Another Lexus conversion

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Ek het n vraag vir Hennie of Allen inverband met die brieke die disk conversion waarvan jul praat is dit net voor of agter ook ,wat het jul gebruik en waar kan ek dit koop ook die spacer wat gemaak is?
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Is daar enige iemand wat my sy mapping kan stuur vir die lexus sodat ek n basis het om van te werk asb.
User avatar
hilex08
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
Real Name: Hennie

Re: Another Lexus conversion

Post by hilex08 »

sorry riaan, ek het nie so iets nie :oops:
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Baie dankie My projek is nou aan die gang het gister die motor en g/box gekry nou begin die sports
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Another Lexus conversion

Post by BenHur »

Riaan

Watse EMS gebruik jy?
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Goeie more

Ek het die dictator bestel sal als teen frydag he ek hoop
Bennie hul se ek kan die autobox gebruik en n lux transfercase gebruik kan jy my enig advies gee angaande die ombouing en hoe ek die 2 sal maak saam werk

Groete
Riaan
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Another Lexus conversion

Post by BenHur »

Nee ek is nie seker van hoe hulle die ratkas ombouings op die Lexus doen nie.

Hoppy of Rian hier op die forum sal jou dalk kan sê want hulle doen sulke ombouings of anders kan jy praat met Zantus en Kevin Botha wat hulle ry ook Lexus ombouings met autoboxe
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Another Lexus conversion

Post by Andries »

Hi Bennie!

As jy die diktator EMS op die Lexus engine gebruik, moet jy dit bestel vir 'n Lexus?
Kom die EMS met instruksiues en plugs, of moet ek maar self sukkel.
As jy dit klaar self geinstaller het sal ek die engine gestart kry, of moet dit eers "Gemap" word? :roll:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Another Lexus conversion

Post by BenHur »

Jy sal die regte model Dicktator unit moet bestel. vir 'n lexus benodig jy die wasted spark model. Gaan loer op hull website by http://www.dicktator.co.za/ en kliek op "Products" vir meer inligting.

Jy sal die engine self gestart en redelik rybaar kan kry sonder om hom op die dyno te map maar dan is hy soos 'n carb wat nog nie gestel is nie ne met die verkeerde jets :wink:
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi

Ek lees oor die spitronics dat dit nie nodig is om te dyno nie en dis goedkoper as dictator
is daar iemand met so sisteem geinstaleer glo baie maklik on in te sit
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Another Lexus conversion

Post by BenHur »

Net die feit dat hulle sê dis nie nodig om gedyno te word nie sê my dat hulle maar leke is. Enige stelsel even 'n outydse carburator kan net soveel beter verstel word as jy actually meet bare waardes het om mee te werk eerder as om raai raai riepa te speel met jou verstellings.
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Busa die adapter tussen die auto box en die hilux TC kan jy by oom Chris Mod kry 0825736690. Skakel hom gerus hy is baie toerykend en help graag. Dit is egter beter om 'n auto box te kry met die korter stert dit maak die hele storie op die einde effe korter dus beter agter prop angle. Vra sommer vir chris of hy die adapter ken meek sodat die speed sensor van die auto box behoue kan bly of maak 'n plan om die pulse te kry jy gaan dit nodig kry om die ratkas computer oordentlik te stel.(die auto het "free clutches" in eerste en tweede en soms hunt hy as jy wegtrek sonder die speed sensor, hoop dit maak sin???? Ek DINK egter dit is net die spittronic ratkas beheer wat die funksie het (as iemand beter weet help maar reg hie) op my ratkas gebruik ek sommer die propsheft boute om die pulse te genereer.
Jy kan ook die prado TC gebruik hy bout net so op jy moet net die output shaft van die ratkas effe korter maak(grind hom)
Ek stel foor jy gebruik die spittronic ratkas rekenaar die ding WERK en die eienaar PEET is nie bang om te help nie, Hy het my baie mooi gehelp met die rekenaar in my kompetisie kar. het ongelukkig nie nou sy nommer by my nie maar praat met hom (dring daarop aan,moet nie met ander verkoopsmanne praat nie.)sy nommer is in die speed en sound.Die rekenaartjie stel ook maklik tot ek kon dit regkry
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Dankie Blom

Ek het met Peet gekontak en als uitgefind dankie vir die hulp sal laat weet hoe die projek aan gaan sal ook met chris in kontak kom aar die adaptor
Groete
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi
ek is opsoek na 'n workshop manual vir die lexus motor kan iemand my help -hoeveel olie in die autobox?
Ek is besig met die bedrading ,het die spitronic gekry.
dankie
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Het nie die motor se manual nie maar waarna is jy opsoek miskien kan ek help.
Bedrading????
Die ratkas vat so om en by 4L olie sonder die torque converter as ek reg onthou.(dit word erg beinvloed deur jou oilcooler en die se plasing) Probeer 'n Dexron 3 of beter olie te gebruik Toyota het 'n goeie ATF.(beter geprys as midas as jy kwaliteit vergelyk)
Terwyl jy hier is maak sommer die ratkas se sump oop en maak skoon onthou om met RTV te seel en nie gewone silicone .
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Dankie Hein

Ek wil als weet van die motor hou daarvan om te weet wat aangaan dankie vir die info indien moontlik steer my 'n e-mail met jou tel nommer dan kan ek jou durek kontak ek is seker ek gaan baie info nodig he met die projek.

Groete
Riaan
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Busa LEKSTREME Alles wat jy nodig het
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi
Anyone done the wiring for the lexus them selves ,i have the spitronic setup and harnass but the wire coulors and numbering does not corelate with the drawings
Any ideas or advice?I have spoken to Peet and he is assisting me as well.
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Spittronic vir die ratkas of die hele vir die v8?
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi
Die hele sisteem engin management en gearbox management
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Busa ek probeer altyd die motor harnas oopmaak en al die derduisende ekstra drade uittrek dan bly daar nie baie oor nie. MOET NIE die draad kleure van die lexus glo nie trace hulle uit een vir een.ek maak tot die injectors se drade los hulle is klaar gepaar soos per drawing en doen dit oor met dikker draad SOLDEER. Die intector nommer en die nommer op die plugdraad is dieselfde.
Starter drade is eenvoudig hulle kom agter onder die intake in een bossie uit
Crank senor no 2 piston kant onner oppie crank
die 2 coilpacks is voor jou jy sal nie mis nie
temp sensor links voor onder die cover daar is drie jy kan die een met die enkel draad gebruik
"tempsensor" met twee koneksie punte is vir coldstart injector
oil pressure sal jy gou gou kry

Die tps gebruik die agterste butterfly en sensor hoor draadkleure en plug layout op spitronick drawing

dir ratkas het net twee verskillende plugs altwee mooi op spitronic diagram aangewys

ek kan nou nie dink of daar nog iets nodig sal wees vir Spitronic nie (het ongelukkig nog net peet se ratkas gebruik)
ek dink jy gaan gelukkig wees ek ken peet se werk

Vra maar spesefieke goed dan soek ek dit gou op of maak 'n anner plan
Grensvegter van LANDROVIA
MADALLA
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Mon Jul 23, 2007 8:59 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruiser
Real Name: Tommie
Location: Moreletapark

Re: Another Lexus conversion

Post by MADALLA »

Blom,

Watse tipe petrolverbruik en kraglewering (Kw & Nm) is mens veronderstel (of wat kan mens verwag) om te kry met 'n Spitronics en XMS(Perfect Power) setup ?
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Madala ek weet nie ek het nog nooit 'n lexus in 'n padkar gehad nie.(daar is klomp faktore wat hier beinfloed)
Ek is seker daar is manne op die forum wat kan help.
Ek kan jou wel se maak nie saak watter sisteem jy gebruik nie die performange , economy ,ratkas skakeling MAW die sukses van jou instalasie hang grootliks van jou "tuner " af maak seker hy weet wat jy wil he

Boesman se dyno lesing wil ek nie graag gee nie se maar dis GENOEG
Afhangende van jou motor se oorsprong (die kar waaruit hy kom)wissel dit ,googel die motor wat jy wil koop se enjin nommer en jy sal 'n aanduiding kry wat die enjin op sy dag gemaak let wel ek se enjin nie wat hy in jou trok met 4.56 met 35" bande gaan maak nie
(skies poefies antwoord)
Grensvegter van LANDROVIA
MADALLA
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Mon Jul 23, 2007 8:59 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruiser
Real Name: Tommie
Location: Moreletapark

Re: Another Lexus conversion

Post by MADALLA »

Thanks Blom!
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Dankie Hein

Ek glo ek sal regkom daar is sensors onder die coils waarvoor is hulle?
en Hoe kry ek die bout op die crank pulley los want hy sit?

Groete
Riaan
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

:mrgreen:
Maak jou skoonma kwaad en lat sy daai pully somme met die tanne afruk
Onder atter coilpack???
Links agter die coil is al jou temp sensors (3 van hulle soms 4)
Regs weet ek nie maak foto dan loer ons gou
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Ja dis nogal 'n idee sy sal dit ook seker kan doen

Ek is op soek na die dipstiek en boonste helfte van die pyp vir die gearbox enige idee waar ek een sal kan kry?
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Is jou hele dipstick weg?
gewoonlik breek net die handle bo af?
Indien so las die kabel op 'n corola dipstik hy krimp net vas
as jy glad nie een het nie oi oi :roll:
Die ratkas een het ek erens sal kyk as ek weer op die plot kom erens in volgende week of hulle nog reguit is kan ek nie se nie sal sien
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

ek het die gedeelte wat aan die sump is maar die boonste gedeelte en die stick self is nie daar nie
Sal dit wardeer as jy so iets kan kry

Dankie
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

die ratkas dipstiek?(dog jy soek die enjin swaard en ratkas pyp)
ratkas swaard selfde as die prado auto box ek het nie een nie.(seuns maak swaarde as ek nie kyk nie)
sal vir die pypie kyk en jou laat weet.
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

:oops: :oops: :oops:
Busa ek het 2 van die pypies op ratkaste maar altwee het "n knak in en is gebuig SORRY ek het ook gekyk na 'n paar 350 chevve replacement tubes en die kortetjie lyk of mens hom kan maak werk!!!!!
Die prado auto box sal ook werk .
AS jy kans sien om daai dun pyp reguit te maak kan jy hom maar kry ek dink nie jy gaan regkom nie SORRY maat (ek voel soos 'n parra) :shock:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Dankie Hein

Ek het maar 'n nuwe een by toyota bestel- :shock: baie duur
Het die motor gister ingesit nou moet ek nog al die drade konek en die exhaust reg kry dan kan ek sien of hy gaan start :P
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi :mrgreen:

Enige iemand enige :idea: idee oor water groote en soort oil coolers die v8 en die ratkas nodig het :?:
User avatar
Outlaw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 124
Joined: Tue Jun 03, 2008 7:41 am
Town: Piet Retief
Vehicle: Hilux V8 Lexus 1995
Real Name: Pierre
Location: Piet Retief

Re: Another Lexus conversion

Post by Outlaw »

Riaan, ek sal bq gaan krap. Kan dalk nog 'n koeler hê wat ek op Buffel gebruik het toe hy nog auto was. Was maar elk geval klein: +- 250mm x 120mm. Ek sal van my laat hoor as ek die koeler opspoor.
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi

Ek het gister uitgevind dat die motor 'n hydraulic fan het met sy eie pompie ens. hoe haal ek die uit en wat sit ek in die plek om die pully te hou?
Ek verstaan daar is iemand in Pretoria wat 'n bracket maak met 'n bearing wat die hyd. pomp vervang?
'n tel. nommer of meer inligting sal baie wardeer word.
Ostilion
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Fri Apr 18, 2008 10:31 am
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: Nissan Sani DC
Real Name: Hendrik

Re: Another Lexus conversion

Post by Ostilion »

kan mens nie sommer die "in and out" pype brug op die pomp nie?
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi

So ver ek verstaan as die bearing nie olie kry nie dan pak hy op ,ek het die hele ding uitgehaal en die kasing gesny vir die vanbelt om los verby te loop.
Groete :P
Riaan
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi 8)
Watse petrol kabel gebruik ek vir die conversion :?:
Ostilion
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Fri Apr 18, 2008 10:31 am
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: Nissan Sani DC
Real Name: Hendrik

Re: Another Lexus conversion

Post by Ostilion »

Talking about the Hydraulic Fan, you get a replacement housing for it
Attachments
bracket-1 002.jpg
fan-bracket 001.jpg
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi

Thank you I have already cut the base away to make space for the fan belt to go throug it
but i am sure any one reading this later will use the info and get the part.
Regards
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi

Die 8 is in en bedraad Als lyk goed behalwe dat hy nie wil start nie baie ryk plugs nat van die petrol :?: speel nou maar met die settings op nie laptop
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

:mrgreen:
as daar spark is en petrol en die 8 brul nie
kyk of jy nie dalk die twee coilpacks verkeerdom fire nie (hy het my al gavang)
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi Blom

Dankie ek het hom al gestart Saterdag maar het baie sleg geloop toe kom ek agter die map sensor werk nie het die toe gister vervang maar kry hom nou glad nie aan die gang nie?
Stuur my jou nommer dan bel ek jou miskien kan is daar iets anders wat ek mis
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

:oops: :oops:
daai R3000 wat jy gespaar het om nie 'n microteck te koop nie moet jy nou maar self terugsukkel :mrgreen: :mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Dankie blom

Dis gaaf van jou om so positief te wees Alle geval ek het hom toe gister aan die gang gekry en hy prrrrrrrrrrrrr soos n kat

Dankie vir al die hulp
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

:twisted: :twisted:
nou to nou busa die afwagting maak my mal !!!!!!!


hoe loop hy ???//??
Ruk daai trokkie jou nersderm af as jy wegtrek ????
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi blom

kan nog nir ry nie het nog nie die gearbog dipstiek en pyp van toyota gekry nie
Maar sal jou laat weet sodra alles reg is en hy ry.

goete
supra_mkii
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon May 19, 2008 11:19 am
Town: Cape Town
Vehicle: Toyota 2.7i 4x4
Real Name: Reinard

Re: Another Lexus conversion

Post by supra_mkii »

Nog 'n management wat lekker werk op die lexus V8 is TBO. Daar is 'n website vir dit : http://www.tbo.co.za . Ek het dit op my 2jzgte engine gebruik en is baie tevrede met dit. 'n Vriend van my het dit al op 'n paar lexus conversions gesit hier in die kaap en hy het dit al lekker uitsorteer.
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

hi

Alles is klaar maar kry nie die motor om te start nie het spark kry petrol timing is 100%
wil net nie vat nie,gaan maar probeer om hom na pretoria te sleep na Peet toe dan moet hy kyk of daar fout is met die spitronics en of daar iewers anders fout is sal maar moet wag tot volgende maand as ek terug kom van my werk af.
Groete
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Hel Busa sleep pretoria toe ?
het jy al met peet gesels hy is baie gewillig om oor die tel te help ?
Is jy seker jy het nie dalk coils verkeerd of so iets simpels nie ?
die enjin MOET start as timing/feuling/spark reg is al loop hy rukkerig

het jy al gekyk of albei coils fire ?
het jy gekyk dat jou injector parings reg is ?
is jou petrol druk reg?
die injectors se grond /posetief is die reg?(fire die S/T negatief?, ek glo so maak net seker by peet)

maak dood seker en dan moet hy start
Grensvegter van LANDROVIA
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Another Lexus conversion

Post by BenHur »

Het daai Spitronics systeem 'n funksie waar jy die pre-start prime kan stel? Indien wel stel dit na maksimum en prime sie stelsel so 5 tot tien keer sonder om die starter te draai. As jy dan die starter draai en daar gebeur nog niks nie dan is jou probleem heel moontlik met die firing te doene.

Jy kan ook die cold start injector met 'n draad en 'n knoppie wire om hom manual te prime as jy daai knoppie dan an af puls terwyl die starter draai moet dit klink of die engin wil vat. As dit wel gebeur kyk na jou petrol systeem.
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Bennie die coldstart injector op die luxus hoef jy nie te puls nie jy kan hom sommer aanhou (hys effe klein)
Het jy al ooit met die spitronic te doene gehad?
Ek het al helse gesukkel maar nog nooit wou hy glad nie vat nie (behalwe '4.3 chevvy,maar toe was ek nog dom)
Ek kan net nie glo om al die pad van richardsbaai te kom tot hier om net te start nie ???
Grensvegter van LANDROVIA
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Another Lexus conversion

Post by BenHur »

Man nee ek het nog nie hulle fueling system gecheck nie, maar ek het al gesien as my buurman met hulle firing modules sukkel, hy het al vele (veral op Lexus motors) vervang met Dicktator. Ek sit juis nou met 'n gesukkel om optical pickups te doen vir 'n paar Toy Dizzy's wat ek convert. Mens stoei nogal om Optical devices te ky met 'n hitte graad bo 85grade. Toe ek vir Spittronics bel toe reken hy dat hulle 85deg sensors gebruik in hulle dizzys. Dit laat mens wonder oor die res van die komponente wat hulle gebruik :? :?
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Dankie Manne

Peet het my baie gehelp maar niks ons kon nie reg kom nie
ek weet nie waar sit die cold start injector nie maar ja ons is deur als ,Ek het hom so week terug gestart maar hy het nie egalig geloop nie gehunt tussen 500 1500 rpm ge idel maar dit was die laaste keer nog nie weer nie
So ja laaste wat oorbly is om hom daar na die slim mense te vat en dan kan hulle kyk.
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

Die coldstart sit tussen die V onder die intake, Drade kom agter saam starter uit en gaan dan na no 1 cylinder na een van die temp sensors. jy koppel hom saam met die starter se coil en hy feul dan self as dit koud is
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Baie dankie almal
Het net besluit om weer nuwe plugs te koop nou ja toe die sleutel draai toe is daar net moeilikheid ek kort net vlerke dan flieg ons daai is een wilde motor

Groete
Riaan
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by blom »

:mrgreen:
Mooi
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Another Lexus conversion

Post by Scorpion »

Bly om te hoor hy loop uiteindelik! Nou waar's die pics? :mrgreen:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Another Lexus conversion

Post by Busa »

Hi

sit in London op die oomblik maar sal hulle opsit as ek weer by die huis is
wil net weer baie dankie se vir al die hulp ek is baie bly oor die motor en hy is vreeslik sterk
sal die stokke mooi moet vat.
Groete
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”