Help need for 7mge
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 601
- Joined: Thu Jan 24, 2008 10:31 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 2011 Hilux DC 3.0 D4D
- Real Name: Luke
Help need for 7mge
Ok i have a cressida 3l straight six i just need to know what parts i need still? ive got a throttle body,alternator,power steering pump and resevour,4y starter motor which sits on the right hand side of the motor from the front.The flywheel teeth match up with the starter motor teeth which is wierd.Will it be strong enough to handle the big six?also does the cressida bell housing make provision for the starter in the right or the left like the hilux?lots of BIG :!: :!: challenges ahead,should be sending some pics soon of the engine conversion:}
With each replacement of parts, a car slowly becomes Chinese.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Help need for 7mge
Hi, the starter will fit, are you using the original 7m flywheel?
There is some mods to be made, letme know.
There is some mods to be made, letme know.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 601
- Joined: Thu Jan 24, 2008 10:31 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 2011 Hilux DC 3.0 D4D
- Real Name: Luke
Re: Help need for 7mge
The starter looks like it matches the flywheel perfectly,so i dont know if its a cressida clutch and flywheel or not.
With each replacement of parts, a car slowly becomes Chinese.
-
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Mon Sep 30, 2013 10:49 am
- Town: paul Roux
- Vehicle: 1991 Hilux SFA,7MGE,50mm bodylift
- Real Name: Hentie
- Location: Freestate
Re: Help need for 7mge
hi ouens ek het ook besluit om die 7mge roete te gaan,die 4y is te lui vir my....... ek het die bellhousing ook ,het nog n paar vragies.pampoen wrote:Ok i have a cressida 3l straight six i just need to know what parts i need still? ive got a throttle body,alternator,power steering pump and resevour,4y starter motor which sits on the right hand side of the motor from the front.The flywheel teeth match up with the starter motor teeth which is wierd.Will it be strong enough to handle the big six?also does the cressida bell housing make provision for the starter in the right or the left like the hilux?lots of BIG :!: :!: challenges ahead,should be sending some pics soon of the engine conversion:}
1)watse verkoeler?
2)is dit moontlik op die aircon te behou
3)watse elektriese fans en waar sit mens die outjies
groete uit die Vrystaat
-
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
- Real Name: bennie
- Location: Postmasburg
Re: Help need for 7mge
Hi Hentie. Weet nie of jy al reggekom het met jou vrae nie. Dalk is jy al klaar met die conversion vi al wat ek weet. Eks ook van plan om een of ander tyd die 7m rigting te gaan,maar sover maak ek nog parte bymekaar. Oor jou vrae:
1: die verkoeler sal wees die 328i bmw s'n
2: weet nie
3: die fans wat blykbaar die beste werk is 2 elektriese 8" fans net agter die grill.
Dit kom nou uit ouens se monde wat dit al gedoen het waar ek weer gaan soek het vir raad.
As jy meer wil hoor oor wat hul my gese het, soek i thread "18R na 7mge". Daars bietjie meer detail.
Pm my met jou vordering. Dalk het jy al weer op goed afgekom wat hulle my nie van gese het nie.
1: die verkoeler sal wees die 328i bmw s'n
2: weet nie
3: die fans wat blykbaar die beste werk is 2 elektriese 8" fans net agter die grill.
Dit kom nou uit ouens se monde wat dit al gedoen het waar ek weer gaan soek het vir raad.
As jy meer wil hoor oor wat hul my gese het, soek i thread "18R na 7mge". Daars bietjie meer detail.
Pm my met jou vordering. Dalk het jy al weer op goed afgekom wat hulle my nie van gese het nie.
Live2Ride
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Help need for 7mge
Jis manne, hoop julle ombuings vorder goed. Sien nou eers julle post hier.
Hier is nog 'n handjievol manne wat met die 7m's speel.
Mark - Gunta
Everdt - Bulletjie -3
Dawie
Hoppy en Thys het ook kennis van die 7m's
Daar is nog.... kan nie nou onthou nie
Hier is bietjie inligting oor die verkoeler en die fans:
viewtopic.php?f=3&t=29614" onclick="window.open(this.href);return false;
Jy kan die aircon behou, as jy kans sien om die airconrads te skuif na die onderkant van die cab.
Laat weet in watse kondisie julle 7M's is wat julle het. (Supra of Cressida, ens)
Daar is 'n paar belangrike dinge om te doen nog voor julle die enjin laat insak.
Sterkte.
Hier is nog 'n handjievol manne wat met die 7m's speel.
Mark - Gunta
Everdt - Bulletjie -3
Dawie
Hoppy en Thys het ook kennis van die 7m's
Daar is nog.... kan nie nou onthou nie
Hier is bietjie inligting oor die verkoeler en die fans:
viewtopic.php?f=3&t=29614" onclick="window.open(this.href);return false;
Jy kan die aircon behou, as jy kans sien om die airconrads te skuif na die onderkant van die cab.
Laat weet in watse kondisie julle 7M's is wat julle het. (Supra of Cressida, ens)
Daar is 'n paar belangrike dinge om te doen nog voor julle die enjin laat insak.
Sterkte.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
- Real Name: bennie
- Location: Postmasburg
Re: Help need for 7mge
Regso dankie cobus. Sal maar nog sien wat kom later in. Lexus of 7m. Maar eers geluister wat se die manne wat al lank met die tipe goed speel. Ekt nou die nw eers i 22R ingesit. Maar (daar is) nog i so 3 pype wat ek nie weet waar dit moet kom nie. Maar sal weer jou raad vra as. Ek die dag besluit om 7m toe te gaan
Live2Ride
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Help need for 7mge
Kerels, vergeet van Lexus V8's... hulle kannie kers vashou by die 3.0 BMW turbodiesel enjins nie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Help need for 7mge
Ja, dit sal interessant wees. Ek wonder of dit gedoen kan word. Selfs die BMW 2 liter turbo diesel kan al lekker werk, maar terwyl mens besig is hoekom nie die 335 twin turbo nie -ThysdJ wrote:Kerels, vergeet van Lexus V8's... hulle kannie kers vashou by die 3.0 BMW turbodiesel enjins nie...
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Help need for 7mge
Dodge Viper SRT10 motor kan ook werklouis fourie wrote:Ja, dit sal interessant wees. Ek wonder of dit gedoen kan word. Selfs die BMW 2 liter turbo diesel kan al lekker werk, maar terwyl mens besig is hoekom nie die 335 twin turbo nie -ThysdJ wrote:Kerels, vergeet van Lexus V8's... hulle kannie kers vashou by die 3.0 BMW turbodiesel enjins nie...
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
-
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Mon Sep 30, 2013 10:49 am
- Town: paul Roux
- Vehicle: 1991 Hilux SFA,7MGE,50mm bodylift
- Real Name: Hentie
- Location: Freestate
Re: Help need for 7mge
Sjoe manne die 7mge operasie hou vir my besig,ek het die 740 BNW verkoeler gekry en wag nou angstig vir my 50mm bodylift spacers .my engin le langs my trok en wag.het maar inussen vir my 285/75R15 bande opgesit....lyk baie parmantig.sal pics opsit sodra die bodylift klaar is...hopelik kry ek hulle voor die naweek.