Page 1 of 1

Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser

Posted: Thu Oct 13, 2016 10:54 am
by Rolmoer
:beg: Dagse al die slim manne. Ek soek bietjie raad. Ek het die 3L d4d engin in my 80 Cruiser ingebou. Nou het ek net een probleem, In park en Neutral wys die daignostics dat die engin alreeds 70% van die power op die engin gebruik word. Dit rev ook baie stadig op, wat dink julle kan fout wees. Geen fout kodes nie.

Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser

Posted: Thu Oct 13, 2016 11:16 am
by Stef
Interssante conversion...en welkom op die forum :thumbup:

ek's nou nie 'n ekspert nie maar dit klink amper of die ding nie rerig in neutral is nie. Ek sou by die selector en clutch/torque converter begin fout soek. As daar 'n tipe transmission brake op is kan dit dalk die simptome verduidelik.

Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser

Posted: Thu Oct 13, 2016 11:18 am
by JohanW
Klink vir my soos 'n torque converter probleem. In watter kondisie is/was die ATF?

Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser

Posted: Fri Oct 14, 2016 9:28 am
by Rolmoer
Dankie Stef. Die autobox is nog steeds die Cruiser box en als het gewerk was net vrek swaar op sous. Die box is dalk die rede, sal bietjie gaan kyk of die selector reg is.

Re: Conversion 3L d4d into 4.5l auto Landcruiser

Posted: Fri Oct 14, 2016 9:37 am
by Rolmoer
JohanW wrote:Klink vir my soos 'n torque converter probleem. In watter kondisie is/was die ATF?
Hi Johan. Die Cruiser het nog gery, so ek neemaan dat die torque converter reg is. Hulle het vir my gese om dieselfde torque converter te gebruik wat in die Cruiser was vir die ratkas. Sal maar eers na my links kyk soos Stef se.