Potbrood Brood bak
Potbrood Brood bak
Ek het weer op die viewtopic.php?f=117&t=8798" onclick="window.open(this.href);return false; topic afgekom maar is op soek na nog van die ou kampers (Ou Vale, Mud Dog, Popmar, Thys, Niel, Thunder02, Bushwacker, Stef, Toppie, en, en...) se idees, aangesien die vakansie nou vinnag op pad is......en bood bak gaan moet gebeur
Iemand het my gister vertel hulle bak potbrood met bietjie kondensmelk.....???? Nuwe een vir my.......
Hier is een wat ons in Zim gebak het, basic met bacon in....yummy
Iemand het my gister vertel hulle bak potbrood met bietjie kondensmelk.....???? Nuwe een vir my.......
Hier is een wat ons in Zim gebak het, basic met bacon in....yummy
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Potbrood Brood bak
Moet se die laaste keer wat ons gaan toer het ,het ek dit eenvoudig gehou en nie te fancie geraak nie.Bruismeel,bier,sout,suiker
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Re: Potbrood Brood bak
Feit, maar ek hou van 'ietsie anders'george wrote:Moet se die laaste keer wat ons gaan toer het ,het ek dit eenvoudig gehou en nie te fancie geraak nie.Bruismeel,bier,sout,suiker
Johannes, jy gaan moet begin nota's maak......die is jou joppie, Dec.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Potbrood Brood bak
Moet nie Piet se Braai Paai vergeet nie.Het dit getry en is bevange
http://hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=117&t=8796
http://hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=117&t=8796
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29877
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Potbrood Brood bak
Piet se Braai Paai klink nogal lekker ... noggie getraai nie maar sal darem wel.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Potbrood Brood bak
Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.
- Attachments
-
- BRODE.pdf
- (193.77 KiB) Downloaded 229 times
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Potbrood Brood bak
Hier is nog een.
- Attachments
-
- BRAAI PLESIERE BYKOSSE.doc
- (50.5 KiB) Downloaded 209 times
Re: Potbrood Brood bak
Dit kyk goed Johannes. Sien daar is ook microwave broode.....ek hoop nie jy het planne nie..... :roll: :roll:Johannes van die See wrote:Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Potbrood Brood bak
OOOOMS wrote:Dit kyk goed Johannes. Sien daar is ook microwave broode.....ek hoop nie jy het planne nie..... :roll: :roll:Johannes van die See wrote:Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.
Ek moes weet jy gaan iets se.
Wees nou ernstig, moet ek my Jurgen Swart Varkie saam vat of nie?
Re: Potbrood Brood bak
Hmmmmmm ...nee, beslis nievir die trip nie :!:Johannes van die See wrote:OOOOMS wrote:Dit kyk goed Johannes. Sien daar is ook microwave broode.....ek hoop nie jy het planne nie..... :roll: :roll:Johannes van die See wrote:Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.
Ek moes weet jy gaan iets se.
Wees nou ernstig, moet ek my Jurgen Swart Varkie saam vat of nie?
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Potbrood Brood bak
Okay so bak ons brood in n swart platboom pot?OOOOMS wrote:Hmmmmmm ...nee, beslis nievir die trip nie :!:Johannes van die See wrote:OOOOMS wrote:Dit kyk goed Johannes. Sien daar is ook microwave broode.....ek hoop nie jy het planne nie..... :roll: :roll:Johannes van die See wrote:Moet nie se ek het julle nog nooit iets gegee nie.
Ek moes weet jy gaan iets se.
Wees nou ernstig, moet ek my Jurgen Swart Varkie saam vat of nie?
Re: Potbrood Brood bak
Watse ons....JY.... :roll: Net in wat jou fancy tickleJohannes van die See wrote:
Okay so bak ons brood in n swart platboom pot?
Ja, ek dink swart platboom sal seker die beste werk en ook vir ander doeleindes
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Potbrood Brood bak
My varkie werk dan so lekker?
Re: Potbrood Brood bak
Reg so Johannes.....daai brood is net genoeg vir my, wat gaan jy dan eet....?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Potbrood Brood bak
Hmmm klink of julle toer baie interessante verrassings gaan oplewer.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Potbrood Brood bak
Ja ek gaan vir Mark bokkom brood voer,Bulletjie-3 wrote:Hmmm klink of julle toer baie interessante verrassings gaan oplewer.
Re: Potbrood Brood bak
Goeiste....jy is so pas gefire.....Johannes van die See wrote:Ja ek gaan vir Mark bokkom brood voer,Bulletjie-3 wrote:Hmmm klink of julle toer baie interessante verrassings gaan oplewer.
Re: Potbrood Brood bak
Hier is nog 'n idee vir jou Johannes
Potato and Cheese Bread
Your family won’t be able to resist the tempting aroma of this flavour-filled, home-baked bread.
Serves 6 | Preparation Time: 15 mins | Cooking Time: 45 mins
Ingredients
• 1 sachet Knorr Cheese & Bacon Potato Bake
• 300 ml grated Cheddar cheese
• 75 ml milk
• 300 g potatoes, peeled and grated
• 450 ml self-raising flour
• 1 egg
Instructions
1. Mix the flour and sachet contents together in a large bowl
2. Add the grated potatoes and cheese, stirring gently with a fork to coat
3. Beat the egg and milk together and add to the potato mixture
4. Mix well to form a soft dough
5. Turn the dough onto a lightly floured surface and knead gently
6. Shape into a ball and place on a greased baking tray
7. Brush with milk
8. Using a sharp knife, divide the dough on top into wedges
9. Bake at 180°C for 45–50 min until well risen and golden brown
Potato and Cheese Bread
Your family won’t be able to resist the tempting aroma of this flavour-filled, home-baked bread.
Serves 6 | Preparation Time: 15 mins | Cooking Time: 45 mins
Ingredients
• 1 sachet Knorr Cheese & Bacon Potato Bake
• 300 ml grated Cheddar cheese
• 75 ml milk
• 300 g potatoes, peeled and grated
• 450 ml self-raising flour
• 1 egg
Instructions
1. Mix the flour and sachet contents together in a large bowl
2. Add the grated potatoes and cheese, stirring gently with a fork to coat
3. Beat the egg and milk together and add to the potato mixture
4. Mix well to form a soft dough
5. Turn the dough onto a lightly floured surface and knead gently
6. Shape into a ball and place on a greased baking tray
7. Brush with milk
8. Using a sharp knife, divide the dough on top into wedges
9. Bake at 180°C for 45–50 min until well risen and golden brown
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Potbrood Brood bak
vat julle nou 'n 220v oond ook saam :roll:Bake at 180°C for 45–50 min until well risen and golden brown
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Re: Potbrood Brood bak
Julle......? Jy bedoel seker Johannes.....george wrote:vat julle nou 'n 220v oond ook saam :roll:Bake at 180°C for 45–50 min until well risen and golden brown