Bou van scratch 7mge of Lexus

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by Benna7 »

Weet daars al i paar topics oor dit. Maar myne is so bietjie anders. Die ding staan so. '83 4x4 18R Hilux. Nou, ekt i 7mge motor met dictator management klaar gekoop. Al waarvoor ek die bakkie gebruik is werk toe en terug elke dag, plaas toe, en nou en dan dam toe met i stukkie sand so nou en dan.
So as mens van scratch af begin vir wat ek met die bakkie wil doen, watter rigting moet ek gaan?
DANKIE
Live2Ride
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by Benna7 »

Oh ja, het vergeet om te se, ek worry glad nie oor spoed nie maar soek die krag as ek dit nodig het. 110km/h is vinnig genoeg vir wat ek met hom doen. Maar low down torque moet defnetief daar wees.
Live2Ride
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by ForYota »

Ek het die 2.5 td Fordjie in, lekker low down torque, en seker amper die beste brandstof verbruik van almal op die forum vir n SFA :mocking:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by Benna7 »

Yes Hennie. Is dit nou die nuwe ford motors? En hoe pas hy in die ou hiluxe? Wiet dit vir jou gedoen. En watte mods is nodig en vir hoeveel omtrent? Hoor die ouens praat nogal goed van die ford 2.5's. My een vriend het die ford. Maar dis nou die kompleet ford. En moet se, eenkeer met sy bakkie i MORSIGE bergpad(vars gestoot met i bull) geklim en dit ws net ongelooflik. So dink nogal daaraan ook
Live2Ride
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by ForYota »

Benna7 wrote:Yes Hennie. Is dit nou die nuwe ford motors? En hoe pas hy in die ou hiluxe? Wiet dit vir jou gedoen. En watte mods is nodig en vir hoeveel omtrent? Hoor die ouens praat nogal goed van die ford 2.5's. My een vriend het die ford. Maar dis nou die kompleet ford. En moet se, eenkeer met sy bakkie i MORSIGE bergpad(vars gestoot met i bull) geklim en dit ws net ongelooflik. So dink nogal daaraan ook
Hi,

Nee ek wens dit was n nuwe moter, hierdie een kom uit die ou ranger bakkies uit, dink dis so 95-96 model..
Ek het die conversion self gedoen, die ou Lux het redelik spasie gehad en ek het nie gesukkel nie, die hele conversion saam die moter het my ongeveer 11k uit die sak gejaag..

Wat Mods betref... Ek het die kompleet moter gekoop met bellhousing, ek moes net die clutch kit vervang, wat bestaan uit die oorspronklike ford 2.5 se pressure plate, die 2.7 Ifs se clutch en dan die gewone 4y se release bearing, dan bietjie pypwerk en nuwe engine mounts wat ek ook self gebou het... eintlik heel maklik sou ek se..

Ps: As ek se bellhousing dan meen ek die een wat ek gekry het was reeds ge masjien om beide die ford en 4y ratkas te akkomodeer..
Hoppy op die forum kan jou help met daai dinge, ek dink inteendeel het hy reeds so kit op gemaak vir iemand wat sou belangstel.

Sterkte :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by KOBUSL »

Benna7 wrote:Oh ja, het vergeet om te se, ek worry glad nie oor spoed nie maar soek die krag as ek dit nodig het. 110km/h is vinnig genoeg vir wat ek met hom doen. Maar low down torque moet defnetief daar wees.
You wish, soos die Engelse sou se. Boerseun wat nie van spoed hou nie , wel, hy dra pienk klere en skreeu vir die Bulls. lol.
Ons het twee van daardie bakkies, baie krag en baie wringkrag, en sleep soos 'n droom, maar dorstig. Die krag vergoed egter daarvoor. Voorspoed met jou ombouiing
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by KOBUSL »

So lyk een. Dis 'n werksbakkie, nie net vir mooilyk nie.
7M.jpg
Word te vinnig oud en te stadig wys.
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by Bulletjie-3 »

Watter management Kobus?
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by ThysdJ »

Kobus.. watse kW's kry jy uit daai outjie uit.. ??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by 4x4BEES »

Is daai 'n Cressida motor of 'n Supra motor? :blushing:
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by Bulletjie-3 »

SUPRA :thumbup:

Hy het nie die Cressida ECU in nie.
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by 4x4BEES »

Dankie, ek moes vra! :thumbup: :thumbup:
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by KOBUSL »

Bulletjie-3 wrote:Watter management Kobus?
Spitronic hybrid
ThysdJ wrote:Kobus.. watse kW's kry jy uit daai outjie uit.. ??
Ek dink so 150 kw Thys
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
carlo4e
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 123
Joined: Thu Jan 02, 2014 6:24 pm
Town: Groblersdal
Vehicle: Hilux V6
Real Name: Carlo

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by carlo4e »

Hallo,
Vir wat dit werd is, die mechanic wat my altyd met my V6 help(Frank), doen Lexus ombouings. Het al 'n Disco 1, Terracan, Ranger en Isuzu KB gedoen. Hy gebruik Spitronics management met 'n verskeidenheid maps. Kies of jy torque, spoed of brandstofverbruik soek.
Vra gerus vrae hier, ek sal dit nie kan antwoord nie maar sal dit vir hom deurgee.
私のハイラックスが大好きです
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by ThysdJ »

Klink omtrent reg. Sjoe daai is lekkrr bakkies. :grin:

Using the tapatalk typo generator. / Op die tapatalk spelfout genereerder.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Bou van scratch 7mge of Lexus

Post by Benna7 »

Oh nee ok. Het darm met Thys gepraat oor die besigheid en goeie antw en raad gekry.
Kobus, hoor wat jy se oor die spoed,maar het i GSXR1000 daarvoor:-)
Live2Ride
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”