Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June 9am
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly

Wie wil saam ??
- Attachments
-
- Grand Opening LA Sport and Voetspore Adventures Track (Small).jpg (34.26 KiB) Viewed 2137 times
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Lyk nogal lekker.
Know what you don't know.
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Nee Heindrich - my buurvrou oorkant lyk ........kker, Die storie by LA Sport lyk "uitdagend"......
Ek gaan weer by die Administrators les opse vir die ........
Sien jou 5 June !!!!
Ek gaan weer by die Administrators les opse vir die ........
Sien jou 5 June !!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Solly solly solly... sies... can u send me a pic of 'lyk lekker'
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Nie daar in my kompleks nie.Bloues wrote:Nee Heindrich - my buurvrou oorkant lyk ........kker, Die storie by LA Sport lyk "uitdagend"......
Ek gaan weer by die Administrators les opse vir die ........
Sien jou 5 June !!!!
Ja, sien jou 5 Junie, as daar nog verjaagdagkoek oor is bring ek saam.
Know what you don't know.
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Ek is in Solly, sien julle daar.
Kom ons Hilux4x4 manne wys waarom ons die beste club en Forum is...
Kom ons Hilux4x4 manne wys waarom ons die beste club en Forum is...
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Dankie man mr Danman !!!! Wie gaan nog van Wes Rand se kant af ?????
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Dit lyk lekker......uitdagend :D
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
wie van die forum en club gaan ek more daar raakloop?
Ek het netnou met Ray gepraat en hy meen dat daar al 60 voertuie bespreek is vir more oggend(baie clubs het spanne gebook).
Hy reken om nie tou te staan nie moet die wat wil gaan(en nie bespreek het nie) eers na 10h00 daar opdaag.
Hy het my ook ingelig dat daar 'n lekker lapa en braai fasiliteite sal wees en dat 'n drink dingetjie en braaivleis sterk aanbeveel word. Daar gaan ook 'n grootskerm tv wees vir die sport(na die sports ).

- Toybox
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 814
- Joined: Sat Dec 08, 2007 7:36 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilex
- Real Name: Jonathan
- Club VHF Licence: X100
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
If I'm not hanging too badly I should be there
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Dit was nou vrek lekker, ek het darrem na 4 ure al die modder onder, in en bo op hop-along af gewas, maar sukkel my dood om die smile van sy grill af te kry.
Dankie aan kwagga(Etiene), en Fanie wat saam gery het.
Die baan was uitdaagend, maar te danke aan LASPORT se organisasie was daar altyd 'n helpende recovery voertuig(moes gelukkig net 3 keer om hulp vra :roll: ).
Die 8km baan was nie te besig nie en ons was 3uur klaar nadat ons 11h00 begin het.
Daar was natuurlik 'n paar ouens wat geen respek het vir hulle voertuie nie en ook nie vir die baan nie, maar 'n verteenwoordiger van LASPORT het my verseker dat dit die laaste keer is dat hulle ongelisensieerde voertuie sal toelaat.
Julle wat nie daar was nie het verseker uitgemis.

....nou waar is die pic's???
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Sorry Mark ek was te besig om om hop-along terug te hou om fotos te neem.
Jy weet mos as 'n Hilux modder sien is daar nie keer nie.
Ek sal by Fanie en kwagga hoor of hulle nie dalk so 'n bietjie bewyse het nie.
- Toybox
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 814
- Joined: Sat Dec 08, 2007 7:36 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilex
- Real Name: Jonathan
- Club VHF Licence: X100
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Yip sorry guys, I was driving alone so didn't manage any snaps worth posting...
Re: Opening LA Sport and Voetspore adventure track - 12 June
Anyone els? This is unbelievable, we have a lot of viewers over 3500 who do not post and are unable to write, but I am sure they can look at pic's