Kommentaar in Beeld oor 'n Chinees wat tronkstraf opgele is nadat hy geheime dokumente by Ford gesteel het:
Ek wonder nou wat is nogal so geheimsinnig oor 'n Ford? Almal weet tog dat jy enige Ford kan regmaak met 'n tang en stuk bloudraad - geen geheim. Het net nie geweet dat daar 4000 verskillende maniere is nie. :-)
FROD
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: FROD
Nee man... hy het die resep gesteel van hoe om te kook sonder 'n vuurOu vale1 wrote:Kommentaar in Beeld oor 'n Chinees wat tronkstraf opgele is nadat hy geheime dokumente by Ford gesteel het:
Ek wonder nou wat is nogal so geheimsinnig oor 'n Ford? Almal weet tog dat jy enige Ford kan regmaak met 'n tang en stuk bloudraad - geen geheim. Het net nie geweet dat daar 4000 verskillende maniere is nie. :-)
To God be the glory