National Luna: Portable Power Pack -found
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
National Luna: Portable Power Pack -found
- Attachments
-
- BBox_thumb.jpg (4.54 KiB) Viewed 3444 times
Re: National Luna: Portable Power Pack
Why Niel?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack
Have a second Delco 105 that has no box - want to use it at camp and not in the van
Re: National Luna: Portable Power Pack
I c!
Net die boks? As ek reg kan onthou so R2k....Spartan wrote:Wat kos daai NL nuut?
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Was dit darem 'n bargain?
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Verlos my van die onkunde asb; kan die eenheid funksioneer as deel van 'n dual battery system? Dws laai hom agter in my trokkie, koppel dit op die stelsel, die battery laai in die ry/bly gelaai en ek gebruik hom of vanuit die bakkie of mobiel dws draagbaar?
Ek het met OOOOMS se hulp 'n mooi 2de-handse NL dual battery system gekoop (met battery) en hy het selfs aangebied om die ding te help insit
Ek het met OOOOMS se hulp 'n mooi 2de-handse NL dual battery system gekoop (met battery) en hy het selfs aangebied om die ding te help insit
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
daai is n moeilike vraag as dit verniet was ja and jy moes betaal neeswartvark wrote:Was dit darem 'n bargain?
Dit was n paar rand goedkoper as as die nuwes ja. Safari Centre vra R 1999, ODW vra R 2600
Jachopper wrote:kan die eenheid funksioneer as deel van 'n dual battery system?
Jachopper wrote:Dws laai hom agter in my trokkie, koppel dit op die stelsel, die battery laai in die ry/bly gelaai en ek gebruik hom of vanuit die bakkie
chopper wrote:of mobiel dws draagbaar?
Ja, jy kan hom uithaal en in jou tent gebruik - ligte koppel
As jy die boksie het is jou monitor regulator ... reeds ingebou en jy hey net die kabels nodig van die altenator af na die boks.
My vraag is kan jy n sonpaneel direk op die boks koppel of moet jy n aparte, se 10 A regulator gebruik?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Die atwoord is dat jy wel n regulator moet opsit en jy sal dan die grys BH plug gebruik op die boks
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Dankie Neil,
Nou moet ek net 'n goeie 2de-handse eenheid in die hande kry!
Nou moet ek net 'n goeie 2de-handse eenheid in die hande kry!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
PM me your email address and I will forward you the sellers details- there was a chap that wanted to sell his up your way.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
niel net 'n vragie.
hoekom het jy nie vir een van midas se battery bokse gegaan vir R550.Hy het nou wel nie selenoid nie maar jy het klaar mos een in jou "main" NL box.Hierdie boks kom klaar met voltmeter en konneksies.
hoekom het jy nie vir een van midas se battery bokse gegaan vir R550.Hy het nou wel nie selenoid nie maar jy het klaar mos een in jou "main" NL box.Hierdie boks kom klaar met voltmeter en konneksies.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Het nie geweet hulle het nie.george wrote:hoekom het jy nie vir een van midas se battery bokse gegaan vir R550.
Het jy n pic vir die ander ouens om na te kyk? Ek kry die NL binne kort.
Miskien kan dit hulle baat
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
die anner manne verkoop hom vir R799 en Midas vir r550
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Nifty, ek het iets soortgelyk gesien by Campworld maar dit was R 1900 en dan is die NL n beter opsie en ook nie so groot nie
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
het die topic geskuif want dit raak nou n bespreking.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Te oulikNiel wrote:het die topic geskuif want dit raak nou n bespreking.
Het jy al jou was balie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Nee, ek wag nog te veel dinge aan die maand
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Het vandag die power pack gaan optel. Ek het nog nie kans gehad om by Midas in te loer nie. Ek het wel iets soortgelyk gesien by ODW. Sal nog gaan kyk
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
As julle na daai NL bokse se pryse kyk onthou party kom met kabel en party sonder die kabel.Ek praat nou van die kabel wat van die voertuig se battery tot agter in die voertuig gaan loop.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Wimpie, 100%, Hier in die kaap verkoop ODW die een met die kabels vir R 2700 en Safari Centre die een sonder kabels vir R 1950. My vorige kopie was R 1700 met n 102 a deep cycle ingesluit maar kabels uyitgesluit.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Die een met die battery was n goeie kopie.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: National Luna: Portable Power Pack -found
Ja, dit was second hand maar die battery was op n 2 weke trip gebruik toe ek dit gekoop het. Hy het nou al n hele paar trippies agter die rug - moet se dit werk lekker