Hierdie jaar se rally is die 1 &2de Julie.
Vir meer inligting kontak vir Hester de Villiers by 00264 63 252 642
Koës rally 2011
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Koës rally 2011
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Koës rally 2011
Na die berig in Weg Ry #21 Oktober 2010 dink ek nogal 'n mens moet 'n plan maak.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Koës rally 2011
Sover, is my planne om net te gaan kyk!
Klomp wilde manne daai!
Klomp wilde manne daai!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- PAUL NEL
- High Range 4WD
- Posts: 43
- Joined: Tue Dec 02, 2008 1:21 am
- Town: SPRINGBOK
- Vehicle: 1996 TOYOTA HILUX 2.4 PETROL DC
- Real Name: PAUL NEL
Re: Koës rally 2011
Ek en my seun en my vriend met sy seun gaan hierdie jaar vir die 3de maal.
Die twee seuns ry offroad motorfiets,my vriend ry pypkar en ek is die petrol joggie.
Dis elke jaar 'n belewenis-kom gerus kom ry self of kom kyk net of kom geniet Namibiese gasvryheid.
Hiluxes en cruisers word goed verteenwoordig
Groetnis uit 'n koue namakwaland

Springbok.Namakwaland
'96SFA-Porca
'96SFA-Porca