Engin Conversions - Lexus V8 -

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
josephhenning
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Sep 21, 2009 10:07 am
Town: Discovery
Vehicle: hilux
Real Name: Joseph

Engin Conversions - Lexus V8 -

Post by josephhenning »

Hi daar, Help asb.

Ek is besig met 'n 1999 Hilux D/C 2.7of 3.0 diesel met diff lock. Ombouing met 'n Lexus V8 4.0 met 'n outo ratkas. Ek het geen ondervinding van sulke ombouings nie. Dit is iets waarmee my broer besig was voordat hy oorlede is en nou sit ek met die spul wat nog nie klaar is nie. Dit het vir 'n rukkie geloop, maar nou het die manual box opgepak, en warvan ek so pas die auto box in gesit het. Wat is volgende en wat moet eerste gedoen word. Ek het gedink om eeste die olie verkoeler in te sit, en dan om die propshaft te laat verander, die rat shift selector. Nou begin die probleme. Die enjin loop met 'n Dicktator controller. Kan ek die spitronics gear controller hierby gebruik en sal dit 'n goeie kombinasie wees. Wat van die Rev counter en speedo wat 'n kabel het en die ratkas sn is elektronies. Hoe hier gemaak???

Groete
Joseph
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Engin Conversions - Lexus V8 -

Post by conversion man »

Jy se die manual ratkas het gebreek . Wat se bellhousing het jy gebruik ? Die auto kas is volgens my nie n proposiesie nie want ek het al meer stukkende auto lexus ratkaste gesien as manuals .Voor jy nou te veel geld mors met al die veranderinngs gee my n lui op 0837521655 . Die meeste ratkaste gaan dood oor skewe bellhousings.Daar is ook baie sterker engines as n lexus en hulle breek nie die toyota handratkas nie .
josephhenning
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Sep 21, 2009 10:07 am
Town: Discovery
Vehicle: hilux
Real Name: Joseph

Re: Engin Conversions - Lexus V8 -

Post by josephhenning »

Hi daar.
hulle het nie 'n ander bell housing gebruik nie, maar 'n ""adapter plate"" wat nie centre was nie en het die hoof ratte gebreek.
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Engin Conversions - Lexus V8 -

Post by conversion man »

So nou verstaan jy hoekom die manual gebreek het . Koop by my die regte housing wat straight is en maak die manual reg en sit hom terug .Auto Hilex is n plat kar met groot wiele hy het geen krag om te sleep nie want die autobox se ratio s is te lank .
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”