Nog n Lexus in n SFA

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Mon Jan 26, 2015 12:23 pm

So het die tyd aangebreek om die WL 2.5 tdi uit te haal om plek te maak vir n lexus non-vvti.
Die diesel engine het ek baie geniet, en hy trek dat dit bars, maar groepsdruk en gatjeuk het veroorsaak dat ek die belsuit geneem het.
Ek is tans nog besig om die engine te wag, maar is al so opgewonde en deel sommer n paar fotos wat ek geneem het tot dusver. die res sal nog volg.
Ek het eers met lextreme gepraat oor die vvti met standard ECU en het daarop besluit tot ek met Allan gepraat het. Hy het my goeie pointers gegee en omdat hy so vernaam is as dit kom by Toyota het ek die engine by hom bestel. Non vvti met Dicktator management.
Flywheel en bellhousing het ek by Fana van Zyl bestel.
Gaan die oorspronklike gearbox hou. is nie n automatic man nie.
Verder het ek 4.55 diff ratios met 33" bande.
Glo hy sal oorgenoeg krag lewer.
20150110_133500.jpg
20150110_133500.jpg (56.79 KiB) Viewed 1925 times
20150114_190055.jpg
20150114_190055.jpg (43.16 KiB) Viewed 1925 times
20150114_190103.jpg
20150114_190103.jpg (54.69 KiB) Viewed 1925 times
20150117_172117.jpg
20150117_172117.jpg (47.48 KiB) Viewed 1925 times
20150119_170244.jpg
20150119_170244.jpg (39.12 KiB) Viewed 1925 times
20150115_162617.jpg
20150115_162617.jpg (27.04 KiB) Viewed 1925 times
20150115_164748.jpg
20150115_164748.jpg (28.92 KiB) Viewed 1925 times

Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Mon Jan 26, 2015 2:09 pm

Dis vir my baie interresant om van sulke ombouings te hoor.

Kan jy assebief uitbrei oor jou redes vir die ombouing, en wat jy alles oorweeg het?

Hoekom het jy op die non VVTI met Dictator besluit?

User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1392
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Mon Jan 26, 2015 2:25 pm

Hy sal verseker genoeg krag gooi maar gan bietjie dorser wees as die 2.5WL... Ek hol 35's op my cruizer en daar is oor as genoeg krag... dink die diff ratios op hom is 4.1 met n 3.7 eerste rat...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Mon Jan 26, 2015 4:00 pm

Wel daai 2.5 is glad nie lig op brandstof.
In my bakkie kry ek so 6.5km/l en dan ry ek nie viniger as 110 op die teerpad.
Die beste wat ek al gekry het is 7.
My redes is maar soos volg,
1. beter performance, het dit nodig om lekker in die duine te speel
2. hobby in n mate en was lus om iets anders te probeer.
3. almal wat saam my ry het groot petrol engines en meeste neuk net duine toe. Wil hulle bietjie n les leer.
Ekt bietjie nagelees en het paar ouens gekry wat tevrede is met oorspronklike ECU.
My grootste bekommer is betroubaarheid, en volgels Allan is dicktator eenvoudig en werk.
Vvti is bietjie duurder en bietjie meer kompleks, volgens my nie die moeite werd/geld vir die ekstra poeiers.
hoop dit help.....

Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Mon Jan 26, 2015 6:06 pm

Baie dankie! Ek sien uit daarna om foto's van die eind produk te sien, en van al die haakplekke en hulle oplossings te hoor!
Sterkte!

User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3206
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 1995 2,4 SFA Hilux,Home made snorkel,Home made front bumper .
Real Name: Roger
ORRA Call Sign: N/A

Mon Jan 26, 2015 8:12 pm

Looking good so far Andre. :thumbup: :thumbup:

AutoWall
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Tue Feb 03, 2015 10:43 am
Town: Gordons Bay
Vehicle: '94 Hilux Surf V8 4x4
Real Name: Johan

Wed Feb 04, 2015 11:37 am

Ek is glad nie spyt oor myne nie, jy gaan hom baie geniet, veral in die duine!

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Thu Feb 05, 2015 4:43 pm

:frustrated: Hierdie gewag is al wat my sover onderkry.
Het gelukkig nou net met Allan gepraat, hy sal nog vandag die engine op koerier sit,
so raai wat doen ek die naweek? :yahoo:

Dis al nadeel om so ver van alles te bly.
Springbok is n wonderlike plek, net jammer alles moet met koerier kom.

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Thu Feb 05, 2015 4:55 pm

Ek het dieselfde setup, behalwe dat Allan die Spitstonic system op Swartvark gebruik het.

Ek is baie gelukkig met my trokkie.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Thu Feb 05, 2015 4:58 pm

Tiaan jy ook oorspronklike gearbox?

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Thu Feb 05, 2015 9:31 pm

mosteran wrote:Tiaan jy ook oorspronklike gearbox?

Ja Andre, met Fana se Bellhousing en Dyna clutch. :thumbup:
Die idee was om hom te ry tot hy breek en dan 'n KZTE box te soek, maar dis nou amper 5 jaar later en hy hou steeds. Standaard diffs ook met 33" Muds.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Fri Feb 06, 2015 8:24 am

Dan is ons setup presies dieselfde.
Ek het net 4.55 diff ratios in ook met 33"

User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1392
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Fri Feb 06, 2015 9:58 am

Almal het gese die SFA en H42 FJ45 bokse is te sag vir die 1UZ, ek moes nou na 3 jaar my thrust bearing vervang... Ou vale wat hom regmaak, vriende van ons, se die slave het heeltyd due vurk gedruk en so het die thrust bearing alipad gehol en dus het hy gekak... Verder kon ek nog net my propshaft af draai en dis dit... Ek weet rerig nie hoe erg jy tekere moet gan om daai bokse te breek nie... Ek het dit al oordoen op verskeie geleenthede en die ding bly net hou...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 626
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Fri Feb 06, 2015 12:03 pm

As jy 'n 1UZ enjin koop kom hy klaar kompleet met die outo ratkas? Kan jy net die enjin koop en hom dan kry vir 'n goedkoper prys? (Bv. as jy die 4Y ratkas sou wou gebruik).
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Fri Feb 06, 2015 1:16 pm

Hugo ek weet nie hoe al die verskaffers die goed verkoop nie.
Ek het wel by lextreme n kwotasie gekry, met of sonder auto boks bly die prys dieselfde.

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 626
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Fri Feb 06, 2015 3:12 pm

mosteran wrote:Hugo ek weet nie hoe al die verskaffers die goed verkoop nie.
Ek het wel by lextreme n kwotasie gekry, met of sonder auto boks bly die prys dieselfde.
Dankie Andre - dis nogal jammer want nou sit jy weer opgeskeep met 'n outobox om iewers te stoor of om te probeer verkoop.
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Feb 06, 2015 4:15 pm

Ek dink nie daai auto boxe is geld werd nie. Iewers moet n hoop van hulle lê.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 626
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Fri Feb 06, 2015 4:27 pm

swartvark wrote:Ek dink nie daai auto boxe is geld werd nie. Iewers moet n hoop van hulle lê.
Dink jy die conversion is eenvoudiger as jy die 4Y 5spd box hou?
As die 4Y box dan ingee is dit 'n groot storie om dan om te skakel na outo?
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Feb 06, 2015 4:35 pm

Ek het al auto en manual Conversions gery. Manual het BAIE beter performance.
As my manual box eendag ingee sal ek die kzte se sterker box insit en klaar.

Ek is nie so seker of daar al management systems vir die auto box is wat goed werk vir 4x4 omstandighede nie.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Fri Feb 06, 2015 4:39 pm

mosteran wrote:Dan is ons setup presies dieselfde.
Ek het net 4.55 diff ratios in ook met 33"
My diff ratios werk lekker. 1ste rat High Range vir duine ry. :thumbup:
IMG_151914966269601.jpeg
IMG_151914966269601.jpeg (30.41 KiB) Viewed 1694 times
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Feb 10, 2015 8:17 am

Nog so paar fotos, vorder stadig maar seker.
Engine mounts moet bietjie verander word en het gearbox gelig sodat die besigheid beter oplyn.
20150207_172927.jpg
20150207_172927.jpg (61 KiB) Viewed 1644 times
20150208_104338.jpg
20150208_104338.jpg (59.26 KiB) Viewed 1644 times
Links 40mm.jpg
Links 40mm.jpg (56.47 KiB) Viewed 1644 times

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Tue Feb 10, 2015 9:25 am

Dit lyk goed.
Ek het my propshaft na 'n solid prop laat verander, sonder centre bearing.
Gaan jy ook so maak?
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5815
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Tue Feb 10, 2015 9:28 am

Ek sien op die foto daar is definitief aan die mounts op die chassis gekrap
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 626
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Tue Feb 10, 2015 9:36 am

swartvark wrote:Dit lyk goed.
Ek het my propshaft na 'n solid prop laat verander, sonder centre bearing.
Gaan jy ook so maak?
Compromise jy nie dan baie op die breakover angle nie?
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Feb 10, 2015 2:19 pm

Dis darm nie die ergste nie Allan.
Gaan daai mounts gou namiddag uitsort.
Wat die propshaft aanbetref sal ek maar raad gaan vra by ons local propshaft Centre.

User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5815
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Tue Feb 10, 2015 2:22 pm

Los die propshaft eers net so, hulle pla net as hy baie ge lig is
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Feb 10, 2015 2:34 pm

Ek moes die gearbox 50mm lig om die engine mooi in lyn te kry.
Op die voorste propshaft kan ek n speling voel op die splines.
Ek wil net nie onnodig propshaft breek as ek op n sleg plek ver van die huis af is nie.

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Fri Feb 13, 2015 10:13 am

Ai dis sleg om aan so projek te werk as jy so min tyd kry.
Het al een engine mounting verander.
Moet nog net die nuwe gate boor.
Namiddag gou ander een verander, paint en more op hul plek sit.
20150211_182851.jpg
20150211_182851.jpg (43.21 KiB) Viewed 1587 times

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Feb 24, 2015 8:58 am

Radiator en viscus op hulle plek.
Pas ook maar net-net.
Moet nou nog pype laat opmaak vir die powersteering boks. ook klien spasie vir speling.
20150221_125136.jpg
20150221_125136.jpg (54.75 KiB) Viewed 1517 times

User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 839
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Tue Feb 24, 2015 9:04 am

shoe hoe groot is die gap tussen die fan blades en die radiator?

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Feb 24, 2015 9:08 am

20150222_163219.jpg
(146.75 KiB) Downloaded 402 times

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Feb 24, 2015 9:10 am

Daai gap is seker so 5mm

User avatar
raider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 102
Joined: Fri Apr 11, 2008 10:55 am
Town: Cape Town
Vehicle: 96' Hilux Raider 2.4 4x4 SC, 13' Mazda BT50 3.2 4x4 FC
Real Name: Zubair

Tue Feb 24, 2015 3:21 pm

With regards to the fan blades and radiator, is it not dangerous to have them so close together. Surely on start up and heavy acceleration the engine mounts tend to flex and the engine moves a small amount?

Regards
Zubair

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3298
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
ORRA Call Sign: X93-

Tue Feb 24, 2015 6:27 pm

Andre dit lyk baie goed sover.Ek is ook net bekommerd oor daardie fan blades wat so naby aan die radiator is.
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Wed Feb 25, 2015 8:01 am

Ek het nie veel kennis op engine beweging nie, maar my logika se vir my die engine sal eerder na die kante toe beweeg onder vrag of versnelling as vorentoe en agtertoe (as julle verstaan wat ek bedoel)
Ek het die radiator geskuif tot heel voor en daar is egter nie n manier om die blades verder weg te kry nie, tensy jy aan die fan bracket verander of die bakwerk sny en so die radiator nog voor kant toe skuif.
Volgens Allan pas alles net,net. Miskien kan hy kommentaar lewer oor spasie en engine beweging.

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Mon Mar 02, 2015 3:44 pm

Het die naweek my exhaust manifolds met downpipes ge-heatwrap en opgesit,
Asook my intake pype opgemaak.
Vanoggend gou my powersteering se pype laat opmaak.
Nou kan ek begin ry en toets of als werk soos dit moet.
20150225_153038.jpg
20150225_153038.jpg (43.27 KiB) Viewed 1530 times
20150228_143707.jpg
20150228_143707.jpg (45.98 KiB) Viewed 1530 times

User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3479
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Mon Mar 02, 2015 4:08 pm

:yahoo: :yahoo: :yahoo:

Baie geluk boet, hoop jy geniet dit :thumbup: :thumbup:

Lyk baie netjies :drool: :drool:

User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3206
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 1995 2,4 SFA Hilux,Home made snorkel,Home made front bumper .
Real Name: Roger
ORRA Call Sign: N/A

Mon Mar 02, 2015 8:55 pm

Looking good Andre. :thumbup: :thumbup:

janerasmus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
Town: Springs
Vehicle: '96 Hilux 4x4dc with Lexus auto V8
Real Name: Jan

Tue Mar 03, 2015 5:15 pm

As ek my mening kan byvoeg sal ek aanraai om daai Donnoldson te vervang met
n Izsuzu 280 LE se donnoldson filter , want hy het groter gate om lug in te laat en uit. Jy verloor baie krag met daai filter van die vorige enjin. Pyp is net te dun.

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3298
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
ORRA Call Sign: X93-

Tue Mar 03, 2015 5:58 pm

janerasmus wrote:As ek my mening kan byvoeg sal ek aanraai om daai Donnoldson te vervang met
n Izsuzu 280 LE se donnoldson filter , want hy het groter gate om lug in te laat en uit. Jy verloor baie krag met daai filter van die vorige enjin. Pyp is net te dun.
+1 of gebruik n K&N filter.Sit hom net hoog dat hy nie water sluk nie.
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Wed Mar 04, 2015 8:17 am

Ek stem saam dat die filter te klein is.
Wil hom op die dyno sit en kyk wat gebeur tussen die standaard filter en K&N.
As daar n groot verskil is sal ek kyk na groter Donaldson.
Kan ongelukkig nie die doel sien van n K&N op n 4x4. te veel stof wat hy deurlaat.

User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2034
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria,Menlyn

Wed Mar 04, 2015 12:20 pm

Die pyp is reg met die die deursnee.

Onthou elke draai is 'n meter langer in die intake.

2 Maniere om dit korter te maak.

Skuif die airboks na die regterkant.(Swop battery en airboks)

Of is dit die non VVti motor? As dit is maak die tappet cover los. Draai 180 grade en dan sit die throttle body aan die kant van die airboks. Maak die petrol kabel dan net langer.

Groette,
Louis

larry007
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Tue Apr 22, 2014 4:18 pm
Town: Bellville
Vehicle: Pajero Lexus
Real Name: Laurence

Wed Mar 04, 2015 2:35 pm

mosteran wrote:Ek stem saam dat die filter te klein is.
Wil hom op die dyno sit en kyk wat gebeur tussen die standaard filter en K&N.
As daar n groot verskil is sal ek kyk na groter Donaldson.
Kan ongelukkig nie die doel sien van n K&N op n 4x4. te veel stof wat hy deurlaat.
Jy is reg met die K&N ini stof - hy kannie werk nie. Dyno het gewys my lugfilter steel 20KW, so weet maar jy gaan groter moet gaan!! Louis het klaar vir jou die oplossing beskryf.

En my oorspronklike radiator het omtrent 15mm gaping gehad.... en nee, dit was nie genoeg nie... :siffler: Dinge beweeg duidelik meer as wat mens dink. Het nou 'n 3-Core aliminium tipe met genoeg spasie, en hy hou dinge mooi koel - iets wat die enjins bitterlik nodig het! Strekte met al die werk, jy vorder mooi. :clap:

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Mar 17, 2015 9:57 am

Na die eerste toets rit kon ek n merk op die Radiator sien waar die fan geraak het.
Kon gelukkig met min moeite die radiator nog so 5mm skuif.
Nou moet ek net my alternator vervang want die het ook intussen gekalf.
Wag nou net n prys van Allan, blykbaar n ander engine se alternator wat pas.
Lexus oorspronklike is bietjie skaars.

Mars
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 893
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 3lt D4D DC 4X4
Real Name: Marnus

Thu Mar 19, 2015 7:16 am

Geluk met jou projek sovêr. Die lemme van die waaier buig effens in die rigting van die verkoeler soos die enjin spoed optel wat gemaak het dat hulle raak. Geniet hom!

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Apr 07, 2015 11:43 am

Alternator vervang met n bosch.
pas nie 100% maar met klein modifikasie sit hy nou mooi.
Het hom ook so vinnig op n dyno gesit net om te kyk hoe dinge lyk.
Sover 170kW en 309nm op die flywheel
Beoog nou om Junie maand met die bakkie kaap toe te ry sodat die ECU reg gemap kan word.
20150320_171120.jpg
(161.93 KiB) Downloaded 178 times
20150321_093518.jpg
(155.68 KiB) Downloaded 178 times

User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 285
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Thu Apr 09, 2015 2:06 pm

Middag Andre,

Wil so bietjie meer info by jou kry.

Eerstens, jou trokkie lyk bakgat, volg die proses al n hele rutjie. Lekker om te sien wat die manne alles maak.

Ek sien vroeer in die thread dat jy die original gearbox gebruik en transfer case. Sê my was dit oorspronklik die R22 2.4 motor? Met die 5 spoed ratkas en transfer case wat jy gehou het?

Indien dit die geval is, hoe gemaak om die engine en ratkas te "marry"? Envoudig of nie eintlik nie?

En dan as dit moontlik is, sê nou die gearbox kalf en jy verkies om die kzte box in te sit, groot veranderings?

En laasteliks, as jy die oorspronklike ratkas gebreuk kry maar wil dan terug na die lexus autobox to gaan, sal die engine tot so mate "ge-mod" wees om dit onmoontlik te maak?

Dankie vir die terugvoer terloops.

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Thu Apr 09, 2015 3:47 pm

Hi Reinart

Dankie, ja dit vat maar baie geduld.

1. Ja dit is oorspronklike 22r gearbox en transfer. Baie maklik, bel net vir Fana Van Zyl, hy verkoop bellhousing en flywheel wat net so pas.
2. Nie seker nie, maar dink amper die KZTE gearbox bolt patern is dieselfde. miskien kan Allan ons uithelp met die antwoord. Dink die gearbox sal hou, net nie op die teer te veel mors nie.
3. Sal nooit n auto box insit, maar net my persoonlike voorkoms. ek weet met die outo box het jy n adapter tussen boks en transfer case nodig, en sekerlik weer die oorspronklike lexus bellhousing.

Hoop dit help.

User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 285
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Fri Apr 10, 2015 9:03 am

Hi Andre,

Dankie vir al die info.

Wardeur.

Sê my buiten nou die ratkas en TC, hoe hou die side shafts, of hoor n mens nie sommer gereeld van hulle wat kalf weens die ekstra poeiers nie?

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Fri Apr 10, 2015 9:54 am

Ek het nog self nie baie gery met my bakkie nie,
Maar ek ken n ou met dieselfde setup in die dorp, hy trek maar sy bakkie deur en hy hou nog al die pad.

User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 285
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Fri Apr 10, 2015 11:25 am

Ma nou sê my, persoonlike opinie, hoekom jy die handrat verkies en nie sommer die autobox sal gebruik nie?

EK oorweeg die autobox weens ek glo omdat hy saam die motor kom hy die krag kan vat met minder kaans om hom te breek. Sal regtig wil hoor wat is jou gevoel oor die saak...

Thanx

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Fri Apr 10, 2015 2:08 pm

Ek wil self besluit wanneer ek watter rat wil ry.
Auto in n kar kan ek nog aanvaar, maar nie in een van my bakkies nie.
n vriend van my het n ou Nissan bakkie met n lexus + auto box.
Daars paar groot duine wat hy net nie kan uitry nie agv die feit dat die auto box verkeerde tyd ratte wissel.

User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 285
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Mon Apr 13, 2015 8:53 am

Presies dieselfde het met my gebeur oor Dec vakansie wat ons in swakop/walvis baai se area was, het in die duine gaan ry saam die manne, en my d4d met autobox het op meer as een geleentheid ratte gewissel reg op die verkeerde tyd wat maak dat jy dit nie maak nie... Lol

Maar ek het wel een van die duine uitgeklim wat n paar manne met handrat nie gemaak het nie, meer spesifiek onder die diesels, daar was 2 V8 diesel cruisers, van die nuwes wat turbo/intercooler op het, en hulle kon dit nie maak nie. Dink daar al wat my gehelp het was dat jy jou voet kon plat hou en hy gear net terug. Een van daai lang duine wat jy ma moet storm loop teen 120.

Dalk n bietjie van topic af, maar ek hoor van die manne met die lexus autobox's ondersoek die moontlikheid van n shifter met triptronic, ek weet die shifter alleen gani alles self reg maak nie, maar die idee is om dit met die ECU in te stel wat die autobox sê waneer om te wissel en die idee is dat jy met die triptronic shifter die ratkas kan lock in n rat todat jy hom sê om te wissel. Ek sal regtig wil weet of so iets kan werk.

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Tue Apr 28, 2015 12:19 pm

Bakkie het so paar dae gestaan, merk toe op dat daar olie onder die bakkie le.
na bietjie ondersoek het ek die skuldige gekry. camshaft seels.
Nou besig om dit te vervang.
Interesant hoe die PCV valve veroorsaak dat die linker bank kleur van die olie aanpaksel verskil.
Ekt ook n Donaldson filter gekry wat mooi pas. wil nie die intake omruil en gaan bly by die langer pype.
20150417_073043.jpg
(152.21 KiB) Downloaded 73 times
20150427_102859.jpg
(174.09 KiB) Downloaded 73 times
20150427_102914.jpg
20150427_102914.jpg (158.36 KiB) Viewed 1260 times
20150427_111736.jpg
(127.64 KiB) Downloaded 73 times
20150427_111742.jpg
(181.86 KiB) Downloaded 73 times
Donaldson Filter.pdf
(164.57 KiB) Downloaded 46 times

User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 285
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Wed Jun 03, 2015 4:11 pm

Middag andre. Sê my watse radiator het jy gebruik? En moes jy enige mods maak om hom in te pas? As moontlik. Baie dankie.

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Wed Jun 03, 2015 4:21 pm

Hi Reinart

Ek het die KZTE radiator gebruik,
op die foto het ek die radiator bracket met n geel streep gemerk.
Die gate op daai bracket het ek net so ver as moontlik vorentoe geskuif sodat die viscus fan genoeg spasie het.
pas mooi en het geen hitte problem.
Hoop dit help
Radiator.jpg
Radiator.jpg (168.52 KiB) Viewed 1226 times

User avatar
Raino001
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Sat Aug 30, 2014 11:52 am
Town: Cape Town
Vehicle: "D-Rod -- Thomb Raider" Hilux Raider D4D 4X4, 33" Muds, Body lift , 76 Free flow
Real Name: Raino
Location: Durbanville

Wed Jun 03, 2015 6:41 pm

Jis Andre ,

Daai lyk baie netjies, die laaste foto van engine lyk baie mooi , lyk amper asof als gemaak is om te pas

:thumbup:

User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 285
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Thu Jun 04, 2015 7:07 am

Andre, ek hou van die swart engine bay.

Rede hoekom ek vra, een ou stel voor om die kzte radiator te gebruik met visco fan, ander ou sê nee die kzte radiator werk net vir liggies ry ma sodra jy sleep of hard ry hou hy die engine nie koud nie, hy stel voor om die 4.2 land cruiser se radiator te gebruik, ma die LC radiator is groot, ek kani sien dat n mens hom sommer sal inpas dat als nog netjies lyk nie.

Sê my die Kz radiator, al ry jy hard of in sand ens, hy word nie warm nie?

User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 285
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Thu Jun 04, 2015 7:17 am

Skies man, nog n ding wat ek by jou wou gehoor het, hoe het jy die angles van jou props reg gehou?

User avatar
mosteran
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 154
Joined: Mon Feb 14, 2011 11:30 am
Town: Springbok
Vehicle: Fortuner 4x4, 1994 Hilux dbl cab 4x4
Real Name: Andre
Location: Springbok, noord kaap

Thu Jun 04, 2015 7:54 am

Ek was nou al twee keer in die duine en het hom bietjie pakslae gegee net om te kyk wat hy maak.
ook n stadige klip 4x4 roete gery en sover geen teken van warm raak nie.
Volgens my werk die KZTE 100% en jy het nie nodig om te sny aan die bakkie om genoeg spasie te kry nie.
Dit kan wees dat die KZTE met elektriese fans warm raak maar glad nie met die viscus.
op die stadium is my props nog standard, ekt wel my gearbox gelig om die engine mooi op te lyn. (dink so 40mm)
Allan Venter se ek hoef nie bekommerd te wees oor die voorste een nie, maar het gedink om later die agterste een solid te maak sonder die center bearing. Het gelees dat die CB nie lank hou met die lexus.

Dankie Raino,
Het tydjie gevat om hom so te kry en ja dink ook die lexus is gebou vir n SFA.

Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: MSNbot Media