Ek's opsoek na nommer 1 plug lead, en complete fanbelt tensioner unit. My plug draat was aan die plug vas geroes en het afgebreek toe ek die plug's wou ruil. Ek het ook die bearing op die tensioner geruil en op inspeksie sien ek dat die shaft waar die bearing op loop 3/4 om gekraak is.
Ek het ook n aircon pomp te koop as iemant een wil he, maak my n offer
1UZ-FE SPARES
- Toybox
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 814
- Joined: Sat Dec 08, 2007 7:36 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilex
- Real Name: Jonathan
- Club VHF Licence: X100
Re: 1UZ-FE SPARES
How long is the lead? I might have one spare...