Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Die 2 rooi drade en die swart en wit draad wat in die lig ingaan, het al 3 krag op , al is die bakkie afgeskakel en die sleutel uit.
Sal waardeer as iemand kan help.
Sal waardeer as iemand kan help.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
- Town: randfontein
- Vehicle: quashqai
- Real Name: mike
- Location: gauteng,randfontein
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Hak jou Relay nie dalk vas nie
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Nuwe Hilux gebruik Negative switching op die relay, ek het ook gesukkel om te koppel, en na kop krap uit gesotreer. Sal gaan kyk en jou laat weet wat om waar te koppel
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Dis wat ek wil hoor.Ek weet die ou wat my vorige bakkie spots bedraad het ,het ook daarmee gesukkel . Ek wil dit hierdie keer self probeer. Dankie Rood.
- Rollercoaster639
- Low Range 4WD
- Posts: 206
- Joined: Wed Sep 15, 2010 12:09 pm
- Town: Bethal MP
- Vehicle: Hilux 2.8 4x4 AT extended cab.
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: X84
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Jou bakkie se ligte is reg. Die nuwe (rige) bakkies is so bedraad. Met ander woorde hulle "switch die negative draad". Wat ek gedoen het was om n extra relay in te sit wat ek dan die "lewende draad van die ligte se High Beam gebruik het om die relay te energize wat dan jou spot lights se relay aansit.
Man dis moelik om in afrikaans te probeer verduidelik. My raad aan jou is om dit te neem na n auto electrician.
Neem net kennis dat daar niks verkeerd is met jou bedraading in jou bakkie.
Hoop dit help so bietjie
Man dis moelik om in afrikaans te probeer verduidelik. My raad aan jou is om dit te neem na n auto electrician.
Neem net kennis dat daar niks verkeerd is met jou bedraading in jou bakkie.
Hoop dit help so bietjie
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
dankie maar vorige bakkie het net een relay gehad.
- Rollercoaster639
- Low Range 4WD
- Posts: 206
- Joined: Wed Sep 15, 2010 12:09 pm
- Town: Bethal MP
- Vehicle: Hilux 2.8 4x4 AT extended cab.
- Real Name: Barry
- Club VHF Licence: X84
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Ja jy kan dit met die een relay doen. Ek het twee stelle (4) spot lights so ek het een relay per stel en dan die een om hulle aan te sit, dit keer dat die bakkie se draade nie "oorlaai word"TheoF wrote:dankie maar vorige bakkie het net een relay gehad.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Ek verstaan dankie Barry.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Koppeling van Hilux D4D spotlights
- Attachments
-
- HILUX D4D Spotlight Wiring.pdf
- Diagram
- (26.25 KiB) Downloaded 277 times
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
baie dankie Rood ek waardeer.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
dis beter on die fuses & plugs (by gloeilampe) uit te haal en dan 'n kontinuiteits toets te doen, makiliker om die drade so te volg; het self al daai fout gemaakTheoF wrote:Die 2 rooi drade en die swart en wit draad wat in die lig ingaan, het al 3 krag op , al is die bakkie afgeskakel en die sleutel uit.
Sal waardeer as iemand kan help.
Die rede hoekom jy 12V kry op al 3 is omdat een die 12V bring van die fusebox af en die ander 2 is nie gegrond nie
SFA s'n werk dieselfde, behalwe dat daar eers krag op sal wees sodra die parkeer ligte aan is (moet skakelaar op 'stalk' draai); daar is 'n relay in die fusebox vir die 'supply line' na die lampe toe.
Die ander manier is om die spot relay coil se een kant te grond terwyl die ander kant na die dims se draad gaan. Maw die dims moet eers afskakel voor die spot relay kan 'energise' (die lampe kry altwee 12V van fuse af maar die stalk switches grond die ander kant vd filamente respektiewelik om dit aan te skakel).Sodra jy van dim na bright gaan sal die dim se draad van grond afgehaal word en die bright filament word gegrond. Die dim filament se draad meet nou 12V en 'energise' die relay
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
het die spots vandag gekonnekteer volgens die diagram wat Rood hierbo gegee het en dit werk soos 'n bom of soos 'n spot. Toyota het my R400 gekwoteer vir dieselfde joppie . Het my ongeveer 45 min gevat om dit te doen danksy vriende van die forum.
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Bly jy het reggekom
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Theo, dis lekker om iemand te kan help, om dinge self te doen is party keer baie lekkerder as om iemand anders te betaal om dit te doen.