V8 Lexus Conversion
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Fri Jun 26, 2009 8:29 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 2.4 SFA DC
- Real Name: Pieter
V8 Lexus Conversion
Hi
I want to change my d/c 2.4 to v8 lexus,
I know that Fana from Adaptor and Conversions in PTA does it, has any body done any of these conversions at Fana? Is there any other gusy that do it, maybe JHB -PTA region
I would like to use the manual box, what do you guys recoomend?
Pieter
I want to change my d/c 2.4 to v8 lexus,
I know that Fana from Adaptor and Conversions in PTA does it, has any body done any of these conversions at Fana? Is there any other gusy that do it, maybe JHB -PTA region
I would like to use the manual box, what do you guys recoomend?
Pieter
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Re: V8 Lexus Conversion
Hello Pieter.
"n vriend van my in Bloemfontein het die "Kit" gebou vir die conversions. Hier is sy telefoon nommer as jy hom dalk wil bel. Sy naam is Attie, Sel no: 072 178 3111. Laas toe ek met hom gepraat het, het hy gesê dit sal 'n build-on conversion op die V8 Lexus wees.
"n vriend van my in Bloemfontein het die "Kit" gebou vir die conversions. Hier is sy telefoon nommer as jy hom dalk wil bel. Sy naam is Attie, Sel no: 072 178 3111. Laas toe ek met hom gepraat het, het hy gesê dit sal 'n build-on conversion op die V8 Lexus wees.
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: V8 Lexus Conversion
Ek het volle vertroue in Attie, nog nooit slegte of verkeerde raad by hom gekry nie, het hom al baie gepla vir raad. As hy nader was het ek dalk ook al 'n Lexus ombouing in gehad, hy is een van die min wat ek sal vertrou met so 'n ombouing. Hy is my Suster se swaer, weet nie wat maak dit hom van my nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: V8 Lexus Conversion
Jou ligter3RZ wrote:Ek het volle vertroue in Attie, nog nooit slegte of verkeerde raad by hom gekry nie, het hom al baie gepla vir raad. As hy nader was het ek dalk ook al 'n Lexus ombouing in gehad, hy is een van die min wat ek sal vertrou met so 'n ombouing. Hy is my Suster se swaer, weet nie wat maak dit hom van my nie.
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Mon May 11, 2009 9:10 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Niel
Re: V8 Lexus Conversion
Is daar iemand wat my met 'n ombouing in Kaapstad kan help? Ek het 'n 2.2 wat vervang moet word met meer krag.
Schoentjies
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: V8 Lexus Conversion
Hi Niel, contact Hoppy on this forum, you won't be sorry!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Animul
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 532
- Joined: Mon Aug 17, 2009 1:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Previously V8 supercharged Monster truck, Jeep Wrangler Rubicon. Now looking for a vehicle to rejoin the community
- Real Name: Henry
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: V8 Lexus Conversion
Chris Mod is Pretoria doen 'n uitstekende ombouing.
- PAUL NEL
- High Range 4WD
- Posts: 43
- Joined: Tue Dec 02, 2008 1:21 am
- Town: SPRINGBOK
- Vehicle: 1996 TOYOTA HILUX 2.4 PETROL DC
- Real Name: PAUL NEL
Re: V8 Lexus Conversion
probeer gerus vir allen venter-hy is 'n hilux boffin in kaapstad sel: 0 seven 2 one 2 nine 11 six 0
Springbok.Namakwaland
'96SFA-Porca
'96SFA-Porca
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Mon May 11, 2009 9:10 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Niel
Re: V8 Lexus Conversion
Baie dankie, ek sal kyk of ek hom in die hande kan kry. Ek het meer krag nodig.
Wat doen ek om die standaard remme vir my 2.2 te verbeter met die ten minste die helfte van die rem afstand? Ek weet ek kan nie versnelling met die slak beplan nie maar ek moet my rem beplan.
Wat doen ek om die standaard remme vir my 2.2 te verbeter met die ten minste die helfte van die rem afstand? Ek weet ek kan nie versnelling met die slak beplan nie maar ek moet my rem beplan.
Schoentjies
Re: V8 Lexus Conversion
Pieter
I saw one done by Chris Mod from Pta;
V8 Lexus (1UZ-FE) with Auto Gearbox - very very flippen nice
Cost him in the region of R70K, IIRC
Don't forget that you need Powerful Brakes with a Powerful Mouter :!:
I saw one done by Chris Mod from Pta;
V8 Lexus (1UZ-FE) with Auto Gearbox - very very flippen nice
Cost him in the region of R70K, IIRC
Don't forget that you need Powerful Brakes with a Powerful Mouter :!:
-
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
- Real Name: ALEX
Re: V8 Lexus Conversion
Hi Pieter, ek het by Fana al flywheel's en bellhousing gekoop nog nie probleme gekry nie, jou vraag oor manual of auto, ek het 33 inch mt ' s gehad met auto op standard diff ratio 4.875, vir my was die bakkie dood, met 31 inch bande is hy beter dis nou as jy reeds 4.875 ratio's in het. as jy wil auto gaan moet jy jou ratio's verander , die Lexcus std ratio was 3.3 tot 3.7 volgens lexcus SA maar onthou sy wiele is baie kleiner as 31 of 33 wiele. Manual is definitief beter maar dan moet jy mooi ry of sterker ratkas insit. Sterkte ps std ecu