Vrystaat in die Paas-tyd

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Hi ouens

Ek kom Paasnaweek terug Vrystaat toe (is oorspronklik 'n hartlanner) en wil weet of daar iemand iewers die Saterdag of Sondag 'n roete of iets gaan ry wat ek dalk kan saamkom. Dit sal lekker wees om die States bietjie in die boek te kry.

Laat weet my as daar iewers iemand is!!

Gerrie
gerrie@wegry.co.za
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by OOOOMS »

Daai klink nogals soos 'n plan Gerrie, watter roete het jy in gedagte?
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Dis die ding OOOOOMS

EEEEEEENIGIETS is moontlik. Ek gaan op om vir my ouers te gaan kuier (swambo gaan om haar trourok se materiaal te kies) so ek wil dalk so bietjie gaan sien wat in die FS aangaan vir 4x4's... So enige plek is 'n moontlikheid... wil sommer my pa en aanstaande skoonpa saamvat... 'n lekker manne-uitstappie!
Iets in die Vrystaat sal werk soos 'n bom!!
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Traveler »

22-25 April 2011??
Image
Image

Know what you don't know.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by OOOOMS »

Daarsy, ek sien Heinrich s lus vir die Vrystaat al lank :thumbup:
Traveler wrote:22-25 April 2011??
Die datums lyk reg :thumbup: met my kalender :thumbup:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Traveler »

OOOOMS wrote:Die datums lyk reg met my kalender.
Dit lyk ook so op my Hilux kalender.

Sal graag daar wil wees, maar ek wyk uit wes 21 April en eers terug 1 Mei.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Ag nee kom nou... ek is Wes... hier is niks besonders nie... net 'n berg en 'n see en sulke goed... die Vrystaat is BAAAAAIE beter!! (Miskien moes ek in PR ingegaan eht plaas van joernalistiek?) :beach: :cooldude:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Traveler »

Gerrie wrote:Ag nee kom nou... ek is Wes... hier is niks besonders nie... net 'n berg en 'n see en sulke goed... die Vrystaat is BAAAAAIE beter!! (Miskien moes ek in PR ingegaan eht plaas van joernalistiek?) :beach: :cooldude:
Ek gaan nog noord ook.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by bosjakkals »

Sorry manne :oops:

Ek sou saam speel maar ek is in Moz daardie tyd en kom eers 3/5/2011 terug.

Volgende keer :beg:
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Traveler wrote:
Gerrie wrote:Ag nee kom nou... ek is Wes... hier is niks besonders nie... net 'n berg en 'n see en sulke goed... die Vrystaat is BAAAAAIE beter!! (Miskien moes ek in PR ingegaan eht plaas van joernalistiek?) :beach: :cooldude:
Ek gaan nog noord ook.
Ek dink ons kan almal saamstem, na Saterdag is daar niks noord nie... NIKS... dalk net die laaste rukke van 'n Storm(ers) wat uitgewoed is... :lmao: :lmao:
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Jaco Versfeld »

Hi Heinrich, watter plekke gaan jy besoek? Dit is 'n verskriklike mooi land, ek kry sommer onttrekkingssimptome. Was laas jaar in Damaraland. Het bietjie olifante gesien, kameelperde en my vrou het 'n jagluiperd vir ons gewys. Ongelooflik om dit in die semiwoestyn/woestyn te sien...

Traveler wrote:
Gerrie wrote:Ag nee kom nou... ek is Wes... hier is niks besonders nie... net 'n berg en 'n see en sulke goed... die Vrystaat is BAAAAAIE beter!! (Miskien moes ek in PR ingegaan eht plaas van joernalistiek?) :beach: :cooldude:
Ek gaan nog noord ook.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by OOOOMS »

Jaco, ek dink heinrich hulle gaan Richtersveld toe :thumbup:
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Jaco Versfeld »

O Sorry,

maar julle is dan so naby, ek sal sommer deur ry Visrivier toe ook :twisted:
OOOOMS wrote:Jaco, ek dink heinrich hulle gaan Richtersveld toe :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by OOOOMS »

Jaco Versfeld wrote:O Sorry,

maar julle is dan so naby, ek sal sommer deur ry Visrivier toe ook :twisted:
OOOOMS wrote:Jaco, ek dink heinrich hulle gaan Richtersveld toe :thumbup:
Beslis :thumbup:
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Wil julle rêrig vir my sê daar gaan niemand in die States wees oor Paasnaweek wat dalk so vir 'n dag iewers 'n roete wil gaan ry nie? Asseblief ouens, ek wil nie iewers alleen moet gaan ry nie... :beg: :beg: :beg:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Traveler »

Jaco Versfeld wrote:O Sorry,

maar julle is dan so naby, ek sal sommer deur ry Visrivier toe ook :twisted:
OOOOMS wrote:Jaco, ek dink heinrich hulle gaan Richtersveld toe :thumbup:
Ons ry langpad langs Richtersveld toe, ry deur Damaraland en verby Visrivier ook, kamp in Namibia ook. Na die Richtersveld is dit Namakwaland.
Gerrie wrote:Wil julle rêrig vir my sê daar gaan niemand in die States wees oor Paasnaweek wat dalk so vir 'n dag iewers 'n roete wil gaan ry nie? Asseblief ouens, ek wil nie iewers alleen moet gaan ry nie... :beg: :beg: :beg:
Volgende trippie wat jy in die Vrystaat is maak ek plan om daar uit te kom. :thumbup: (as ek nie weereens ander rit vasgesit het nie).
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
fred01
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Mar 23, 2011 12:50 pm
Town: Randfontein
Vehicle: 2.5 S/C D4D 4x4
Real Name: Freddie
Club VHF Licence: NA

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by fred01 »

Hi Gerrie, waar beplan julle om te gaan ry?
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

fred01 wrote:Hi Gerrie, waar beplan julle om te gaan ry?
Op die oomblik is ek oop vir voorstelle, maar oorweeg iets naby Kroonstad of daar rond... kan selfs oos mik in die rigting van Bethlehem of Senekal... enigiets is moontlik... :beach:
User avatar
fred01
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Mar 23, 2011 12:50 pm
Town: Randfontein
Vehicle: 2.5 S/C D4D 4x4
Real Name: Freddie
Club VHF Licence: NA

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by fred01 »

Dankie sal die thread bietjie dop hou :thumbup:
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Oraait, wiele is gereel... nou kort ons 'n plek om te ry... skiet met die voorstelle manne...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by OOOOMS »

Gerrie wrote:Oraait, wiele is gereel... nou kort ons 'n plek om te ry... skiet met die voorstelle manne...
Heinrich het onlangs 'n paar plekke voorgestel, ek sal bietjie daar gaan loer en sien sodra ek 5 min kry.....?
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

OOOOMS wrote:
Gerrie wrote:Oraait, wiele is gereel... nou kort ons 'n plek om te ry... skiet met die voorstelle manne...
Heinrich het onlangs 'n paar plekke voorgestel, ek sal bietjie daar gaan loer en sien sodra ek 5 min kry.....?
Dankie OOOOOMS!! :yahoo:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by OOOOMS »

Gerrie wrote:
OOOOMS wrote:
Gerrie wrote:Oraait, wiele is gereel... nou kort ons 'n plek om te ry... skiet met die voorstelle manne...
Heinrich het onlangs 'n paar plekke voorgestel, ek sal bietjie daar gaan loer en sien sodra ek 5 min kry.....?
Dankie OOOOOMS!! :yahoo:
Sodra ek my WegRy tydskrif kry, sal ek bietjie deurblaai.... :lol: :lol: :lol:
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by bosjakkals »

Gerrie

Lees hier, hier is n paar plekke wat vir kan werk

viewtopic.php?f=14&t=17341" onclick="window.open(this.href);return false;
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

bosjakkals wrote:Gerrie

Lees hier, hier is n paar plekke wat vir kan werk

viewtopic.php?f=14&t=17341" onclick="window.open(this.href);return false;
Daarsy nou! Oraait, wie is in?
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by JohanM »

Ek mag moontlik hierso rond wees, hang net af van 'n paar faktore wat dinge moontlik kan beinvloed...

Gerrie, Hoe lyk die dinge, watter plek het jy in gedagte??
Johan Marais
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

JohanM wrote:Ek mag moontlik hierso rond wees, hang net af van 'n paar faktore wat dinge moontlik kan beinvloed...

Gerrie, Hoe lyk die dinge, watter plek het jy in gedagte??
Ek oorweeg die roete by Moreson Ranch naby Vrede - dis sover die voorloper. Maar omdat daar 'n paar ouens van Gauteng is wat bereid is om saam te gaan ry, oorweeg ek dalk iets naby Parys ook (Berakha uitgesluit - ek soek iets nuut en vars).
Weet jy dalk van iets?
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Op daai punt... sal almalw at belangstel om saam te gaan my asseblief e-pos dat ek die reelings van daar af kan tref... gerrie [at] wegry.co.za
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by JohanM »

Gerrie hier is nie eintlik naby Parys omgewing enige ander 4x4 roetes nie tensy ons kyk na een naby Villiers.... Maar dit is net n dag roete en lyk asof dit pret kan wees na die reen.

Ek dink darem nie die Oos Vrystaat is so ver nie en dit maak vir n lekker wegbreek.
Johan Marais
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Kom ons gooi 'n klip in die bos...
Is daar iets naby Welkom waarvan iemand weet? :mocking:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by JohanM »

Gerrie wrote:Kom ons gooi 'n klip in die bos...
Is daar iets naby Welkom waarvan iemand weet? :mocking:
Gerrie daar is n bos naby Welkom!!! En n klip ook!!!! :tease:
Johan Marais
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

JohanM wrote:
Gerrie wrote:Kom ons gooi 'n klip in die bos...
Is daar iets naby Welkom waarvan iemand weet? :mocking:
Gerrie daar is n bos naby Welkom!!! En n klip ook!!!! :tease:
Ek is nie so seker oor die bos nie... dis mos maar leeg en plat daar... en die klippe le almal op die mynhope... Miskien dalk verder in die Wes-Vrystaat in... Dalk iewers naby Bothaville of Bloemhof... self so ver as Schweizer en daar rond? Daar moet iets in daai deel van die land wees vir 4x4's... :dance1:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Mud Dog »

Die suidelikke dele van die Vrystaat of noordelikke dele van die Oss Kaap is ook baie lekker. :D: ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Omdat ek in Welkom gaan wees, sal ek eerder iets nader aan daar wil doen... :beach:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by OOOOMS »

Gerrie, ons sal dit nou ongelukkig nie meer kan maak nie :aggresive: Dalk as julle nog op ons terug rit daar is sal ons 'n draai kan maak :thumbup:
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Reg, ek het gemaak soos hulle in die movies sê en die executive decision is as volg:
Die roete by Vrede is te ver om in een dag soontoe te ry en terug. So ek het rondgevra en hierdiekant is besluit dat ons die roete op Kroonstad, Riverside 4x4, moet gaan ry. So almal wat game is om Maandag, 25 April (dis nogsteeds 'n vakansiedag), saam met my die roete te ry, email my asseblief by gerrie@wegry.co.za. Dankie dankie!
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Vrystaat in die Paas-tyd

Post by Gerrie »

Oraait, die ding staan so. Vir die wat my nog nie op e-pos gekontak het nie en wat wil gaan saamry. Ons gaan Maandag die Riverside 4x4 naby Steynsrus ry. As jy wil saamkom, ontmoet ons mekaar Maandag-oggend 08:00 in Steynsrus en ry dan van daar af saam.
Kontak my by 082 3744 193 met enige vrae.

Hoop om julle almal daar te sien!!
Gerrie
Post Reply

Return to “Open Discussion”