Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by CasKru »

legend35 wrote:Kyk mooi,daai stofwolk.Dis ek :lol:
Sorry...kan jou nie sien nie... hier is nou net so silver ding met 'n @#$@#%se gejuig hier verby... :twisted:
SuidWes wrote:Sien julle daar! :)
Lekker lekker. Sal uitkyk vir jou.
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by ToyX4 »

Sien julle more! Het iemand ekstra radio wat ek kan leen, asb?
ImageImage
Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by ToyX4 »

Ek is so opgewonde ek kan nie slaap nie....

Nee, toe ek so mik vir die bed toe kry ek n oproep, veldbrand! Kom nou net van die vuur af. Nou gaan ek seker maar slaap. Sien julle netnou.

Vat julle ekstra radio saam asb
ImageImage
Image
User avatar
Tiger7
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 972
Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
Real Name: Jonathan

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by Tiger7 »

Ek het gisteraand moeilik geslaap was te opgewonde.

Nou gaanstaan en bel die werk, hulle het tegniese probleme opgetel. :shock2:
Is nou oppat daarheen. :alvarin:
Hoopelik maak ek vroeg klaar en kan nog saam gaan speel.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by ToyX4 »

Sorry ek kon dit nie maak nie. Het laasnag van net na 11 uur tot na 2 uur vuur geveg. Toe na 3 uur eers in die bed gekom, toe hou die kleintjie ons wakker, en so het ons redelik goed verslaap. Die brandstigters is besig hier by ons, kom nou net weer van n vuur af.

Maar ons wag vir die foto's.
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by CasKru »

Dankie aan almal wat dit daar kon maak en sorry vir die wat dit nie kon maak nie. Dit was weereens 'n baie lekker dag (net vrek warm) maar ek is seker daarvan dat almal hulleself geniet het.

Hou maar net dop... die foto's is seker nie ver nie
To God be the glory
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by SuidWes »

Ons het dit baie geniet - Dankie Cassie en Johan :thumbup:

Next mod - LOCKER :cooldude:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by legend35 »

Dankie manne,was n puik dag :thumbup: Ons maak sommer gou weer so.

Fodies sal volg :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by CasKru »

SuidWes wrote:Ons het dit baie geniet - Dankie Cassie en Johan :thumbup:

Next mod - LOCKER :cooldude:
Ag hoekom? Jy het dan oorals uit gekom waar die ander het :twisted: :twisted: :twisted: Sit eerder vir my bakkie 'n locker voor in :)
To God be the glory
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by SuidWes »

SuidWes wrote:
Ons het dit baie geniet - Dankie Cassie en Johan

Next mod - LOCKER

Ag hoekom? Jy het dan oorals uit gekom waar die ander het Sit eerder vir my bakkie 'n locker voor in
Ek wens ja :| Sou seker kon met meer spoed :twisted: Nog nie 'n member van die redline club nie ;-)

Dit was die eerste keer dat my pa my join op 'n trail en hy het dit geniet - Nogal gisteraand om die vuur baie uitgevra oor 4x4's, lockers, ens. :cooldude:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by CasKru »

SuidWes wrote:
SuidWes wrote:
Ons het dit baie geniet - Dankie Cassie en Johan

Next mod - LOCKER

Ag hoekom? Jy het dan oorals uit gekom waar die ander het Sit eerder vir my bakkie 'n locker voor in
Ek wens ja :| Sou seker kon met meer spoed :twisted: Nog nie 'n member van die redline club nie ;-)

Dit was die eerste keer dat my pa my join op 'n trail en hy het dit geniet - Nogal gisteraand om die vuur baie uitgevra oor 4x4's, lockers, ens. :cooldude:
Kry hom om vir jou 'n locker te sponsor :twisted: :twisted:

Nee kyk... as die 4x4 gogga jou gebyt het :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Sover ek weet behoort ek nie aan die redline club nie maar kan wel aan twee ander dink wat gister vir die posisie van "Chairman" aansoek gedoen het :twisted: :twisted:
To God be the glory
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by SuidWes »

Nogal altwee met 2.7's - :twisted: Klink darem maar mooi :D:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by OOOOMS »

Was baie lekker gewees, net bietjie warm :!: Oh en stowwirg.....maar moebiese pret.
Toyx4, Tiger7....volgende keer :wink2:
Tx Johan /Cassie - Puik idee gewees :dance1: :dance1: :dance1:
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by legend35 »

Ja,ek het darm nie eenkeer my bakkie geredline nie :twisted: Ek wonder wie dit was :think:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Harties
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 107
Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by Harties »

legend35 wrote:Ja,ek het darm nie eenkeer my bakkie geredline nie :twisted: Ek wonder wie dit was :think:
haha... Wel as dit net eenkeer was, kan dit defnitief nie ek gewees het nie.. :twisted:
Wonder nogals hoe klink 'n d4d wat geredline word... Is dit ooit moontlik... Arme diesels.... :twisted: :D:
Last edited by Harties on Sun Sep 26, 2010 9:00 pm, edited 1 time in total.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by OOOOMS »

Gelukkig sukkel die diesels nie soos die ander nie....
Dis die boer agter die roer...boet :lol:
User avatar
Harties
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 107
Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by Harties »

Haha!! Ja ja! So leer 'n man maar!! Amper 'n duur les gewees... :mrgreen:
groot pret!! Thanks Cassie/Johan/Mark!!!

000ODS, ka nie wag vir die fotos nie!!! :shock:
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by legend35 »

Weet julle hoekom redline die petrol bakkies.Want ons kan :lol:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Moegatle - 25 Sep 2010

Post by OOOOMS »

Some pics after breakkie....some people missed... :shh: :shh: :shh:
IMG_1049 (Small).JPG
IMG_1050 (Small).JPG
Jaco - Spartan
IMG_1051 (Small).JPG
Animul
IMG_1052 (Small).JPG
Harties - Riaan
IMG_1054 (Small).JPG
Jaco Pretorius
IMG_1055 (Small).JPG
Louis en sy seun
IMG_1053 (Small).JPG
IMG_1057 (Small).JPG
IMG_1064 (Small).JPG
IMG_1063 (Small).JPG
IMG_1081 (Small).JPG
IMG_1088 (Small).JPG
IMG_1096 (Small).JPG
IMG_1104 (Small).JPG
IMG_1121 (Small).JPG
IMG_1159 (Small).JPG
IMG_1213 (Small).JPG
IMG_1217 (Small).JPG
IMG_1226 (Small).JPG
IMG_1253 (Small).JPG
IMG_1272 (Small).JPG
IMG_1283 (Small).JPG
IMG_1333 (Small).JPG
IMG_1340 (Small).JPG
IMG_1343 (Small).JPG
IMG_1349 (Small).JPG
IMG_1354 (Small).JPG
IMG_1358 (Small).JPG
IMG_1361 (Small).JPG
Cassie baie braaf, voordat ma mom beet gekry het :o:
IMG_1368 (Small).JPG
IMG_1373 (Small).JPG
IMG_1376 (Small).JPG
IMG_1387 (Small).JPG
IMG_1389 (Small).JPG
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by Mud Dog »

Baie, baie mooi ouens! Aai hoe seer is my hart nou na my vermiste Lux! :cry: EISH! :(
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by ToyX4 »

Is iemand toe by die klip op?
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by CasKru »

ToyX4 wrote:Is iemand toe by die klip op?
Jip.. die maat met die Jeep en Alex is met sy bakkie daar af. Ek het dit oorweeg maar na daai obstacle op die laaste twee fodies het mammie vir my die Levite voor gelees. Behalwe vir dit het ek ook op daai einste obstacle iets funnies experience. Die motor loop kwaai en net soos ek naby aan bo kom en die revs drop dan verloor die engien al sy krag. Ek het toe by die huis bietjie na sy mapping gaan kyk en die culprit op gespoor. Dit lyk soos 2 of 3 van die inerpolated velde wat nooit gestel was nie en toe is die outjie se timing heeltemal uit.

Maar a.g.v. die gesukkelry was ek bietjie versigtig om vir Koos aan te pak. :evil: :evil:
To God be the glory
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by Traveler »

Lyk asof julle ouens dit regtig geniet het.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by CasKru »

Traveler wrote:Lyk asof julle ouens dit regtig geniet het.
Feite
To God be the glory
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by Mr_B »

Looks like fun... nice to see Spartan in action... Jaco did anyone take video clips... I'd love to hear that 2JZ singing away???

Mr B
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by OOOOMS »

Mr_B wrote:Looks like fun... nice to see Spartan in action... Jaco did anyone take video clips... I'd love to hear that 2JZ singing away???

Mr B
Hmmmmm...purrs like a kitten :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by FUDGES »

Dit lyk na vet pret!!! :thumbup: :thumbup:
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by 2.8 d/cab SFA »

can see diffrence between SFA and IFS, lylk baie lekker :shock2:
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by legend35 »

2.8 d/cab SFA wrote:can see diffrence between SFA and IFS, lylk baie lekker :shock2:
Yes,we like to show the undercarage. :lol:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Harties
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 107
Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by Harties »

Weet enige iemand wanneer die dvd sal reg wees?? :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by CasKru »

Harties wrote:Weet enige iemand wanneer die dvd sal reg wees?? :thumbup:
Geen idee nie maar die dame sal jou bel om te hoor of jy 'n copy soek. As ek moet raai about so maand
To God be the glory
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by legend35 »

Of twee :shock:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Moegatle - 25 Sep 2010....with pics....!!!

Post by legend35 »

Daai video is nogal baie goed :thumbup:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Post Reply

Return to “Gauteng”