3.0 D4D Mods

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
Maanskyn
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
Town: Oudtshoorn
Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
Real Name: Manie
Location: Zeekoegat

3.0 D4D Mods

Post by Maanskyn »

Ek het 'n 3.0 D4D wat klaar gechip is. Wil nog modifikasies doen om nog meer uit die enjin te kry vir ernstige sandry! Het gesien Andre de Jager het gepost dat hy 'n freeflow op die diesel het. Watter diameter pyp en watse silencer box? Behalwe freeflow, watter modifikasie kan ek nog doen vir meer krag vir so rondom R10k? Gaan branches of head - gasflow werk op 'n turbodiesel?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 3.0 D4D Mods

Post by OOOOMS »

As ek reg onthou sit 'n 75mm pyp op. Dit doen net baie vir jou nie soos ek verstaan so 3kw

Anders fit 'n snorkel, dit werk vir R1800.00 en sal jou sommer peace of mind gee. Turbo lag verbetering en skoon koel lug :thumbup:
Mail: mark @ hilux4x4 . co . za
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”