Goeie dag almal
Ek het onlangs 'n Lexus conversion laat doen op my 2.2 4x4 1989 Hilux.
Ek het die automatiese ratkas verkies wat regtig 'n goeie keuse is soos ons almal weet (spitronics management). Kan iemand dalk met vir my meedeel waar die RPM gewoonlik hardloop teen 120 km/h.
Ek het geen veranderings aan die diffs laat maak nie.
Enige voorstelle vir die toekoms?
Lexus conversion rpm and diffs
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Lexus conversion rpm and diffs
Baie geluk met jou conversion. eenigste voorstel wat ek sou maak is sit OEM management in. Dis net my personlike gevoel.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: Lexus conversion rpm and diffs
Ek het ook die oorspronklike ingevoerde ewenaars nog in. Met bande van 31x10.5x15 is die RPM so 2800.Hidalgo wrote:Goeie dag almal
Ek het onlangs 'n Lexus conversion laat doen op my 2.2 4x4 1989 Hilux.
....... Kan iemand dalk met vir my meedeel waar die RPM gewoonlik hardloop teen 120 km/h.
Ek het geen veranderings aan die diffs laat maak nie.
Hier op Rietkuil is plaaslike mense (Raceway Motors) wat sowat 12 - 14 ombouings al gedoen het en hulle het al die 'Mangements' al probeer en sweer nou by Spittronics as die beste.
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Lexus conversion rpm and diffs
WiJoSt wrote:Ek het ook die oorspronklike ingevoerde ewenaars nog in. Met bande van 31x10.5x15 is die RPM so 2800.Hidalgo wrote:Goeie dag almal
Ek het onlangs 'n Lexus conversion laat doen op my 2.2 4x4 1989 Hilux.
....... Kan iemand dalk met vir my meedeel waar die RPM gewoonlik hardloop teen 120 km/h.
Ek het geen veranderings aan die diffs laat maak nie.
Hier op Rietkuil is plaaslike mense (Raceway Motors) wat sowat 12 - 14 ombouings al gedoen het en hulle het al die 'Mangements' al probeer en sweer nou by Spittronics as die beste.
Ek het 'n SS wat so 2778 voorspel, klink nogal asof dit ooreenstem! Ek het so 'n rukkie terug gehoor Spitronics gaan nou een boks uitbring wat engine en ratkas beheer. Enige iemand anders al so iets gehoor?
Al duine gery met joune?
Cheers,
C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: Lexus conversion rpm and diffs
Chris
Nee nog nie duine gery. (Hier by ons is net groot klip (myn) hope) :)
Het gehoor daar is 'n verandering deur Spittronics maar nog nie gesien nie.
Die genoemde Raceway Motors is nou besig met 'n nuwe ombouing in 'n Izuzu waar hulle dit gaan gebruik. Nuuskierig om te sien.