TYRES
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: '99 Raider 2.7
- Real Name: Hennie
- Location: Strand
- Contact:
TYRES
SOEK RAAD
Ek wil in die volgende week nuwe 31 x 10.5 R15 op my bakkie sit. Julle ouens wat ken BFG of Cooper en hoekom ? :roll:
Ek wil in die volgende week nuwe 31 x 10.5 R15 op my bakkie sit. Julle ouens wat ken BFG of Cooper en hoekom ? :roll:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: TYRES
Persoonlik sal ek vir Cooper gaan. BF is al baie ou tegnologie en 'n baie harde band. So nie baie lekker vir on-road performance nie. Ek weet BF bring nou 'n nuwe band uit wat dalk beter sal wees.
Maar ek dink as jy 'n poll gaan hou gaan probably 40% vir BF stem en die res gaan maar verdeeld wees tussen die ander brands.
Maar ek dink as jy 'n poll gaan hou gaan probably 40% vir BF stem en die res gaan maar verdeeld wees tussen die ander brands.
To God be the glory
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: TYRES
Cooper ST, beter op veral nat pat as die BFG. Ook gehoor hulle briung iets nuut uit. BFG het n 3 ply sidewall waar die ST net 2 ply het. Ken nie die STT nie. Dunlop SA gee ook goei diens. :D
-
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Tue Jul 17, 2007 12:50 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: '91 Hilux DC 4x4 3.0L KZTE Eng.
- Real Name: Hilton
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: TYRES
As jy baie in die bos ry, en as jy nou die oompies van alle off road tyres wil opsit, dan sit jy 31" Goodyear Wrangler MTR's op. Doen dit nou one time en doen dit klaar...
As jy meer op die pad ry sit Coopers op. :D
As jy meer op die pad ry sit Coopers op. :D
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: '99 Raider 2.7
- Real Name: Hennie
- Location: Strand
- Contact:
Re: TYRES
Ek het A/T Goodyear op hierdie stadium. :roll: Ek het maar besluit op die Cooper STT 31 x 10.5 R15 Muds. Dit het blykbaar ook 3ply sidewall, is sagter as die BFG en kan ook naby 100 000km gee. :) Ek dink albei het sy voordele maar het maar op die Coopers besluit.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: TYRES
Hennie,
Daai is presies die volgende tekkies wat ek op myne wil sit.
By het / gaan jy koop en hoeveel het / gaan dit per band kos?
Daai is presies die volgende tekkies wat ek op myne wil sit.
By het / gaan jy koop en hoeveel het / gaan dit per band kos?
To God be the glory
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: TYRES
Cooper ST, is *a* op natteer. Hulle is soos snot. Cooper STT is stunning maar vrek duur. Persoonlik is daar vir my net 2, BFG MT en Maxxis Bighorns. GY MTR is net te duur. Ek betaal nie R6000-R7000 vir 4 bande nie. Vir daai prys sit ek vir my 'n stel Simex Trekkers op.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: TYRES
Reynard, ek is jammer, maar ek moet met jou verskil. Toe my ST's nog nuut was (so 300km) het ek ook gedink dis nie gaaf op nat teer nie. Nou het hulle al oor die 20 000km gedoen, baie op nat teer, en ek het nog nie "oomblikke" gehad nie. Dit was al vir my nodig om harder en vinniger te anker as normaal, en hulle grip baie beter as die Dueller HT wat op my 2.7 was.Castos wrote:Cooper ST, is *a* op natteer. Hulle is soos snot....
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: '99 Raider 2.7
- Real Name: Hennie
- Location: Strand
- Contact:
Re: TYRES
Die koste per Cooper STT 31 x 10.5 R15 is R1680 per band opgesit + ballanseer. Ek doen dit by Tyger Fitment Centre, Durbanweg, Bellville. Eienaar is Edwin Rose tel 021 9101922. Puik klientediens en ek dink baie goeie prys.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: TYRES
Ek weet hulle is baie goed in droe weer en in die bos met modder. Die bosbouers hier het almal cooper ST's op. Hulle verkies om enige natteerpad te vermy as dit reen. 'n Vriend van my ry 'n isuzu, as dit reen kan ek sien hou sy bakkie pad soek. As hulle werk by jou great, is regtig 'n goeie band teen 'n baie goeie prys. En hulle werk in die bos. Die bosbouers sweer by hulle. Is almal weg van BFG MT na Coopers.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: TYRES
Stem saam Riaan die ST is great op die nat pad maar die Duler 694 AT is selfs beter op die nat pad, maar jy kan nie die ST met die 694 vergelyk nie.ToyX4 wrote:Castos wrote:
Cooper ST, is *a* op natteer. Hulle is soos snot....
Reynard, ek is jammer, maar ek moet met jou verskil.
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: '99 Raider 2.7
- Real Name: Hennie
- Location: Strand
- Contact:
Re: TYRES
Dink julle dan daar is so n groot verskil tussen die ST en STT mud terrain Dit was tussen BFG en Cooper en ek dink albei is goeie tyres na al die gesels met die slim manne. Die besluit was maklik want daar is nie BFG beskikbaar vir die volgende 3weke. Maar daar is n hengse geraas verskil van die Wrangler AT na die Cooper Muds. Daarmee sal ek maar moet saamleef.
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: '99 Raider 2.7
- Real Name: Hennie
- Location: Strand
- Contact:
Re: TYRES
Jys reg Niel. Ons kan dit darem nie so gemaklik he nie. :)
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: TYRES
Henniedebeer, jy moet ook onthou jy ry 'n Haai-Laks, nie 'n BMW X5 nie.. Padgeraas is 'n vereiste..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: '99 Raider 2.7
- Real Name: Hennie
- Location: Strand
- Contact:
Re: TYRES
Jys reg Kaspaas dis net baie interessant hoe die tyres verskil :!: