7mge
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 601
- Joined: Thu Jan 24, 2008 10:31 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 2011 Hilux DC 3.0 D4D
- Real Name: Luke
7mge
Right now i need to know if i can run a 7mge with a standard hilux gearbox and bell housing?Is it a straight bolt on?or do i have to buy the adapter?
With each replacement of parts, a car slowly becomes Chinese.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 7mge
I just had to persude the mouting brackets on the engine side with a 10 pound hammer ever so slightly but apart from that standard Hilux mountings fit perfectly
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 7mge
No the ratios is perfect for 245*75 or 31s. I actually thought that I may need to change ratios once I go to 33s cause the gearing may then become too high (engine speed too low) when driving in 5th at 120-130 to be economical and also it may lack some in places where you need to crawl in 4L 1st :? but that I will have to see once my van is running again.
- christo33
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Sun Nov 02, 2008 7:09 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux D/C '91 7m-ge,Diff lock, Long Range fuel tanks, Dual battery system. Lekka
- Real Name: Christo
Re: 7mge
goeie dag, ek weet nie hoe die forum werk nie en of ek dit op die regte manier doen nie, n paar pointers sal nogal heel oulik wees.
Ek sien jy het ook n 7mge in jou bakkie, ek is ook in die proses om een in te sit. ek is opsoek na `n cressida bellhousing en n flywheel om op my 4y op te boud.
as enige iemand dalk kan help asb
Ek sien jy het ook n 7mge in jou bakkie, ek is ook in die proses om een in te sit. ek is opsoek na `n cressida bellhousing en n flywheel om op my 4y op te boud.
as enige iemand dalk kan help asb
If you cant fix it with a hammer, you`ve got an electrical problem :)
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: 7mge
Hi Christo,
I see you are in Brackenfell as well! Have you spoken to Allan Venter(Hoppy, AEW) yet? He knows where to get these things in Cape Town...
Bretton
I see you are in Brackenfell as well! Have you spoken to Allan Venter(Hoppy, AEW) yet? He knows where to get these things in Cape Town...
Bretton
- christo33
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Sun Nov 02, 2008 7:09 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux D/C '91 7m-ge,Diff lock, Long Range fuel tanks, Dual battery system. Lekka
- Real Name: Christo
Re: 7mge
Baie dankie Bretton. Ek ken vir Allan, hy gan vir my die flywheel organise.
Jis Bennie, Thanx ek het toe die bellhousing by "Boston Jap Tech" gekry R 950,00.
Ek is redelik meganies aangele en die motor insit sal nie n probleem wees nie,maar ek is nog bietjie in die donker oor die bedrading.
Ek het die complete loom gekry. Sal ek n manual moet kry om te sien wat is wat of is dit redelik eenvoudig. Thanx vir julle hulp
Jis Bennie, Thanx ek het toe die bellhousing by "Boston Jap Tech" gekry R 950,00.
Ek is redelik meganies aangele en die motor insit sal nie n probleem wees nie,maar ek is nog bietjie in die donker oor die bedrading.
Ek het die complete loom gekry. Sal ek n manual moet kry om te sien wat is wat of is dit redelik eenvoudig. Thanx vir julle hulp
If you cant fix it with a hammer, you`ve got an electrical problem :)
- christo33
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Sun Nov 02, 2008 7:09 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux D/C '91 7m-ge,Diff lock, Long Range fuel tanks, Dual battery system. Lekka
- Real Name: Christo
Re: 7mge
Ja ek het original cpu met loom en al die sensors en dinge, maar ek het nou gehoor jy gebruik net die drade van die cpu af na die enjin en die paar vir krag en revcounter en so aan. Ek weet nie klink dit reg
If you cant fix it with a hammer, you`ve got an electrical problem :)
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 7mge
Man ja ek weet nie regtig van die origional ECU se bedrading veel af nie want ek het nog nooit regtig belanggestel oor wat alles nodig is in die loom nie, maar common sence se jy het is omtrent reg. Maar jy gaan meer goed moet koppel as met aftermarket stelsels. Dinge soos die speed sensor mag dalk 'n issue wees, gelukkig het die 7M nog nie coded keys gebruik nie.
Dan is daar nog die issue van idle control. Met die origional beheerstelsel moet jy sorg dat al jou vacuums en water pype in plek is want die idle control meganismes is nog meganies en prone to probleme as als nie 100% is nie. Vir daai rede dat ek 'n simplified stelsel met 'n enkel uitsluitlik elektoniese idle control meganisme verkies. Ek glo aan Keep It Short & Simple.
Ek het EMS 'n Mr Turbo ingehad maar die kon nie behoorlik Idle control doen nie en ek gaan nou 'n Dicktator op my wa installeer.
Dan is daar nog die issue van idle control. Met die origional beheerstelsel moet jy sorg dat al jou vacuums en water pype in plek is want die idle control meganismes is nog meganies en prone to probleme as als nie 100% is nie. Vir daai rede dat ek 'n simplified stelsel met 'n enkel uitsluitlik elektoniese idle control meganisme verkies. Ek glo aan Keep It Short & Simple.
Ek het EMS 'n Mr Turbo ingehad maar die kon nie behoorlik Idle control doen nie en ek gaan nou 'n Dicktator op my wa installeer.
- christo33
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Sun Nov 02, 2008 7:09 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux D/C '91 7m-ge,Diff lock, Long Range fuel tanks, Dual battery system. Lekka
- Real Name: Christo
Re: 7mge
ek gan hom binnekort in sak, net besig om alles reg te kry ek het die vacuum control valves en sulke dinge alles afgehaal. ek sal kyk hoe dinge werk of nie werk nie, sal laat weet. dankie vir jou inset, ek waardeur dit
cheers christo
cheers christo
If you cant fix it with a hammer, you`ve got an electrical problem :)
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 7mge
Jis Christo. Ons het vanmiddag gesels. Moenie vergeet van die fotos nie, as jy vashaak PM my dan help ek. Cheers
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...