Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by Rockspider »

To make a looong story short ... I arrived back from Chobe today with Rockspider jnr wat homself goed gedra het. Driving a V6 Fortuner as well, the power of the 2.7, even though it is slightly modified, was nothing short of ?#$%&@* frustrating! I must credit the motor with the fact that I am running 32" tyres though. But even a diff ratio change will not make a big enough difference.

I dont like the Lexus modification as I believe it is heavy on juice. My Fortruner on the other hand gives me about 11 l/100km on the open road which is very acceptable to me.

So I want to sell the 2.7 3RZ with its gearbox and transfer and replace that with the Fortuner V6 with the auto box. I have done no homework whatsoever yet so this is my first bit of homework.

If it is true that so many Fortuners have rolled, and the fact that you cannop kill a Toyota engine and that the V6 is still so new that few replacements are required, there should be plenty engines available, hopefully at a reasonable price. I also want the original computer/s and harness.

Has anyone out there considered or done this mod? Any suggestions? How bout telling me what your consumption is on your Lexus motor. Does anybody know of an available engine and gearbox. Is anybody interested in buying my 2,7 before I remove it out of the bakkie. At least you can see that the motor is in a good condition.

Will post some pics of the Lux after this trip which was awesome. It is covered in so much mud you can hardly make out the colour of the vehicle.

Furthermore, the Carymore canopy is still for sale.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by BenHur »

I am sure if you can find a motor at an affordable price it would make a real nice conversion but I am not so sure you are going to get one, but if your theory holds true you may just be fortunate enough to find one. Happy hunting :wink:
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by Jaws »

BenHur wrote:be fortunate enough to find one. Happy hunting :wink:
- Pun intended :think: :lol:
:thumbup:
PERS KERS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
Real Name: ALEX

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by PERS KERS »

Leon, jy is nou op die regte pad, ek het n Fortuner Auto 4x4 en ek wil die LS 430 V8 vvti inbou maar ek soek nog n enjin ek sal definitief jou ingedagte hou as ek die 430 gekry het, wil jy hom ook permanent 4x4 maak soos Fortuner of gaan jy jou transfer van die Hilux hou?
PERS KERS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
Real Name: ALEX

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by PERS KERS »

Leon , as jy die Fortuner se ratkas gebruik moet jy jou voor diff verander want jou voorste propshaft kom in die teenoorgestelde kant uit as jou 2.7 IFS, jou ratios op fotuner is 3.7 of 3.1, ek sal vir jou uitvind
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by African Child »

Ek weet nie van die mods en ekstras op jou 2.7 nie maar sou dit nie meer sin maak om net n tweehandse 4L Hilux te koop as jy jou 2.7 teen n goeie prys kan verkoop nie. Ek het so rukkie terug n 4L gesien vir R195 000 en ek is seker jy kan op die bankveilings nog baie beter doen. Maar dit bly maar lekker om te krap aan die Toys ne... verstaan waar jy vandaan kom.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by Rockspider »

PERS KERS wrote:Leon, jy is nou op die regte pad, ek het n Fortuner Auto 4x4 en ek wil die LS 430 V8 vvti inbou maar ek soek nog n enjin ek sal definitief jou ingedagte hou as ek die 430 gekry het, wil jy hom ook permanent 4x4 maak soos Fortuner of gaan jy jou transfer van die Hilux hou?
Pers Kers, jy dink bietjie verder vooruit as ek. As dit enigsins moontlik is sal ek nog steeds locking hubs behou. Daar is groot voordele daaraan.

Ek sou egter graag die auto box saam met die engine wil insit. Dit is 'n uitstekende kombinasie en maak vir aangename performance op die pad en lekker kruip off-road.

Wat betref die dif probleem ... wel ek erken ek het nog nie daarna gekyk of dit raak gesien nie. "n solid axle swop kan dalk ook 'n idee wees maar nou begin die party duur raak. Ek sal dit maar stappie vir stappie neem.

Ek dink as jy eers spoilt is met performance (4.0 Fortuner en SLK 32 AMG) dan sukkel mens maar met 'n 2.7 en oversize tyres boonop!

Hou my asb in gedagte vir jou engine. As die tyd reg is en die geld is daar gesels ons.

Om die Lux te verruil vir 'n ander een is nie regtig 'n opsie nie. Ek erken dat ek nie vreeslik impress is met die nuwe lux (of Fortuner) se bakwerk nie en om al my mods weer op 'n nuwe bakkie te sit sal heeltemal te duur wees. Alternatiewelik moet ek maar die Fortuner modify en die Lux verkoop. Laasgenoemde begin al hoe aantrekliker te lyk!!!
PERS KERS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
Real Name: ALEX

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by PERS KERS »

Leon, n' mens verkoop nie jou Hilux nie, n' mens verbeter hom net. diff ratio's op die auto is 3.36 , solid diff is maklik om voor in te sit en ratio's is nie n' probleem nie, vra my ek sal jou help. ek het gou gekyk na my fortuner se gearbox dit lyk op die oog af dat die transfer adaptor housing moontlik op die Surf ratkas se transfer case pas, miskien dalk n'spacer of twee. Fortuner verander!! ek het suspensie, bumper en tyres gedoen altesaam 75 mm gekry en glo my ek het al plekke gery waar ek met my lux lockers voor en agter gery het ,die vrou weet nie daarvan nie maar hy kan 4x4. die storie wat Fortuners rol ek weet nie, ek dink ek moes al gerol het as dit so was .groete
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by Rockspider »

Alex, jy praat my taal. Ons moet gesels sometime binnekort. Ek moet erken, ek weet glad nie watter kant toe nie. Plekke waar ek met die bakkie gery het sal my innerlik seer maak om die Fortuner deur te vat tov takke, bosse, modder, stof ens. Maar dan weer, al die mods op die Lux beinvloed betroubaarheid, vat baaaaaie tyd en kos baaaaaie geld. Bo en behalwe die modifikasies moet ek nou ernstig begin kyk na 'n packing system en spare wheel carriers ook. Wat ek ookal besluit moet ek nou vinnig besluit en daarby hou!!

Kom ons gesle bietjie wanneer jy tyd het.

Leon
011-768-5257 alle ure
082-570-0718
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by African Child »

Ek glo ook nie daai storie van hulle wat rol nie. Andrew St Pierre White het n stuk geskryf in die nuwe Leisure wheels... baie manne het veel te se oor die ou maar ek respekteer nogal sy opinie.

Volgens hom is daar niks fout met die Fortuner nie maar daar is gesien dat die voertuie wat gerol het meestal met baie hoe bandruk gery het. Wonder ook hoeveel wat gerol het het vergeet om daai centre diff te sluit op die grondpad...
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by Rockspider »

Ek Hoor jou. Ek het 'n teorie of twee. Moontlik is daar dalk 'n ontwerpsprobleem maar dink so daaraan. As jy kyk na die Fortuner se verkoop syfers, verkoop hulle meer as wat die meeste ander SUV's in alle klasse saam verkoop. 10% (vir arguments onthalwe) van die gemiddelde 110 Discos, 55 Pajeros, 22 Pathfinders, 2 Patrols ens ens ens (uit Leisure Wheels July 2009) wat rol is miskykbaar teenoor dieselfde 10% van die Fortuner se 500 gemiddelde verkope ........ 10 Discos teen 50 Fortuners .....

Boonop is albei beskikbare engines baie kragtig en mense maak nie voorsiening daarvoor dat hulle 'n no-nonsense serious 4x4 met hoe c.o.g. ry nie.

Hetsy hy onstabiel is of nie, wat belaans betref tussen off-road vermoe en gemaklike, stil en gerieflike pad maniere het ek nog nie 'n beter voertuig tee gekom nie. Boonop moet die meeste hot hatch 2 liters ook maar hulle wiele oprol om by die 4.0l te bly van robot tot robot. Geen wonder hulle rol so nou en dan nie ...

Fortuner is koning!

(ek kan dit nog net nie oor my hart kry om hom deur die bosse te gaan jaag nie)
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by African Child »

Goed wat rol, die ou Rangerovers. n Paar mense se dood gewees daai tyd en die probleem was toe al die tyd volgens wat ek verstaan die standaard Mitchelin bande waarmee hulle uitgekom het. Klaarblyklik as ek reg onthou het n bande in die meeste noodlottige ongelukkige gebars.

Dan 110 Defenders, erens gelees hulle was op n stadium volgens die versekering maatskappye die voertuie wat die meeste gerol het. n Groot probleem se hulle is die oorlaai van dakrakke omdat die 110 nie so baie plek binne het nie.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
PERS KERS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
Real Name: ALEX

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by PERS KERS »

Ja ,wat julle se is waar ,die verkope se alles daar is so veel verkoop so daar gaan baie by n scrapyard le teenoor ander make, ek was des 08 in die wes kaap op die grondpad van brittanjebaai na vredenburg het n Fortuner GP nr plate op n draai en dis n sinkplaat effek rem getrap ek was op sy hakke want ek het beweeg, nou dis daai ou wat die voertuig n slegte naam gee. Ongelukkig het ek my fortuner 2 dae gehad toe kry hy n' lift so ek kan nie kommetaar lewer oor standard suspensie nie.Maar dis n' onderwerp op sy eie. pak plek - ek het n roofrack opgesit , n' eenvoudige laaistelsel gebou" jump seats uitgehaal" en hulle vas maak plekke gebruik, long range tenk ingesit, die spaar wiel wat hulle skuif na jou agterbumper is nice ek het n ou ontmoet ,ek wag nog vir die pic's wat hy jou plastic bumper agter afhaal en een van staal een gebou het dit klink goed, as ek die foto kry sal ek hom aanstuur. Ek weet nie of jy al n' long range tenk het nie maar die rekenaar is deur mekaar met jou range, dis nie so bad nie, maar ons is besig met n' idee om dit te probeer regstel hou duim vas, verder is ek ook besig om vir die 05 Hilux en nuwer n' diff lock vir die voor as by mekaar te sit ons is so op die hond se stert, hopelik gaan hy heel wat goedkoper wees as wat nou tans besikbaar is. groete
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by Rockspider »

Ek het 'n longrange tank ja, en weer ja, die rekenaar werk nog steeds net op die oorspronklike tank se grote. Dit pla my egter nie. Ek moet ook 'n sparewheel carrier kry maar die pryse wat ek sover gekry het was mal. Sy spaar hang heeltemal te laag om byvoorbeeld Botswana toe te gaan met daai hoe middel mannetjies.

Ek is seker as mens bietjie gaan dink gaan jy in die Fortuner maklik genoek pakplek kry vir lang trips. 'n Vriend van my het selfs sy bed agter die Fortuner ingebou met pakplek onder die bed vir Wolfpacks.

Ek kon nog nie 'n locker kry wat voor kan ingaan nie.
Dadz Toy BFI

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by Dadz Toy BFI »

Please do the Conversion :thumbup:

That is is a stunning motor :P

It will sure make a great Thread to read :mrgreen:
PERS KERS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
Real Name: ALEX

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by PERS KERS »

Leon, die V6 4.0 gaan jou ongeveer R45000-R 65000.00 kos sonder ratkas en ECU. Wat ek wel uitgevind het is dat die 4.3 V8 het n' 6 spoed autobox, ek het navrae gedoen daar is een beskikbaar in UK, ek wag nou vir n' kwotasie van vervoer ens. Ek sal jou op hoogte te hou, ek dink dis n' uitstekende enjin , as alles uitwerk gaan hy in my Fortuner!
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by Rockspider »

I guess I should have continued with this thread a long time ago. After a long deliberation I decided to rather convert the Fortuner and will sell the Hilux to the first bidder. I have already fitted rocksliders and the sparewheel carrier and bumper bullbar are at this very moment being manufactured.

The Fortuner is an awesome vehicle and after changing the suspension (only OME!), front locker (probably an ARB), some BF Muds, a roofrack and a packing system, it will be ready to do anything. Our next big trip is to Malawi in July next year so I do have a little bit of time at hand to do it properly.

So, that means, at long last, I have been able to make up my mind and the Hilux must sadly go.
chopper

Re: Fortuner V6 in my IFS Hilux

Post by chopper »

Leon,
I PM'd you
Thanx
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”