Mile Maker Winch

What Recovery Equipment do you use.
Post Reply
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Mile Maker Winch

Post by FUDGES »

Hi All

What do you guys think of the Mile Maker winches I see the US millatry use them. I cant decide between n warn 9500lbs or mile marker 9500lbs.

I can get both for a very good price the Warn for about R7800 and the Mile marker about R3900, I am leaning towards the Mile Marker because of the price :naah: :acute:

but you know the saying in afrikaans " goedkoop koop is duur koop"

So please any comments on the Mile maker would be appriciated :beg: :beg:
User avatar
Toybox
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 814
Joined: Sat Dec 08, 2007 7:36 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilex
Real Name: Jonathan
Club VHF Licence: X100

Re: Mile Maker Winch

Post by Toybox »

AFAIK the new Warn's all come with a lifetime warranty. That should justify your decision in resale value alone!
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Mile Maker Winch

Post by FUDGES »

I get what you say but I can buy 2 Mile makers for the Warns price.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Mile Maker Winch

Post by JohanM »

AJ, daai Milemarker winches is baie sterk, maar dit werk van jou powersteering pomp af. Nou die probleem is dat jou powersteering pomp nie gedesign is om daai volumes en druk te hanteer nie, so jy gaan die pomp gereeld vervang as daai winch werk. O ja en jou Warranty sal voided wees omdat jy aan die powersteering se pype verander het.

Ek sal persoonlik die warn opsit omdat die reputasie baie goed is op die produk en ja Toyota fit warn produkte op hulle voertuie so dit behoort seker als te verduidelik.
Johan Marais
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Mile Maker Winch

Post by FUDGES »

Johan jy praat van die hydrolic Mile Marker ek soek net die gewone nie 12v een.

Ek sien nou ek kan die 9000lbs Warn kry vir R6900 maar is hy sterk genoeg?
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Mile Maker Winch

Post by JohanM »

A.J. wrote:Johan jy praat van die hydrolic Mile Marker ek soek net die gewone nie 12v een.

Ek sien nou ek kan die 9000lbs Warn kry vir R6900 maar is hy sterk genoeg?
A.J jy het nie meer as 9000 Lbs / 4100kg winch nodig nie. DIt is sterk genoeg vir 'n D/Cab voertuig. Die rating wat jy nodig het is 1.5 x die GVM massa van die voertuig. Dit beteken jou D4D se GVM massa is +/- 2600 kg x 1.5 = +/- 3900 kg.

Meer as dit is 'n overkill.
Johan Marais
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Mile Maker Winch

Post by FUDGES »

:thumbup: :thumbup:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Mile Maker Winch

Post by Traveler »

A.J. ek het self die Warn, en persoonlik leun ek baie na Warn, slegs weens een rede. Die dienste en parte is (redelik) maklik beskikbaar, maar wanneer jy met CI Auto werk moet jy dit net doen met Job se geduld. Hulle is eintlik absoluut pateties as dit kom by hoe lank 'n diens neem, my M8000 is nou al vir 4 weke in vir 'n diens, en steeds nie klaar nie (hulle vertel vol bravade 'n diens neem slegs 4 dae).

Die Mile Marker is 'n monster van 'n winch, 'n onlangse (grootste toets ooit op winches) is gedoen op die Rubicon trail en hulle het die winches gewerk tot hulle letterlik ontplof het. Daar was slegs drie winches wat oorleef het, die 1ste twee was, Mile Marker en Warn (ek kan nie nommer drie onthou nie). Enigste rede waarom ek nie Mile Marker sonder enige twyfel vir jou kan aanbeveel nie is slegs weens back up en support. AS hulle die ondersteuning van Warn gehad het, sou ek self 'n Mile Marker opgesit het. VSA Weermag sou nie Mile Marker gebruik het sonder rede nie.

In VSA is die Warn/Mile Marker debat warmer as die Cruiser/Defender debat in SA.

ps. Johan, die vorige agente het ongelukkig Mile Marker in SA geloods slegs met die hidroliese winches. As dit kom by betroubaarheid is 'n 12V 6,000km agter 'n hidroliese ene, hidrolies word nie warm nie, so jy kan aanhou, en aanhou en aanhou winch sonder dat die winch sal brand. En jy kan steeds winch al is die winch 3,000m onder water. Ongelukkig het te veel mense die installasie verkeerd aangevat en dit het beslis gelei tot kragstuur probleme. As ek 'n ekstra pomp kon insit sou ek verkies om hidrolies te gaan.

pps. A.J. het jy al Warn se Tabor reeks oorweeg??
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Mile Maker Winch

Post by FUDGES »

Dankie H :thumbup: :thumbup:

Back up op die mile marker is nie vir my n probleem nie sien usa so 6 keer n jaar en het familie wat daar bly.

Het nog nie na die Tabor gekyk nie? Word die winches nie in china gemaak nie?
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Mile Maker Winch

Post by Traveler »

A.J. wrote:Back up op die mile marker is nie vir my n probleem nie sien usa so 6 keer n jaar en het familie wat daar bly.

Het nog nie na die Tabor gekyk nie? Word die winches nie in china gemaak nie?
Dan het jy geen rede op hierdie blou besoedelde, oorbevolkte aarde om nie 'n Mile Marker te koop nie, veral nie teen daai prys nie. :thumbup: :thumbup:

Die Tabor word glo in VSA gemaak, maar ek is oop vir korreksie

Ek het nou wel 'n Warn M8000 (wat al deur en oor die muur is in beide rigtings), maar hy werk steeds. Ek het nou die drum holders en die clutch laat vervang, en die proses kos my so R2,500-00. Toe besluit ek ook om die remote en die solenoid box te vervang. Warn se pryse was hier by die R3,500 vir remote en solenoid box. Ek het dit aangeskaf by die manne van Duke winches, die remote en box saam het my by hulle minder as R2,000-00 gekos en ek is absoluut in my noppies met die kwaliteit van beide die remote en die solenoid box.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: Mile Maker Winch

Post by TOKKELOS 1 »

A.J. wrote::thumbup: :thumbup:
:tease: Jy het n, goeie winch nodig "inligting van betroubare bron ontvang dat jy baie VASSIT" :tease:
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Mile Maker Winch

Post by FUDGES »

Eish ja nee heeltemal te veel :aggresive: :aggresive:

Wie is die source ek wonder :cooldude:
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: Mile Maker Winch

Post by TOKKELOS 1 »

A.J. wrote:Eish ja nee heeltemal te veel :aggresive: :aggresive:

Wie is die source ek wonder :cooldude:
:tease:
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Mile Maker Winch

Post by Traveler »

A.J. wrote:Eish ja nee heeltemal te veel :aggresive: :aggresive:

Wie is die source ek wonder :cooldude:
Ek dink die source moet dalk volgende keer by die huis gelos word..... :mocking:
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: Mile Maker Winch

Post by Pype »

Julle het dit verkeerd A.J sit so baie vas omdat hy ry waar die ander nie will nie :razz: ;-)

As jy nie vasit nie kan jy nie ry nie, of jy het nog net nie hardgenoeg probeer nie :twisted: :thumbup:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Mile Maker Winch

Post by Traveler »

Pype wrote:As jy nie vasit nie kan jy nie ry nie, of jy het nog net nie hardgenoeg probeer nie :twisted: :thumbup:
Dit is waar. :mocking:
Image
Image

Know what you don't know.
Post Reply

Return to “Recovery Equipment”