Hilux Lexus Ombouing

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12695
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Family_Dog »

Gert is met vakansie so geen internet die week nie, maar ja, hy ry 'n chipped KZTE 4x4 D/C.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Hallo al die mense

So biekie advertensie vir die site lat mense biekie kan sien wat hier aangaan..Die Hilex loop sose horlosie en nog geen pyne of probleme nie...Ons het iets darem reg gedoen :lol:


Image

Image

Image

Groete

Johan :wave:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Bushwacker »

Dit lyk kwaai Johan, waar kry jy daai bonet vents?
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Piet ek sien jy is sommer hier oor die bult van ons....die bonnet vents het ons van auto style gekry...Opel Astra vents. Hulle is glas vesel en daar kom rerig baie warm lug daar uit,want ons het soos geen over heating probleme nie en jy weet hier party dae voel dit of die son 'n vuur kan dood brand
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Castos »

Johan, watse airfilter loop jy binne daai airbox van jou? Dit kan nie die std wees nie? My Lexus smoor hom omtrent dood teen 4000rpm's. Ek het gedink om dalk so iets in te sit.
Attachments
a7a6302b2741352a2271_large[1].jpg
a7a6302b2741352a2271_large[1].jpg (32.37 KiB) Viewed 2618 times
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Ons het die standaard hilux diesel se donaldson filter gebruik...op di dino het hy skoon deur gegaan na 6000 rpm toe...my opinie is lat ek bang is vir die k&n filters...hulle keer net klippe...kyk maar weer na daai standaard filter..ek weet nie of daar verskil is tussen die petrol en diesel een nie

Groete
Johan :wave:
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Castos »

Nou wonner ek of daar 'n verskil is tussen die 2.4 petrol en 2.8 diesels se filters? Want hier by 5000rpm kan jy hoor hoe smoor hy. Haal die pyp af van die filter af daan rev hy skoon tot by 7000rpm's. Net vir inligting, K&N maak 'n filter vir die SFA se donaldson filer housing. Part no 2471
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Janna
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 78
Joined: Thu May 20, 2010 3:15 pm
Town: Parys
Vehicle: 2007 Hilux V6 4x4
Real Name: Jan

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Janna »

Hi Johan

Meskien kan jy my help?

Ek't a '07 Hilux 4.0 V6 DC Auto 4x4 met a Lexus VVTi motor in!

Probleem is nou dat die ratkas wil nie oorskop O/D ( Over Drive / 5de ) nie! Bly in 4de! Al die ratte werk mooi met weg trak & dan weer stop! Maar op die oop pad wil die bakkie nie oorskop O/D nie. Dit is nog die oorspronklike V6 ratkas

Enige advies na wat ek moet kyk?

Note: ons het al met jul gesels Desember 2010 in Sodwana!

Thanks
Jan
082 419 9919
jan.marais@flsmidth.com
Mozambique
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Sep 16, 2012 2:08 am
Town: Kriel
Vehicle: Toyota
Real Name: Johan

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Mozambique »

Hallo Johan,
Dit is nou al 'n rukkie sedert jy die ombouing gedoen het, is dit die moeite werd en wat is jou gemiddelde petrol verbruik nou? Sal jy dit weer aanpak as jy die keuse het en hoeveel kos so 'n projek jou?

Jammer vir al die vrae maar ek is stel belang om dit ook te doen!

Johan
conversion man wrote:met n handrat kry jy gemiddeld enige iets vanaf 175 tot 185 horsepower op die wiele met so 280 tot 290 nm ook by die wiele .brandstof hang af van jou voet ,maar ek het al ouens gehad wat tot 7.5 km per liter in n landcruiser kry .ek self kry gemiddeld+_ 7km per liter met my werkswinkel bakkie <2x4> maar dan ry ek hom ook hard
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”