Bou van scratch 7mge of Lexus
-
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
- Real Name: bennie
- Location: Postmasburg
Bou van scratch 7mge of Lexus
Weet daars al i paar topics oor dit. Maar myne is so bietjie anders. Die ding staan so. '83 4x4 18R Hilux. Nou, ekt i 7mge motor met dictator management klaar gekoop. Al waarvoor ek die bakkie gebruik is werk toe en terug elke dag, plaas toe, en nou en dan dam toe met i stukkie sand so nou en dan.
So as mens van scratch af begin vir wat ek met die bakkie wil doen, watter rigting moet ek gaan?
DANKIE
So as mens van scratch af begin vir wat ek met die bakkie wil doen, watter rigting moet ek gaan?
DANKIE
Live2Ride
-
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
- Real Name: bennie
- Location: Postmasburg
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Oh ja, het vergeet om te se, ek worry glad nie oor spoed nie maar soek die krag as ek dit nodig het. 110km/h is vinnig genoeg vir wat ek met hom doen. Maar low down torque moet defnetief daar wees.
Live2Ride
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Ek het die 2.5 td Fordjie in, lekker low down torque, en seker amper die beste brandstof verbruik van almal op die forum vir n SFA
If I can't go in my Hilux I ain't Going
-
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
- Real Name: bennie
- Location: Postmasburg
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Yes Hennie. Is dit nou die nuwe ford motors? En hoe pas hy in die ou hiluxe? Wiet dit vir jou gedoen. En watte mods is nodig en vir hoeveel omtrent? Hoor die ouens praat nogal goed van die ford 2.5's. My een vriend het die ford. Maar dis nou die kompleet ford. En moet se, eenkeer met sy bakkie i MORSIGE bergpad(vars gestoot met i bull) geklim en dit ws net ongelooflik. So dink nogal daaraan ook
Live2Ride
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Hi,Benna7 wrote:Yes Hennie. Is dit nou die nuwe ford motors? En hoe pas hy in die ou hiluxe? Wiet dit vir jou gedoen. En watte mods is nodig en vir hoeveel omtrent? Hoor die ouens praat nogal goed van die ford 2.5's. My een vriend het die ford. Maar dis nou die kompleet ford. En moet se, eenkeer met sy bakkie i MORSIGE bergpad(vars gestoot met i bull) geklim en dit ws net ongelooflik. So dink nogal daaraan ook
Nee ek wens dit was n nuwe moter, hierdie een kom uit die ou ranger bakkies uit, dink dis so 95-96 model..
Ek het die conversion self gedoen, die ou Lux het redelik spasie gehad en ek het nie gesukkel nie, die hele conversion saam die moter het my ongeveer 11k uit die sak gejaag..
Wat Mods betref... Ek het die kompleet moter gekoop met bellhousing, ek moes net die clutch kit vervang, wat bestaan uit die oorspronklike ford 2.5 se pressure plate, die 2.7 Ifs se clutch en dan die gewone 4y se release bearing, dan bietjie pypwerk en nuwe engine mounts wat ek ook self gebou het... eintlik heel maklik sou ek se..
Ps: As ek se bellhousing dan meen ek die een wat ek gekry het was reeds ge masjien om beide die ford en 4y ratkas te akkomodeer..
Hoppy op die forum kan jou help met daai dinge, ek dink inteendeel het hy reeds so kit op gemaak vir iemand wat sou belangstel.
Sterkte
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
You wish, soos die Engelse sou se. Boerseun wat nie van spoed hou nie , wel, hy dra pienk klere en skreeu vir die Bulls. lol.Benna7 wrote:Oh ja, het vergeet om te se, ek worry glad nie oor spoed nie maar soek die krag as ek dit nodig het. 110km/h is vinnig genoeg vir wat ek met hom doen. Maar low down torque moet defnetief daar wees.
Ons het twee van daardie bakkies, baie krag en baie wringkrag, en sleep soos 'n droom, maar dorstig. Die krag vergoed egter daarvoor. Voorspoed met jou ombouiing
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
So lyk een. Dis 'n werksbakkie, nie net vir mooilyk nie.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Watter management Kobus?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Kobus.. watse kW's kry jy uit daai outjie uit.. ??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Is daai 'n Cressida motor of 'n Supra motor?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
SUPRA
Hy het nie die Cressida ECU in nie.
Hy het nie die Cressida ECU in nie.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Dankie, ek moes vra!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Spitronic hybridBulletjie-3 wrote:Watter management Kobus?
Ek dink so 150 kw ThysThysdJ wrote:Kobus.. watse kW's kry jy uit daai outjie uit.. ??
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- carlo4e
- Low Range 4WD
- Posts: 123
- Joined: Thu Jan 02, 2014 6:24 pm
- Town: Groblersdal
- Vehicle: Hilux V6
- Real Name: Carlo
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Hallo,
Vir wat dit werd is, die mechanic wat my altyd met my V6 help(Frank), doen Lexus ombouings. Het al 'n Disco 1, Terracan, Ranger en Isuzu KB gedoen. Hy gebruik Spitronics management met 'n verskeidenheid maps. Kies of jy torque, spoed of brandstofverbruik soek.
Vra gerus vrae hier, ek sal dit nie kan antwoord nie maar sal dit vir hom deurgee.
Vir wat dit werd is, die mechanic wat my altyd met my V6 help(Frank), doen Lexus ombouings. Het al 'n Disco 1, Terracan, Ranger en Isuzu KB gedoen. Hy gebruik Spitronics management met 'n verskeidenheid maps. Kies of jy torque, spoed of brandstofverbruik soek.
Vra gerus vrae hier, ek sal dit nie kan antwoord nie maar sal dit vir hom deurgee.
私のハイラックスが大好きです
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Klink omtrent reg. Sjoe daai is lekkrr bakkies.
Using the tapatalk typo generator. / Op die tapatalk spelfout genereerder.
Using the tapatalk typo generator. / Op die tapatalk spelfout genereerder.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
- Real Name: bennie
- Location: Postmasburg
Re: Bou van scratch 7mge of Lexus
Oh nee ok. Het darm met Thys gepraat oor die besigheid en goeie antw en raad gekry.
Kobus, hoor wat jy se oor die spoed,maar het i GSXR1000 daarvoor:-)
Kobus, hoor wat jy se oor die spoed,maar het i GSXR1000 daarvoor:-)
Live2Ride