DIY Teardrop Caravan

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Ek is seker van julle het al die Teardrop Trailer gesien. Die planne kan van die internet af getrek word of jy kan dit op gumtree koop.

Ek het nou begin om een te bou, en dit draai to so uit dat daar baie belangstelling is vir die trailer, 'n paar mense het my al gekontak om te hoor of ek nie vir hulle kan bou nie. Daar is tot 'n handelaar in PTA wat my gevra het of hy dit kan aanhou om vir my te verkoop. Dis nou nie 'n 4x4 trailer nie maar ek het al van hulle gesien wat vir 4x4 gebou is.

Ek het nou begin met die eerste een, die foto's is hoe die planne ook lyk, ek het my idea so bitjie verander, sal sien soos ek aangaan.
Ek gaan die naweek gou die as en vere kry. Na dit op is sal ek gou die raamwerk laat powder coat. Die waantjie sal meestal uit hout wees, ek sal nog moed besluit hoe ek dit sal afrond, ekt gedink met aluminum.
Attachments
rtfrtqtrl.JPG
rtfrtqtrl.JPG (26.76 KiB) Viewed 3122 times
images.jpg
images.jpg (12.4 KiB) Viewed 3122 times
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by OOOOMS »

Hoeveel mense kan daarin slaap?
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

:thumbup:
Attachments
IMG00082-20110515-1225.jpg
IMG00084-20110515-1707.jpg
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

OOOOMS wrote:Hoeveel mense kan daarin slaap?
jip lyk baie klein maar 2 mense, die een wat ek bou is so groot soos 'n RTT
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by OOOOMS »

Hoe gaan jy die oukie SABS en roadworthy maak?
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

OOOOMS wrote:Hoe gaan jy die oukie SABS en roadworthy maak?
Wel ek bou maar die eerste een vir myself, en sal seker verkoop as ek nie daarvan hou nie. die Roadworthy is nie 'n probleem nie. Die SABS, ek vra nog die vra oor wat om te doen en hoe...
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Ek het gou die vloer aan mekaar ge timmer, sal gou vandag bitumen kry om die onder deel te seel.
Attachments
IMG00089-20110524-1629.jpg
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5270
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by Thabogrobler »

Hoekom trek jy nie die hele ding oor met fibreglass nie? dan is hy mos behoorlik waterdig?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by Piesang »

WayneSchalk wrote:
OOOOMS wrote:Hoe gaan jy die oukie SABS en roadworthy maak?
Wel ek bou maar die eerste een vir myself, en sal seker verkoop as ek nie daarvan hou nie. die Roadworthy is nie 'n probleem nie. Die SABS, ek vra nog die vra oor wat om te doen en hoe...
Hou elke ding wat jy vir die wa koop se koopbewys, jy gaan dit nodig hê vir roadworthy. Ek sit met 'n trailer wat ek gebou het en het nie die koopbewyse gehou nie en nou kan ek hom nie roadworthy nie. :cry: :cry:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Piesang wrote:
WayneSchalk wrote:
OOOOMS wrote:Hoe gaan jy die oukie SABS en roadworthy maak?
Wel ek bou maar die eerste een vir myself, en sal seker verkoop as ek nie daarvan hou nie. die Roadworthy is nie 'n probleem nie. Die SABS, ek vra nog die vra oor wat om te doen en hoe...
Hou elke ding wat jy vir die wa koop se koopbewys, jy gaan dit nodig hê vir roadworthy. Ek sit met 'n trailer wat ek gebou het en het nie die koopbewyse gehou nie en nou kan ek hom nie roadworthy nie. :cry: :cry:
Dankie Pieter dis goed om te weet
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by GeorgeJvR »

Piesang wrote:
WayneSchalk wrote:
OOOOMS wrote:Hoe gaan jy die oukie SABS en roadworthy maak?
Wel ek bou maar die eerste een vir myself, en sal seker verkoop as ek nie daarvan hou nie. die Roadworthy is nie 'n probleem nie. Die SABS, ek vra nog die vra oor wat om te doen en hoe...
Hou elke ding wat jy vir die wa koop se koopbewys, jy gaan dit nodig hê vir roadworthy. Ek sit met 'n trailer wat ek gebou het en het nie die koopbewyse gehou nie en nou kan ek hom nie roadworthy nie. :cry: :cry:
Koop 'n vrot trailer net vir sy papiere/
Gaan praat met die manne in jou omgewing wat trailers bou om hulle 'naam' te gebruik :silent:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
rebuilder
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 219
Joined: Sat Feb 27, 2010 4:07 pm
Town: Adelaide
Vehicle: Toyota camry altise. Till I find a replacement hilux.
Real Name: Chris
Location: Somewhere below the outback

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by rebuilder »

With old papers you dont need the SABS. Build a trailer slap on the disc. go to weigh bridge and get a weight certificate if you change the GVM. The guy next door to me does this stuff for a living. As long as the trailer meets roadworthy standards it will pass. Slips for parts are required if the trailer needs to go through police clearance.
There is a madness about been mad that only a mad person can understand.
Diesel and dust is where home is at.
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Wel die ouens in Krugersdorp se R500 vir roadworthy. Ek sal maar al die strokies hou en sien wat hul se sodra ek by dit kom.
rebuilder
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 219
Joined: Sat Feb 27, 2010 4:07 pm
Town: Adelaide
Vehicle: Toyota camry altise. Till I find a replacement hilux.
Real Name: Chris
Location: Somewhere below the outback

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by rebuilder »

WayneSchalk wrote:Wel die ouens in Krugersdorp se R500 vir roadworthy. Ek sal maar al die strokies hou en sien wat hul se sodra ek by dit kom.
Wat n rip off. Hier by ons is dit R250.
There is a madness about been mad that only a mad person can understand.
Diesel and dust is where home is at.
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

:lol:

Wys jou net, en ek dog dis nie 'n slegte prys nie.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by Piesang »

Ekl het ook die idee van koop 'n ou vrot wa en gebruik die papiere, maar die probleem kom by eise uit 'n ongeluk. Die assesors weet wat is 'n venter(of ander groot name) trailer en wat nie. So jy moet een soek wat oorspronkilk geregisteer is as Homebuilt, en dis nie so maklik om in die hande te kry nie.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by GeorgeJvR »

As ek dit nie mis het nie vra die ouens hier R1500.00 om hom the regestreer ens. hulle bou self trailers.
Maar nou ja bietjie vêr van Grabouw af.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Ek het vandag die laaste goed gekry om die chassis aan mekaar te sit. Ek bekommer nou dat ek die as te kort bestel het, die as is 1330 en die chassis is 1250. Ek het gedink 1330 is dis as lengte van die as sonder die hubs, maar dit lyk my dit is tot op die hub so met die wiele op sal dit te kort wees. Sal vanaand sien.


Ek sal die pic's laai soos ek aangaan.
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by Borntofish »

Soos wat ek dit het gaan jy nie n roadworthy vir hom kry in die land nie. Hy moet deur die sabs toetse gaan en jy moet kan verseker dat die vervaardigings prosess dieselfde is as die treilers wat jy ingedien het vir toetse.

Maak eerder doodseker anders gaan die kinders n cool pophuis he!

https://www.sabs.co.za/index.php?page=transcst" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Borntofish wrote:Soos wat ek dit het gaan jy nie n roadworthy vir hom kry in die land nie. Hy moet deur die sabs toetse gaan en jy moet kan verseker dat die vervaardigings prosess dieselfde is as die treilers wat jy ingedien het vir toetse.

Maak eerder doodseker anders gaan die kinders n cool pophuis he!

https://www.sabs.co.za/index.php?page=transcst" onclick="window.open(this.href);return false;

Ek het die saak in orde, ek sal maar sien of ek 'n ander storie vertel word die dag wat ek hom vat. Dit werk mos so....
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Hier gat ons, dinge begin nou aan mekaar kom :thumbup:
Attachments
IMG00132-20110703-1335.jpg
IMG00133-20110703-1437.jpg
IMG00134-20110703-1437.jpg
IMG00135-20110703-1948.jpg
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Hier is nog so paar
Attachments
IMG00145-20110706-0746.jpg
IMG00144-20110705-2043.jpg
IMG00143-20110705-1844.jpg
IMG00141-20110705-1839.jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by OOOOMS »

Netjies Wayne, lyk my jy vorder goed :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by Mud Dog »

Neat so far! :thumbup: I see it will no longer be a 'teardop' caravan. :D: (You'll have to fix that split end on the flap. ;-) )
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Mud Dog wrote:Neat so far! :thumbup: I see it will no longer be a 'teardop' caravan. :D: (You'll have to fix that split end on the flap. ;-) )

mmm, I'm not to happy with the flap, I'm finishing up with all the rest of the 'kitchen'. I'll get back to it as soon as all the rest is done, still looking for a better solution.

Here is more pic's of last nights work.
Attachments
IMG00150-20110706-2107.jpg
IMG00149-20110706-2106.jpg
IMG00146-20110706-1839.jpg
IMG00147-20110706-1839.jpg
IMG00148-20110706-1840.jpg
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

:thumbup:
Attachments
IMG00153-20110707-1837.jpg
IMG00154-20110707-2125.jpg
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by Hoppy »

Schalkie se slakkie lyk mooi, ek sien die wayn kas is ook al in, waneer seil hy?
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Hoppy wrote:Schalkie se slakkie lyk mooi, ek sien die wayn kas is ook al in, waneer seil hy?
So gou moontelik :thumbup:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

Reg so nou begin ons klaar maak.
Attachments
IMG00178-20110720-1735.jpg
IMG00179-20110720-1735.jpg
IMG00181-20110720-2101.jpg
IMG00182-20110721-0756.jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by OOOOMS »

Ek sien jy vorder mooi :thumbup: Ma nog dikbek..... :lol: :lol: :lol:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DIY Teardrop Caravan

Post by WayneSchalk »

OOOOMS wrote:Ek sien jy vorder mooi :thumbup: Ma nog dikbek..... :lol: :lol: :lol:

Wie ek, dikbek? nooit nie, net met Toyota Midrand,



Angela is ook ok............ :lol:
Post Reply

Return to “Build your own:”