Wat se goeie conversion gedoen deur Chris Mod van PTA. Hier in di kalahari word hy behoorlik begeer,hys di rooi duine se tier NAVARA manne wou al vuis slaan.Robot tot robot maak hy ook groot name stil (audi 2.0t) geheim gebruik low4x4.Besig om self n 2005 cruiser so n conversion te doen op di 5spoed ratkas.Ek wil graag di volgende weet:Wat is di beste comp. stelsel huidiglik op di mark.Is da dalk iemand wat my meer inligting oor diff.ratios kan gee vir di conv.
Wat is die beste om die engine nog n bietjie oemf te gee.Hoor graag van julle
Kalahari groete
Andre Botes
LEXUS/1981 LAND CRUISER
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Jul 19, 2008 10:15 pm
- Town: kuruman northerncape
- Vehicle: landcruiser
- Real Name: andre botes
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: LEXUS/1981 LAND CRUISER
Andre
band size ?
watter ratkas ?
watse difs gaan jy gebruik Cruiser (beperkte ratios beskikbaar) Dana (enige ratio beskikbaar)
band size ?
watter ratkas ?
watse difs gaan jy gebruik Cruiser (beperkte ratios beskikbaar) Dana (enige ratio beskikbaar)
Grensvegter van LANDROVIA
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Jul 19, 2008 10:15 pm
- Town: kuruman northerncape
- Vehicle: landcruiser
- Real Name: andre botes
Re: LEXUS/1981 LAND CRUISER
Blom.
Ek sien met my huidige een met 4.1:1 ratio en 265/75/16 bande loop hy met di auto box 120km/h@2500rpm.As jy hom in 3de rat hou loop hy so 3200rpm wat vir my baie beter is omdat dit n high performance motor is.
Ek gebruik die 100 series stasiewa se diffs(was n diesel model) met die 4.5 petrol stasiewa se ratkas met245/70/16 bande.Sou graag my revs @120km/h weer so by die 3000 wou gehad het.
Kalahari groete
Ek sien met my huidige een met 4.1:1 ratio en 265/75/16 bande loop hy met di auto box 120km/h@2500rpm.As jy hom in 3de rat hou loop hy so 3200rpm wat vir my baie beter is omdat dit n high performance motor is.
Ek gebruik die 100 series stasiewa se diffs(was n diesel model) met die 4.5 petrol stasiewa se ratkas met245/70/16 bande.Sou graag my revs @120km/h weer so by die 3000 wou gehad het.
Kalahari groete
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: LEXUS/1981 LAND CRUISER
Andre 120 teen 2500 is perfek die motor is dan presies waar hy wil wees.
Kyk bietjie na die lexus se torq en hp kurwes en jy sal sien die outjie is baie happy teen 2500
as jy hom opstoot sal jy net meer petrol gebruik ?
Die adaptor wat jy gaan gebruik om jou T Case aan die auto box te sit , het hy plek vir die speed sensor of gaan jy die verloor?
Grensvegter van LANDROVIA
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: LEXUS/1981 LAND CRUISER
http://www.ringpinion.com/
Gaan kyk op hierdie website, hulle het 4.56, 4.875, en 5.26
Ons het n 4.875 stel ingevoer om te gebruik saam met 37" bande
Die 100 vx V8 het 4.33 ratios in, 4.11 is die "common" ratio, maar jy het ook 3.77 in RSA gekry.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Jul 19, 2008 10:15 pm
- Town: kuruman northerncape
- Vehicle: landcruiser
- Real Name: andre botes
Re: LEXUS/1981 LAND CRUISER
Blom,
My huidige cruiser het di auto box met di cruiser transfercase aan maar dit voel of die engine in
4de@1200rpm swaar kry teenoor 3de@3100rpm altwee 120km/h.Die nuwe een sit ek n cruiser 5spoed manual in dis hoekom ek oor di diff ratios uitvind.Dit lyk of ek besig is om reg te kom.Kan n mens nie die agt n bietji toor nie.

- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: LEXUS/1981 LAND CRUISER
Andre, post ons 'n paar foudies, man!
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sat Jul 19, 2008 10:15 pm
- Town: kuruman northerncape
- Vehicle: landcruiser
- Real Name: andre botes
Re: LEXUS/1981 LAND CRUISER
Hys stunning wag net vir kamera kabel na labtop.nogal met aircon powersteering en dobinson suspensie.Weet jy dalk of n mens die engine bietjie kan toor.Scorpion wrote:Andre, post ons 'n paar foudies, man!
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: LEXUS/1981 LAND CRUISER
Nou praat jy mos
Die lex toor lekke binne goette is lekker sterk.
ons het een vir 'n wedren doeleindes vasgevat en dan GOOL hy te lekke
Ek wee vanderlinde maak hulle ook effe wakker maar wat hulle doen weet ek nie
Gaan lees bietjie by http://www.lextreme.com daar is mods van mild tot verby wild
Grensvegter van LANDROVIA