Rooies stof toe poeier af?
- Andre de Jager
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Wed May 04, 2011 10:04 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2011 3.0 D4D 4x4 DC (Auto)
- Real Name: Andre
Rooies stof toe poeier af?
Hi Almal!
As een van die grootste toyota fans in ons land het ek al menigde van die goed gery. Ek moes onlangs afskeid neem van my 105 Landcruiser 4500 EFI. Ek het in die volgende geskiedenis agter my. 2.2 Hilux single cab (toe 4x4 nog fun was sonder difflocks en die goetertjies), 2.2 DC hilux met lang bank, 2.4 DC met brospeed, 2.8 diesel DC met aftermarket turbo, 2.7 singlecab petrol(een van my favourites), 3.0KZTE DC, 3.0 D4d DC in 2005 en toe Landcruisers. Twee 80 series en toe my 105.
Na jare se 4x4 en overlanding het ek my 105 Cruiser verkoop net om weer terug te eindig op 'n nuwe hilux 3D4D 4x4 Auto DC. (Tans besig met moerse veranderinge)
Weet nog nie hoekom ek dit gedoen het nie, maar die tyd sal leer of ek dieselfde gaan bereik as met my 105 overlanding gewys. Ek het die poeier afgestof en nou sal die Hilux my moet beïndruk.
Sal nog meer van my hoor

"THERE ARE NO SHORTCUTS TO ANY PLACE WORTH GOING, EXCEPT IN A HILUX"
Re: Rooies stof toe poeier af?
Hi Andre en baie welkom hier by ons Jy sal dit nog hier geniet en sal sien ons is baie geselliger as die Cruiser ouens
Grap net, wanneer is jou voertuig terug van fitment?
Grap net, wanneer is jou voertuig terug van fitment?
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Rooies stof toe poeier af?
Andre, met die hilux gaan jy darem 2 keer verder ry op n liter brandstof, so ek neen jou nie kwalik as jy n 4.5 verkooop het nie, Maar die hilux staan nie baie terug vir n cruiser met vir gewone trips nie. 'Off road' weet ek nie, ek gebruik nie meer my hilux op die plaas nie, hy kan dit nie vat nie :scared2:
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Rooies stof toe poeier af?
Welkom Andre' .... glo nie jy gaan spyt wees nie!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Rooies stof toe poeier af?
Welkom, se net asb vir my waar is die moegale city waar jy bly?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Re: Rooies stof toe poeier af?
Krugersdorp Nog 'n WesranderThabogrobler wrote:Welkom, se net asb vir my waar is die moegale city waar jy bly?
- Andre de Jager
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Wed May 04, 2011 10:04 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2011 3.0 D4D 4x4 DC (Auto)
- Real Name: Andre
Re: Rooies stof toe poeier af?
Hi manne.
My trokkie gaan more in. Na baie skoolgeld in die verlede gaan ek maar hou by wat ek weet werk. Die volgende is my lysie:
- OME Suspension met 400kg constant load (nuwe nitro sport shocks)
- Het reeds BFG MK1 Muds 265/75/R16 opgesit en snaaks genoeg clear nogals mooi met normale suspension.
- TJM T13 Replacement bumper
- Lightforce Spots
- Warn 9500lbs winch
- China snorkel (4x4 direct)
- ONCA replacement bumber agter (Nie wheelcarriers nie anders kom hy nie in die garage nie)
- Excel 65liter longrangetank
- Steeltop canopy met kantvensters wat oplig
- Big Country drawer system met 2 x 40liter watertanks
- Big Country Roofrack
- Big Country safe
- Tuffstuff Rocksliders
- Escape gear seatcovers
Kannie wag nie

Nice Andre :!: Jy moet asb 'before' en 'after' foto's laai asbAndre de Jager wrote:Hi manne.
My trokkie gaan more in. Na baie skoolgeld in die verlede gaan ek maar hou by wat ek weet werk. Die volgende is my lysie:
- OME Suspension met 400kg constant load (nuwe nitro sport shocks)
- Het reeds BFG MK1 Muds 265/75/R16 opgesit en snaaks genoeg clear nogals mooi met normale suspension.
- TJM T13 Replacement bumper
- Lightforce Spots
- Warn 9500lbs winch
- China snorkel (4x4 direct)
- ONCA replacement bumber agter (Nie wheelcarriers nie anders kom hy nie in die garage nie)
- Excel 65liter longrangetank
- Steeltop canopy met kantvensters wat oplig
- Big Country drawer system met 2 x 40liter watertanks
- Big Country Roofrack
- Big Country safe
- Tuffstuff Rocksliders
- Escape gear seatcovers
Kannie wag nie
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Rooies stof toe poeier af?
Magties Andre, daai is 'n lieflike lyse van ekstras.
PS. Baie welkom terug tuis..............
So paar foto's sal lekker welkom wees.
PS. Baie welkom terug tuis..............
So paar foto's sal lekker welkom wees.
Know what you don't know.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Rooies stof toe poeier af?
Baie Welkom!!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Rooies stof toe poeier af?
welcome looking forward to the pics
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Modder
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
- Town: West Rand
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Alec
Re: Rooies stof toe poeier af?
Welkom Rooies!!
Bly jy is hier! Jy sal gou oor daai cruiser kom, daai wa gan jou gou daarvan oortuig!
Bly jy is hier! Jy sal gou oor daai cruiser kom, daai wa gan jou gou daarvan oortuig!
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!