Newbie 7mge conversion

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
Diff
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Sun May 03, 2009 7:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: '98 DC 4x4,7M-GE conversion,33"x12.5-15 Cooper S\T's,longranch tank + ekstra tank, replacement bamper, warn M8000, hella 500 spots
Real Name: Petrus
Location: Kalahari

Newbie 7mge conversion

Post by Diff »

Naand forum lede. Ek lees die forum baie vir raadmaar, voel ek moet my sukkel met jule deel. Ek het vroeer die jaar vir my n '98 SFA lux aangeskaf met n 7mge conversion. Wat n monster!!! Die bakkie kan nie oor gekla word nie, maar die conversion het my al gekos om heel oor te doen. Ek het die bakkie in die Kaap gaan haal en net net die huis (Kathu Noord Kaap) gehaal. Overheating. Ek het bietjie tuis rond gevra en vir my die 3.0L KZTE rediator in gesit met 2 AC fens voor en n nissan langley termo switch wat die fans aan en af sit. Ek jaag deune en sleep bees trailers sonder enige warm word probleme. Al ding is die rediator steek sover soos die sump uit, wat gekos het ek moes n rediator/sump plaat op sit. Op die neus is n Nomad bamper met winch en 2 hella 500's. Fotos sal nog volg.
Dadz Toy BFI

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Dadz Toy BFI »

Welkom Petrus :clap:

Welkom to the Forum of Dreams :mrgreen:


Peekchaz asblf :thumbup: :P
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Mud Dog »

Welkom Petrus :thumbup: .... en ons sien uit na daai fotos :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Newbie 7mge conversion

Post by ThysdJ »

Welkom by ons Petrus. Daar is baie klein veranderinkies wat mens aan 'n 7MGE mod kan maak wat groot resultate lewer, maar die heel belangrikste een is die radiator, veral jy daar in die Kalahari. Ek het ook met een van daai lang radiators gesit toe ek Kaspaas gekoop het maar ons het vir hom 'n BMW 328 se aluminium radiator ingesit met 'n merske BMW electric fan op. Ek sal jou se daai radiator werk. Ek ry self baie duine, en ook baie langpad veral daar in die Kalahari en nog geen oorverhittingsprobleme nie. Die naald lyk of hy opgeverf is. :twisted: :twisted:

Lees daarvan hier op die thread. : viewtopic.php?f=3&t=1599

As daar enigiets anders is vra gerus... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Diff
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Sun May 03, 2009 7:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: '98 DC 4x4,7M-GE conversion,33"x12.5-15 Cooper S\T's,longranch tank + ekstra tank, replacement bamper, warn M8000, hella 500 spots
Real Name: Petrus
Location: Kalahari

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Diff »

Naand. Ja oom Thys ek het gaan lees wat julle alles toe gedoen het. Die radiator wat ek in gesit het is ook n aluminuim radiator en sal maar moet wag en sien wat maak hitte die somer, maar sover sit ek ook met n geverfde heat naald. Ek hoef nie te gesnei het of iets nie maar moes die engin/gearbox 25mm terug skyf om die selfde spasie tussen pulleys en radiator te kry. Dankie dat ek kan hulp vra en glo my ek sal vra en my idee's deel. Die stuk oor die AC sit weer nuwe idee's in my kop. Die probleem wat ek het is Kameel (soos ek my Lux gedoop het) het 2 "humps", n groot tank plus exstra 1 onder spaarwiel. Kameel se vorige baas het hom dislis nie gebruik vir net kerk toe en tarug nie.
User avatar
Diff
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Sun May 03, 2009 7:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: '98 DC 4x4,7M-GE conversion,33"x12.5-15 Cooper S\T's,longranch tank + ekstra tank, replacement bamper, warn M8000, hella 500 spots
Real Name: Petrus
Location: Kalahari

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Diff »

Hier is die radator plaat wat ek op gesit het.Image ImageImage Image
User avatar
Diff
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Sun May 03, 2009 7:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: '98 DC 4x4,7M-GE conversion,33"x12.5-15 Cooper S\T's,longranch tank + ekstra tank, replacement bamper, warn M8000, hella 500 spots
Real Name: Petrus
Location: Kalahari

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Diff »

'n Paar vra vir die slim manne.
1: Die thread van Kaspaas se BMW rediator het ek weer gaan lees en wil graag meer weet oor daai fan en thermo swicth. Watter BMW se goeters is dit sodat ek kan begin soek vir dit hier in onse vere en verlate Kalahari.
2:Die motor van my wat ek gedoen het se pirate top gasket het op die regter agter hoek uit gedruk en mors nou taamlik olie. Ek sal die top moet afhaal en die gasket vervang om die lek stop te sit. Met die top af wil ek graag die valves en alles wat daarmee gepaart gaan ook vervang. As ek die top weer moet laat skim gaan dit na my kennis die 3de keer wees wat dit geskim word. Nou wil ek graag weet, waar en watter valves ens. sal die better keuse wees, standard Toyota of is daar 'n alternatief?
Die vervangings studs waarvan ek so lees op die forum waar kry ek dit of sal ek kan wegkom met oorspronklike Toyota boude?
En dan met 'n moontlike 3de skim sal ek die kompresie weer standard wil maak en wil ek weet waar kan ek 'n metaal top gasket indie hande kry en hoe weet ek watter dikte om te kry?
Hier is hoe die motor gelyk het toe ek die Lux gekry het en hoe dit al lyk nou na al my stoute vingertjies. KZ-TE rediator met protector plaat(soos bo gesien), JCB heavy duty air filter en bietjie mooier bedraading.
Attachments
0422c2n_20 (Small).jpg
05102009129 (Small).jpg
User avatar
Diff
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Sun May 03, 2009 7:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: '98 DC 4x4,7M-GE conversion,33"x12.5-15 Cooper S\T's,longranch tank + ekstra tank, replacement bamper, warn M8000, hella 500 spots
Real Name: Petrus
Location: Kalahari

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Diff »

En ek het vergeet. Die Lux het nog die standard cressida ecu en loom op, maar wil graag after market gaan. Bennie het baie vertroue in die dectator sisteem. Ek kan in Upinton wat naby my is 'n spitronic sisteem moontlik kry by 'n agent, nou wil ek weet wat dink julle van die spitronic sisteem? Is daar al van julle wat dit in gesit het en hoe werk dit in vergelyking met die dectator en ander sisteme? Ek het die Lux so ruk terug laat dino en het 104kw teen 5500 rpm en 209nm teen 2000 rpm om die 33's gekry en dit was met 'n venture air filter wat ek later sou uit vind smoor die motor em dan suip hy soos 'n walvis. Dis waar die JCB air filter inkom wat meer as 10 000 liter lug per nim kan deur laat.
User avatar
Toybox
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 814
Joined: Sat Dec 08, 2007 7:36 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilex
Real Name: Jonathan
Club VHF Licence: X100

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Toybox »

Petrus,

I've fitted a Spitronics to my lexus engine and its great. I haven't had a day's problem and the new software is great. I cant compare it to Dictator as I've never installed one. Both are excellent products.

A big factor to consider is what your fitter/tuner is most comfortable with. The best aftermarket ECU in the world is worthless if you cant find someone who can tune it for you.

My advice would be to read up on both systems, then chat to your installer, if necessary call the developers and see which one you feel most comfortable with. For me that was Spitronics :thumbup:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Hoppy »

Ek hou van jou "setup" net soos hy is

As jy die "gasket vervang sal dit n goeie idee wees onm ringe ook te doen, die lae KW sal nie deur die ECU veroorsaak word nie, maar eerder deur lae kompressie of "cam timing". Die 7M se cams et elkeen drie posisies op hulle dowels, as dit verkeerd is verloor jy baie krag. Jou engine moet 130 tot 135 gee met die std ECU

Jy kan die top meet, die kompressie behoort nog nie te hoog te wees na die skim nie, julle is ook ver genoeg van die see af, vervang hom net met n staal gasket, nie die aftermarket koper gaskets nie, hulle werk net vir racing.

Die KZ radiator koel beter as die BMW een, maar ons gebruik die 328I E36 radiator met die ingeboude header tank, die fan is van die ouer 325i
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Diff
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Sun May 03, 2009 7:03 pm
Town: Kathu
Vehicle: '98 DC 4x4,7M-GE conversion,33"x12.5-15 Cooper S\T's,longranch tank + ekstra tank, replacement bamper, warn M8000, hella 500 spots
Real Name: Petrus
Location: Kalahari

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Diff »

Baie baie dankie vir al die raad sover. :thumbup: :D :thumbup:
Die engine se kompresie glo ek is nie te laag nie want, ek het nuwe pistons en ringe (1 over) in gesit toe ek die engine oor gedoen het.
Die storie met die cam timing wat verkeerd kan wees maak meer sin. En ek sal graag meer wil weet oor daai drie posisies op die dowels en hoe stel ek die cam timing reg in. Nog 'n vraag wat is dowels?
Die Lux hou nie van opdrandis nie en vir 'n 6 prop voel dit nie lekker reg nie.
Tweedins is ons bietjie swaar op die sous 4.5km\liter of is dit normaal?
En dan swaai die engine bietjie lank om te start met 'n gepompery van die petol pedaal.
Hoekom ek die valves en valveguides ens. ook wil vervang is die engine rook bietjie wit en die mater wat die dano gedoen het, het my vertel van 'n corolla wat hy oor gedoen het wat ook die selfde rookie gehaad het. Hy sou toe agter kom dat die valveguides nog in spek is maar die sluitasie genoeg was om bietjie olie deur te lek selfs met nuwe valvestemseels. :?:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Newbie 7mge conversion

Post by Hoppy »

Haal die boonste timing cover af en draai die enjin op sy merke.

Haal no 1 vonkprop uit en maak seker die piston is presies bo as die onderste merk oplyn, partykeer skuif die damper dan lyn die merke nie op nie, maak dan n nuwe merk.

Haal die camgear boute uit en haal die ratte af, daar is drie plekke wat die dowels kan ingaan, gebruik eers die middelstes en maak seker jou merke lyn op as jy terugsit.

Die inlet en exhaust ratte is anders, maak seker hulle is aan die regte kant, hulle is iewers gemerk.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”