Wat moet jy doen as jy in die veld in 'n leeu vas loop??
1: Kyk die leeu stip in die oë
2: Gee een tree na regs
3: Gee een tree agteruit
4: Gee een tree na links
5: Gee een tree agteruit
6: Gee een tree na regs, ens, ens
Dit werk nie altyd nie, maar dit sal darem sorg dat jy nie in jou eie poef trap nie.
As jy 'n leeu in die veld raakloop.................
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................
Maak ook seker jy het lekker drafskoene aan, jy hoef nie vinniger as die leeu te hol nie.Net viniger as jou buddie.
As jy op 'n boot is en hy tiep om, maak seker jy het 'n mes by jou.Steek jou buddie in die been.Weereens hoef jy nie vinniger as die haai te swem nie net jou buddie
As jy op 'n boot is en hy tiep om, maak seker jy het 'n mes by jou.Steek jou buddie in die been.Weereens hoef jy nie vinniger as die haai te swem nie net jou buddie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................
wonderof jy nog eenige buddies oor hetgeorge wrote:Maak ook seker jy het lekker drafskoene aan, jy hoef nie vinniger as die leeu te hol nie.Net viniger as jou buddie.
As jy op 'n boot is en hy tiep om, maak seker jy het 'n mes by jou.Steek jou buddie in die been.Weereens hoef jy nie vinniger as die haai te swem nie net jou buddie
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................
Hy het nog 'n jag buddy maar nie meer 'n visvang buddy niePiesang wrote:wonderof jy nog eenige buddies oor hetgeorge wrote:Maak ook seker jy het lekker drafskoene aan, jy hoef nie vinniger as die leeu te hol nie.Net viniger as jou buddie.
As jy op 'n boot is en hy tiep om, maak seker jy het 'n mes by jou.Steek jou buddie in die been.Weereens hoef jy nie vinniger as die haai te swem nie net jou buddie
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: As jy 'n leeu in die veld raakloop.................
Nou weet ek hoekom George krew soek!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "