Lexus conversion rpm and diffs

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
Hidalgo
Newbie
Posts: 8
Joined: Mon Dec 03, 2012 4:30 pm
Town: Bothaville
Vehicle: Hilux
Real Name: Ian

Lexus conversion rpm and diffs

Post by Hidalgo »

Goeie dag almal

Ek het onlangs 'n Lexus conversion laat doen op my 2.2 4x4 1989 Hilux.

Ek het die automatiese ratkas verkies wat regtig 'n goeie keuse is soos ons almal weet (spitronics management). Kan iemand dalk met vir my meedeel waar die RPM gewoonlik hardloop teen 120 km/h.

Ek het geen veranderings aan die diffs laat maak nie.

Enige voorstelle vir die toekoms?
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Lexus conversion rpm and diffs

Post by Ali3n »

Baie geluk met jou conversion. :thumbup: eenigste voorstel wat ek sou maak is sit OEM management in. Dis net my personlike gevoel. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
WiJoSt
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 75
Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
Real Name: Wian

Re: Lexus conversion rpm and diffs

Post by WiJoSt »

Hidalgo wrote:Goeie dag almal

Ek het onlangs 'n Lexus conversion laat doen op my 2.2 4x4 1989 Hilux.

....... Kan iemand dalk met vir my meedeel waar die RPM gewoonlik hardloop teen 120 km/h.

Ek het geen veranderings aan die diffs laat maak nie.
Ek het ook die oorspronklike ingevoerde ewenaars nog in. Met bande van 31x10.5x15 is die RPM so 2800.

Hier op Rietkuil is plaaslike mense (Raceway Motors) wat sowat 12 - 14 ombouings al gedoen het en hulle het al die 'Mangements' al probeer en sweer nou by Spittronics as die beste.
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Lexus conversion rpm and diffs

Post by cprinsloo »

WiJoSt wrote:
Hidalgo wrote:Goeie dag almal

Ek het onlangs 'n Lexus conversion laat doen op my 2.2 4x4 1989 Hilux.

....... Kan iemand dalk met vir my meedeel waar die RPM gewoonlik hardloop teen 120 km/h.

Ek het geen veranderings aan die diffs laat maak nie.
Ek het ook die oorspronklike ingevoerde ewenaars nog in. Met bande van 31x10.5x15 is die RPM so 2800.

Hier op Rietkuil is plaaslike mense (Raceway Motors) wat sowat 12 - 14 ombouings al gedoen het en hulle het al die 'Mangements' al probeer en sweer nou by Spittronics as die beste.

Ek het 'n SS wat so 2778 voorspel, klink nogal asof dit ooreenstem! :clap: :clap: Ek het so 'n rukkie terug gehoor Spitronics gaan nou een boks uitbring wat engine en ratkas beheer. Enige iemand anders al so iets gehoor?

Al duine gery met joune?

Cheers,

C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
WiJoSt
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 75
Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
Real Name: Wian

Re: Lexus conversion rpm and diffs

Post by WiJoSt »

Chris
Nee nog nie duine gery. (Hier by ons is net groot klip (myn) hope) :)

Het gehoor daar is 'n verandering deur Spittronics maar nog nie gesien nie.
Die genoemde Raceway Motors is nou besig met 'n nuwe ombouing in 'n Izuzu waar hulle dit gaan gebruik. Nuuskierig om te sien.
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”