Page 1 of 1

1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Mon Dec 16, 2013 10:07 pm
by Toyota hilux
Baie se mens moet die BMW se elektriese fan gebruik?? Enige raad? :surrender:

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Mon Dec 16, 2013 10:19 pm
by Thabogrobler
Pieter de Villiers voer die regte fans in. Sy forum naam is Pieterdvs.

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Mon Dec 16, 2013 10:46 pm
by BlumTRD
Viscouse is die beste . Maar gaan vir die Graig Davis fan van Hot4Cold.co.za hul is in raslou verwoerdburg . Nie goedkoop nie maar regtig die moeite werk ek het een op myne en geen probleme nie . Los die s blade spare shops el cheapos

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Mon Dec 16, 2013 10:48 pm
by BlumTRD
740 radiator of soos ek gemaak het op my eie lorrie kzte radiator met aircon en n gbox cooler voor dit nog . Dan suig daai fan n sak of papier styf vas voor so sterk is hy .

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Tue Dec 17, 2013 10:36 am
by Kapish
BlumTRD wrote:Viscouse is die beste . Maar gaan vir die Graig Davis fan van Hot4Cold.co.za hul is in raslou verwoerdburg . Nie goedkoop nie maar regtig die moeite werk ek het een op myne en geen probleme nie . Los die s blade spare shops el cheapos

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Ek Stem 100% saam Bly weg van die Elec vans af en spandeer die extra paar rand vir die viscous. ekt lank gesukkel met my verkoeling tot ek die viscous gekry het nog nie 1 dag se moeilikheid gehaad nie.

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Tue Dec 17, 2013 2:37 pm
by Thabogrobler
Die manne wat se elektries is crap, het nog net nie die REGTE fan gekry nie!

Die goed wat Pieter inbring word op militere voertuie gebruik en as ek reg onthou, skuif dit tot 8 keer meer lug as 'n voscous!

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Tue Dec 17, 2013 6:32 pm
by Toyota hilux
:thumbup: baie da nkie maar as ek viscous toe gaan watter kar moet ek gebruik want hy moet mos antikloks draai?

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Wed Dec 18, 2013 2:29 pm
by Kapish
Toyota hilux wrote::thumbup: baie da nkie maar as ek viscous toe gaan watter kar moet ek gebruik want hy moet mos antikloks draai?
Ek het die colt 2.8 se viscous van op myne

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Wed Dec 18, 2013 5:00 pm
by hansman
Gerrit David is 100% reg niks kom by davies fan nie (puller of pusser) albei 14" of 16" gee genoeg cfm Ek gebruik 16" pusher met lexus radiator met aircon en outo bos sleep 4-wiel Sunwy my dc bly op normal in Desember deur die Karoo.My V8 het nog nooit bo normal gekom nie!!!!!!
Die adres wat David gee is die beste hulle het ook ander produkte soos oil filter relocation ens
Groete
Hansman&Vaaltyn

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Thu Dec 19, 2013 10:11 am
by colin.jacobs
hi,
ek het ook viscouse van op my vvti in 'n sfa hilux. Dit werk soos 'n bom. Moenie eers jou geld op elektries mors ni. Vriend van my het ook elektries gegaan met 'n BMW rad, dit werk maar as hy sy bakkie laat werk in die berge dan word hy warm.

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Thu Apr 30, 2015 1:22 pm
by Reinart21
Wat het n mens nodig om die viscouse op n lexus te kan gebruik?

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Thu Apr 30, 2015 2:31 pm
by hansman
Hi
Graig Davies soos deur die manne aanbeveel . Pusher of as jy plek het n puller. Ek gebruik pusher en het aircon op Vaaltyn hy word nie warm nie en ek sleep 4-wiel karavaan Pretoria Mosselbaai. Die ouens in Hot and cold sal jou netjies help en hulle het alles oil coolers radiators pompe en n horde goed ingevoer Amerika beste kwaliteit, Ek het my oil filter relocate en n filter op my auto box alles by hulle gekoop
Groete Hansman&Vaaltyn

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Sun May 03, 2015 7:29 am
by grips
Ek kom al `n paar jaar met ombouings. Verkies doel gemaakte aluminium verkoelers en gebruik net Syclone fans van Flex a Lite. Toe ons my seun se Hilux met 2.8 5MGE enjin gekoop het het dit my onmiddelik gepla dat die fan redelik lank loop.
Die bakkie was toegerus met `n KZ radiator en Craig Davies fan.

Het `n aluminium verkoeler bestel en `n Syclone fan. Het egter by die KZ verkoeler gebly weens spasie beperking.
Die Syclone fan geinstalleer in die plek van die Craig Davies en die cyle tyd van die fan het aansienlik verminder.
Verstaan die vorige eienaar het met oorverhitting gesukkel tydens 4x4 Roetes. In Februarie met temperature wat aan 40grade hap Waterford sandroete gedoen sonder enginge oorverhitting.

Ek het drie 4x4`s met Amerikaanse v8`s in wat aluminium verkoelers en Syclone fans gebruik en nog nooit het `n voertuig van my ooorverhit nie.

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Thu May 07, 2015 2:24 pm
by TheoM
My 2UZ viscous fan with BJ42 OEM shroud and 30 year old OEM radiator was fine until it sprung a leak. Then I got one of these and now it is even better ..

Image Link Broken

:cooldude:

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Thu May 07, 2015 2:59 pm
by grips
Theo daai lyk na besigheid. Dit is basies dieselfde tipe verkoelers waarmee ek my Amerikaanse stoomketels koud hou.

O ja ek is mal oor daai spoggerige Cruiser van jou.

Re: 1UZ elektriese fan??? Watter een werk die beste???

Posted: Fri May 08, 2015 9:04 am
by TheoM
Dankie Christo :thumbup: