog ook lugvloei vir die radiator. spasie is ook bietjie van n probleem voor in, alhoewel moontlik
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 09, 2012 12:00 pm
- Town: centorion
- Vehicle: 2.7 lwb hilux
- Real Name: tinus
Re: 2.8 3l to 2.8 3l turbo
Thanks man ons het b esluit dat n intercooler op die wish list is. Gaan net eers kyk waar die kostes op eindig.Outlaw wrote:ons het n 2.8 Turbo in n SFA. sonder intercooler... die bakkie foeter maar bietjie met warm loop, so as moontlik, sit maar die intercooler op, en ook dan verkieslik bo op enjin en n scoop soos die d4d. Die intercooler voor die radiator belemmer maar tog ook lugvloei vir die radiator. spasie is ook bietjie van n probleem voor in, alhoewel moontlik
Sover moes ons n nuwe powersteering rack kry teen omtrent 5k. Die clutch op die nuwe engine moes ook vervang word omdat die springs pap was. Ek glo nie ons sal n warm word probleem he nie want ons het onlangs die radiator met n kzte een vervang so hy behoort groot genoeg te wees. Gaan eers die eksta geld spandeer op n madman om egt olie temp, olie pressure, water level en alternator te monitor as alles mooi werk dan doen ons die cooler
Het iemand al n madman op een van die motors gesit?uw
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 2.8 3l to 2.8 3l turbo
'n Madman sal net goed wees.
'n Intercooler gaan nie soseer oor die enjin(water temp) nie maar meer oor EGT's(Exhaust Gas Temperature). Die intercooler help om dit laer te maak en dit voorkom dat die top kraak. Ae ek reg onthou moet 'n enjin nooit oor 720 grade gaan nie, dan begin die pistons en/of top smelt!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- TheoM
- Low Range 4WD
- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 17, 2012 2:29 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: UZJ 42 LX
- Real Name: Theo
Re: 2.8 3l to 2.8 3l turbo
Hou maar eerder by 620 degC met die probe pre turboThabogrobler wrote:..Die intercooler help om dit laer te maak en dit voorkom dat die top kraak. Ae ek reg onthou moet 'n enjin nooit oor 720 grade gaan nie, dan begin die pistons en/of top smelt!
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 09, 2012 12:00 pm
- Town: centorion
- Vehicle: 2.7 lwb hilux
- Real Name: tinus
Re: 2.8 3l to 2.8 3l turbo
dankie manne die motor is in en op sy plek sal seker vanaand start en dit dan maar dan verder vat>>>>>>>>