hi almal
na baie diesel op en af engine swaps op my 89 2.2 p oorspronklik dan 2.4 dt en 2,8 diesel, lyk dit of ek maar die ou 2.2 4y moet terug sit, wat is die kort en lank van die v8 lexus petrol motor - as ek dit op die handratkas wil hou, is dit werkbaar en wat moet ek doen ? wat sal dit kos en wie kan my help hier in die wes-kaap as dit nodig word laat weet asb.
groete pieter
ns ek harloop nog oorspronlike 2.2 petrol diff ratio's
lexus v8 conversion
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: lexus v8 conversion
Hello Pieter, dit sal jou rondom R50k kos vir alles, maar ek weet nie wie in jou area doen dit nie. Voorspoed
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: lexus v8 conversion
Hi Pieter, Piet is right, the Lexus conversion is expensive, but it is really nice... loads of horses! Allan Venter in Cape Town does these conversions! You could also look at an EFi conversion on the 4Y!
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Mon Nov 08, 2010 9:11 pm
- Town: robertson
- Vehicle: 1989 hilux 4x4
- Real Name: pieter
Re: lexus v8 conversion
hi blou en mr b
dankies vir die raad sal vir allen in kaapstad opsoek - doen nog eers huiswerk oor die v8 lexus.
groete pieter
dankies vir die raad sal vir allen in kaapstad opsoek - doen nog eers huiswerk oor die v8 lexus.
groete pieter
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: lexus v8 conversion
Have you tried the 2.2 TD commonly known as the 3C, my uncle converted both his 2.2 petrol's to 2.2 TD, 5 and 10 years ago respectivly,no problems whatsoever to date........and power, not a problem, everything is at low down rpm, 1 van on 33's, and the other on 32"......
Current cost all and all.... R22k vs R35k for the lexus, more power yes, but an overkill.... Phone Barto (zantus) he's done the lexus conversion and he said never again....
Current cost all and all.... R22k vs R35k for the lexus, more power yes, but an overkill.... Phone Barto (zantus) he's done the lexus conversion and he said never again....
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: lexus v8 conversion
I agree, never again! All that power is wasted, only sounds nice.Rebel 4x4 wrote:Have you tried the 2.2 TD commonly known as the 3C, my uncle converted both his 2.2 petrol's to 2.2 TD, 5 and 10 years ago respectivly,no problems whatsoever to date........and power, not a problem, everything is at low down rpm, 1 van on 33's, and the other on 32"......
Current cost all and all.... R22k vs R35k for the lexus, more power yes, but an overkill.... Phone Barto (zantus) he's done the lexus conversion and he said never again....
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Mon Nov 08, 2010 9:11 pm
- Town: robertson
- Vehicle: 1989 hilux 4x4
- Real Name: pieter
Re: lexus v8 conversion
rebel 4x4 en ou vale
hi dankie ouens vir die raad - soek nou na diesel opsies - rebel my 89 lyk soos joune ek het net alles silver gemaak waar jou goeters swart is ook met raider strepe en 2.8 diesel ( 3l ) maar dit is nou sat.
ou vales ek hoor wat jy se - sal maar ander pad kyk as ek die v8 hoor. ons het nog so ou vale op die plaas, het nou amper 1 miljoen gedoen was 2.2 p toe 2,4 diesel en weer 2.4 diesel , 2de ratkas en 2 de agter diff - bykans geen roes nie - so lank terug maar as ek reg is was dit die eerste 2.2 p 4x4 dc in robertson kon dit tussen 1983 en 1985 gewees het ?
maak nie saak nie - sal maar na julle raat luister.
thanx pieter