1999 2.7 4x4 start vragie

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
3.0 D4-D
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
Town: ofcolaco
Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
Real Name: ben

1999 2.7 4x4 start vragie

Post by 3.0 D4-D »

naand se

net n vinnige paar vrae.ek weet nie of dit al elders gevrae is nie maar ekskuus as daar wel was.
1-my 2.7 1999 model start soos n droom in die oggend maar sodra hy warm is dan vat dit 2 probeerslae om hom aan die gang tekry of,voor jy hom weer start dan pomp ek die petrol dan start hy 1ste keer.ek verstaan dat dit moontlik die "cold start censor" kan wees wat sy kop deurmekaar maak.is daar iemand wat my dalk meer duidelikheid kan gee.
2-die 2.7 word gediens elke hoeveel km?
3-die timming kettang op die modelle word elke hoeveel km vervang?

dankie byvoorbaat
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

Post by george »

Hi Ben.
Myne doen dit ook nou en dan.Het al self gewonder of dit moet so wees of nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

Post by pietpetoors »

Dit is brandstofinspuiting, as jy hom pomp voor jy hom start behoort dit geen effek te he nie. Een ding wat ek al agtergekom het is hou jou voet weg van die petrol pedaal as jy hom start, die brandstofinspuiting sorg self dat daar genoeg brandstof is.

Die ketting kan ek nou nie onthou, sal vir Allan vra, hulle het al vir my gese
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

Post by george »

pietpetoors wrote:Dit is brandstofinspuiting, as jy hom pomp voor jy hom start behoort dit geen effek te he nie. Een ding wat ek al agtergekom het is hou jou voet weg van die petrol pedaal as jy hom start, die brandstofinspuiting sorg self dat daar genoeg brandstof is.

Die ketting kan ek nou nie onthou, sal vir Allan vra, hulle het al vir my gese
Ek praat ook nou onder korreksie,maar ek nou dat jy dit noem dink ek jy moet die "ignition" aan sit en 'n paar sekondes wag voor jy die motor swaai.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
HiluxJunkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
Real Name: Simon
Club VHF Licence: N15

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

Post by HiluxJunkie »

Diens elke 10000km. Ruil diffs, transfer en ratkas olies op 120000km volgens my book of life.

Ruil timing chain as hy raas, anders los hom.
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
ImageImageImageImageImage
User avatar
3.0 D4-D
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
Town: ofcolaco
Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
Real Name: ben

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

Post by 3.0 D4-D »

dankie almal ek het die volgende probeer deur die dag.as ek inklim sit ek ignition aan en wag so 3 sekondes voor ek sleutel swaai,verder hou ek my voet weg vanaf pedaal.nou start sy elke keer eerste keer.ek dink dat n ou haastig raak deur die dag en dan vat dit 2 probeerslae.ek moet se ek ry permanet met my voertuig en start haar seker 20 keer n dag.ek moet ook ingedagte hou dat die ou girl 11 jaar oud is en dat ek haar dalknie so moet aanjaag altyd nie :D: :D: :D:
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

Post by george »

3.0 D4-D wrote:dankie almal ek het die volgende probeer deur die dag.as ek inklim sit ek ignition aan en wag so 3 sekondes voor ek sleutel swaai,verder hou ek my voet weg vanaf pedaal.nou start sy elke keer eerste keer.ek dink dat n ou haastig raak deur die dag en dan vat dit 2 probeerslae.ek moet se ek ry permanet met my voertuig en start haar seker 20 keer n dag.ek moet ook ingedagte hou dat die ou girl 11 jaar oud is en dat ek haar dalknie so moet aanjaag altyd nie :D: :D: :D:
Ek het ook nou begin om dit te doen.Ek wag tot al die waarskuwings liggies afgaan en dan swaai ek.Geen probleem
Tegnies dink ek dis wat Toyota wil he jy moet doen.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

Post by Piesang »

My 2.7 is ook 'n 99 model en ek het nie die probleem nie, klim in en start en sy gaan.

Wat wel los is dat ek 90% net kort aftande ry en dan sal sy bietjie begin klink of sy net op 3 selinders start, maar as sy weer goed gery word en skoon gebrand is staarts sy goed.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Karoo
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Thu Sep 25, 2008 3:53 pm
Town: Murraysburg
Vehicle: 96 2,4d sc ;99 2,7 4x4 sc
Real Name: Andrew Wallis
Location: Murraysburg

Re: 1999 2.7 4x4 start vragie

Post by Karoo »

yip the trick is to keep ur foot off that gas pedal, my mrs moaned about bakkie sukkeling to start, since drummed this rule into her no worries and I have never had a starting problem.
Post Reply

Return to “The Workshop”