Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
Thaba Moyo 4x4 dag
In samewerking met Gereformeerde Kerk Messina
30 Julie 2011
Heerlike gesinsdag, met hope eet- en drinkgoed te koop!
Dagbesoekers is meer as welkom, moenie die kameras vergeet nie!
Registrasie vanaf 07:00 met heerlike gratis koffie en beskuit.
Padaanwysings sal aangebring word na Thaba Moyo, vanaf Musina en Louis Trichardt
Inskrywing: R300-00 per voertuig!
Kom geniet die dag saam met ons
Hope pryse!
Eerste 200 inskrywings is verseker van hul plek!
Kontakpersone:
Hennie Both 083 304 0169 hboth@telkomsa.net
Lynda Both 083 460 0478 lyndaboth@yahoo.com
Carel Lottering 083 626 3569
Jaco Theunissen 078 247 5397
Ds Cornel Nagel 084 406 1723
Na die kompetisie sal ‘n lekker braai aangebied word. Daar sal braaipakke te koop wees, asook heerlike pap en sous!

- Attachments
-
- 19.jpg (25.58 KiB) Viewed 8466 times
Last edited by GeorgeJvR on Wed Aug 03, 2011 9:36 am, edited 2 times in total.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11

het laas jaar se trip gedoen seker hy sal later sy mening lig
Lynda sal later laat weet wat is die storie met die kamp plek, dan sal ek dit ook vir julle deur gee.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Taba Moyo 03/07/11
veseker 1 wat ek nie gaan mis nie! George weet jy wat is die pryse! en klasse?
- gert-redelinghuys
- Low Range 4WD
- Posts: 147
- Joined: Wed Apr 13, 2011 10:19 am
- Town: polokwane
- Vehicle: 1996 hilux 2.4 4x4 dc raider rear locked 31 maxxis bighorns 2 inch lift
- Real Name: gert
- Location: pietersburg near T A C 4x4
- Contact:
Re: Taba Moyo 03/07/11
haai daar is my broer se ou fortuner
lock and crawl
niks loop soos `n john deere nie , behalwe `n hilux bakkie met `n john deere sticker agter op die bak

maar dit lyk baie fun

- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Taba Moyo 03/07/11
ja nee george, een van die lekkerste ,nee , die lekkerste speeltyd wat ek al aan deelgeneem het
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Taba Moyo 03/07/11
Thanks moet erken dit is wat ek die meeste van die sfa hou is die articilation2.8 d/cab SFA wrote:Luv that red lux
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
Hier is die terugvoer war ek sover het, sal julle op hoogte hou!
George,
Daar is kampplek by Nuwelust, maar alles is nog nie gefinaliseer nie. Wil nie beloftes maak wat ons nie kan nakom nie. Indien jy van enige ander kampplek weet, sal dit dalk raadsaam wees om eerder daar te gaan oorslaap. Sodra ons sekerheid het, sal ek jou defnitief laat weet!
Vorige jare het ons by Thaba Moyo self kampplek vir mense aangebied, maar die ablusiegeriewe is effe aan die skraal kant en dinge raak dan te beknop.
Hoop jy kom reg, maar kyk uit vir my epos!
4x4 groete
Lynda Both
George,
Daar is kampplek by Nuwelust, maar alles is nog nie gefinaliseer nie. Wil nie beloftes maak wat ons nie kan nakom nie. Indien jy van enige ander kampplek weet, sal dit dalk raadsaam wees om eerder daar te gaan oorslaap. Sodra ons sekerheid het, sal ek jou defnitief laat weet!
Vorige jare het ons by Thaba Moyo self kampplek vir mense aangebied, maar die ablusiegeriewe is effe aan die skraal kant en dinge raak dan te beknop.
Hoop jy kom reg, maar kyk uit vir my epos!
4x4 groete
Lynda Both
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
Goeie nuus!
Wie sien ons daar?
Ek gaan verseker ry maar weet nog nie van die oorslaap nie,(boetie bly by ouma vir die dag en ma sal moet borsvoed deur die aand) Maar as die bottel ding goed gaan deur Julie is dit
Môre George,
Kampplek is beskikbaar by Nuwelust Ontwikkeling, ongeveer 60 km vanaf Thaba Mmoyo. Daar is kragpunte, ablusiegeriewe met warm water, braaigeriewe en vrieskaste. Kostes is R100/gesin van 4. Besprekings kan by my gedoen word en bewys van betalings moet asb na my gemail word by onderstaande epos adres.
Die komitee het ook besluit om julle tegemoet te kom, julle kan R200 per inskrywing betaal, wat dan net sal beteken dat julle nie 2 braaipak vouchers gaan ontvang nie.
Hoop om julle daar te sien!
4x4 groete
Wie sien ons daar?
Ek gaan verseker ry maar weet nog nie van die oorslaap nie,(boetie bly by ouma vir die dag en ma sal moet borsvoed deur die aand) Maar as die bottel ding goed gaan deur Julie is dit
Môre George,
Kampplek is beskikbaar by Nuwelust Ontwikkeling, ongeveer 60 km vanaf Thaba Mmoyo. Daar is kragpunte, ablusiegeriewe met warm water, braaigeriewe en vrieskaste. Kostes is R100/gesin van 4. Besprekings kan by my gedoen word en bewys van betalings moet asb na my gemail word by onderstaande epos adres.
Die komitee het ook besluit om julle tegemoet te kom, julle kan R200 per inskrywing betaal, wat dan net sal beteken dat julle nie 2 braaipak vouchers gaan ontvang nie.
Hoop om julle daar te sien!
4x4 groete
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Taba Moyo 03/07/11
my inskrywing is in!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
Mooi!
My en Gompie sin ook, Praat bietjie met Leon laat ons daai 7M bietjie maniere leer

- Shake-Shake
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Mon Feb 07, 2011 8:41 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: '91 Hilux 5MGE 33"MT R/Locker R/Disc Brakes
- Real Name: Jaco
Re: Taba Moyo 03/07/11
Hi julle.Ons is ook besig om te bespreek.Ek dink ek moet Riana navigator maak die keer dan kan die wa hopelik heel huistoe kom .Sover gaan Dirk vleiskuif ook saam en Henry.Dink ons gaan lekker kamp in die rivier.Ons sien baie uit daarna
Some do, some dont, I will.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
Mooi 5 Hiluxe
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
MMMMMMMMMMM die week gaan lank wees!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Taba Moyo 03/07/11
pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
Moet my Flanchgascet replace....NardusJVR wrote:pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax.
Iemand het dit mos goed gedink om my Exhaust toe te hou Sondag toe ek wou ry :evil:
Gompie
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Taba Moyo 03/07/11
Hey daai was n toets om te kyk of hy gaan hou vir die naweek, duidelik het hy nie gehou nie , dink net jy kon daai probleem in die bos gehad hetGeorgeJvR wrote:Moet my Flanchgascet replace....NardusJVR wrote:pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax.
Iemand het dit mos goed gedink om my Exhaust toe te hou Sondag toe ek wou ry :evil:
Gompie
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
gompie wrote:Hey daai was n toets om te kyk of hy gaan hou vir die naweek, duidelik het hy nie gehou nie , dink net jy kon daai probleem in die bos gehad hetGeorgeJvR wrote:Moet my Flanchgascet replace....NardusJVR wrote:pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax.
Iemand het dit mos goed gedink om my Exhaust toe te hou Sondag toe ek wou ry :evil:
Gompie
No problem
Bart moet maar fix
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Taba Moyo 03/07/11
Bakkie is gepak bier is koud wag net vir die voorman om kla te werk dan ry ek
5de Rat brights
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
Ek ken *a* as ek dit sien kom en hierdie issie modder nie
MANNE dit gaan lekker wees!!!!!!!!!!!!!1
MANNE dit gaan lekker wees!!!!!!!!!!!!!1
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Taba Moyo 03/07/11
POLLA ........... KAN EK ASB MY BAKKIE SE SLEUTEL KRY? o'JA ONS SOEK FOTOS SOMER BAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAIE!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Taba Moyo 03/07/11
As jy so hard skree hoor hy jou seker van Tzaneen af sonder elektroniese media.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Taba Moyo 03/07/11
So Wanner kom die foto's. hoe voel jou lyf na die val!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11
Mense wat 'n naweek
Polla
Polla
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11 ('n foto of twee)
Mr. camera man bring those pix
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Taba Moyo 03/07/11 ('n foto of twee)
Ons net is so stadig sal more by die voorman se werk Fotos laai
Dankie Nardus die lyf makeer niks net die kop is eish
Dankie Nardus die lyf makeer niks net die kop is eish
5de Rat brights
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11 ('n foto of twee)
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
Lyk na 'n paar kwaai modder gate daai!Lyk of dit 'n lekker event was?
Ek hou net nie va ndie blinddoek idee nie ek wil mos sien waar ek ry
Ek hou net nie va ndie blinddoek idee nie ek wil mos sien waar ek ry
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
POLA!
Wa is daai kiekies?
Wa is daai kiekies?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
Pollie Pollie Pollie. Waaaar is daai foto's?
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
OK POLA aan gesien ons so lank wag
Gelukkig het ek nie oorgeslaap nie.....Maar my tweeling boetie het