2LT2 engine in SFA

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
Baby Cruiser
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Sun Oct 12, 2014 8:35 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 2005 3.0 D4D D/C
Real Name: Helgaard

2LT2 engine in SFA

Post by Baby Cruiser »

Hallo almal , help maar as ek iets verkeerd doen.
Graag vra ek raad oor die ombou van 4Y na 2L2T.
Ek het al meer as 'n jaar gelede my SFA gekoop. Hy het oorspronklik 'n 4Y in gehad. Die vorige eienaar het al die 2L2T enjin in gesit. Ek het nog nooit met hom gery nie , aangesien die enjin se ' crank ' dood was. Ek het nou die enjin weer aanmekaar en is ook besig met 'n totale restorasie (plaasbakkie).
? Gaan daar probleme wees met ratverhoudings , oorspronklike diwwe met diesel enjin.
? Hoe hou ek diè enjin koel , klink my hulle is lief vir warm word. Klink my na KZTE radiator. Inter- en olie koelers.
? Is dit wys om koelers almal voor die radiater te sit. Aircon ook. Is dit nie ' robbing Peter to pay Paul ' ?
Enige raad sal waardeer word , spesifiek as enigeen onderfinding het van die 2L2T enjin.

Baie dankie
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by Thabogrobler »

Ek het een 'geerf'. Hy loop maar hou nie van meer as110km/h nie.

Swaar op diesel - sal seker kan uitsorteer met 'n goeie dyno en stel.

Laat bou 'n 63mm uitlaatpyp vanag die turbo - daai klein manifold op die turbo moet ook uit. Ek kan die manifold vir jou laat sny as jy wil.

Intercooler is in maar nog nie gekoppel nie - baie pypwerk.

As jy enigsins kan sit eerder die Ford 2.5 in.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
niclemaitre
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 929
Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: 99 IFS DC 4x4
Real Name: Nic
Location: Stellenbosch

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by niclemaitre »

My bakkie had one in before the 2.8 3L motor, it was great, but ya, heavy on diesel.
Happy trails
Nic

SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Baby Cruiser
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Sun Oct 12, 2014 8:35 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 2005 3.0 D4D D/C
Real Name: Helgaard

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by Baby Cruiser »

Dankie vir die raad oor die Ford , maar ek dink ek sal maar by die Toyota hou. Ek was onder die indruk dat 35 k min was vir die kar . Enjin ratkas en altwee diwwe se oordoen het my al meer as dit uit die sak gejaag .
Hoe swaar is swaar?
Die klein manifold waarvan jy praat is dit die een tussen intake en exh. manifolds.
Baby Cruiser
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Sun Oct 12, 2014 8:35 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 2005 3.0 D4D D/C
Real Name: Helgaard

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by Baby Cruiser »

Thabo is die maksimum van 110 km/h asgevolg van die diff ratio wat uit is met die diesel enjin in die petrol kar?
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by JohanM »

Helgaard,

N behoorlik gestelde 4Y en n 2lT2 enjin gaan die 4Y kringe loop om die 2Lt2 enjin en nie eintlik veel swaarder wees op sous nie. Die parte op daai ingevoerde 2lt2 enjins wat betref die waterpomp en dinge is nie so vrylik beskikbaar nie en ook nogal styf op die sak.

Paar keuses vir jou. 4Y standaard, of EFI ombouing. (beter throttle response en merkbare verskil en ry baarheid op die pad en veld. Brandstof nie so groot besparing nie. so 8.5 -6.7 km/l average hangaf hoe jy ry en so aan.) voordeel enjin bly betroubaar en ombouing van carb na EFI is bewys as betroubaar sonder issues as dit gedoen word deur iemand wat sy dinge ken. +/- 15K

3RZ 2.7 enjin inbou. beter krag en driveability en selle verbruik. Enjins nogal duur om te bekom. +/-30K

KZTE ombouing met meganiese pomp. lekker ombouing, maar enjins kan duur wees om te kry en jy sal die SFA ratkas moet verander na die KZ boks toe om die torque te vat. +/- 45K

Lexus ombouing. Werk baie duurder uit as wat meeste verwag, en ook baie min is suksesvol omdat meeste dink dit is n easy fix en ombouing. As jy dit reg doen is dit die moeite werd maar berei jouself voor vir +/-65K uitgawe om dit te laat doen.

Of die 2.5 WL mazda Ford enjin. So 25K ombouing as ek my getalle reg het as jy enjin vir goedkoop kry.
Johan Marais
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by Baasvark »

Hi Johan,

Kan jy dalk meer terugvoering gee oor die KZTE ombouing?

Tans besig met 'n soortgelyke projek en ek het geen idee wat om te verwag nie!

Maar die opgewondenheid maak my klaar :)
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
Baby Cruiser
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Sun Oct 12, 2014 8:35 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 2005 3.0 D4D D/C
Real Name: Helgaard

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by Baby Cruiser »

Shane ,al wat ek by myne sien , is dat hulle die enjin mountings van die onderstel af los gesny het .
Ek het dit nou nie self gedoen nie , so kan nie regtig sê waarvoor nie. Lyk na bietjie voorentoe geskuif.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by JohanM »

Shane ek het nog nooit n kZTE ombouing gedoen nie. Ek weet jy hardloop die KZTE enjin met die colt 2.8 tdi se meganiese pomp en dan sit jy die kzte ratkas in saam die kzte radiator. Jy sal by Hoppy kan uitvind oor al die details. Mountings op die kzte en 4y behoort te pas maar gaan vra by Mr Hilux hy sal jou kan help of hoor by Francois van 4xLux. Hy mos Allan se workshop oor gevat.
Johan Marais
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by Thabogrobler »

Loop vra vir Allan - 2.5 Ford werk baie beter in 'n SFA as 'n Kz.

Kz rev nie vrylik nie en daai Colt pomp week mooi AS jy weet hoe hy werk. Het een gehad van 'n pel wat net nooit lekker wou loop nie.

2.5 Ford enjin so 10-15k. Kit by Allan so R6k toe ek laas gehoor het.

Kz enjin R18k+, ratkas R12k+...en dan gaan jy nie die 9km/L kry war die Fordjie gee nie.

Nee wat een geval waar 'n baster beter is!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Baby Cruiser
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Sun Oct 12, 2014 8:35 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 2005 3.0 D4D D/C
Real Name: Helgaard

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by Baby Cruiser »

Dankie vir almal se raad. Ek het nou die 2LT2 , sal nou maar moet deur druk oor die bankbestuurder so sê.
Saterdag die enjin mountings in gesit , enjin en ratkas ook. Nou my probleem. Die monroe shock's (M5454 regte part volens my Midas) is nog so 10 mm kort vir soos die onderstel nou staan. Die bakwerk sal hom nou seker nog dit laat sak , maar wat gebeur nou as een voorwiel deur 'n gat loop. Hang daai wiel dan aan die shock. Ek het gedink , oor die diesel enjin veel swaarder as 4Y is sal hy hom meer laat sak.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 2LT2 engine in SFA

Post by The Legend »

Monroe gas magnum shocks

HI-LUX SFA
Front part nr au161702(50 mm longer than OE) exp length 485 collapsed length 295 travel 190
Rear part nr M4445 exp lenght595 collapsed length 365 travel 230

Land Cruiser
Pick up

Front part nr au161704(30 mm longer than OE) exp length 591 collapsed length 351 travel 240
Rear part nr au160196(60 mm longer than OE) exp length 629 collapsed length 379 travel 250
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”