Modder heerlike modder
-
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
- Town: MOSSELBAAI
- Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
- Real Name: CASPER
- Location: MOSSELBAAI
Modder heerlike modder
Ek vir die eerste keer modder gekry, maar skaars ding in Oudtshoorn!
Het dit op video, moet nog dit edit en opsit.
Dit was lekker!
Het dit op video, moet nog dit edit en opsit.
Dit was lekker!
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Modder heerlike modder
Dit lyk heel lekker, jy kort nog so bietjie op daai wit spotlights bo-op die dak
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Modder heerlike modder
The Lux looks nice in that colour
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
- Town: MOSSELBAAI
- Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
- Real Name: CASPER
- Location: MOSSELBAAI
Re: Modder heerlike modder
Will keep it like that for a while, true, I missed those spots, have to go back and do a proper job!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Modder heerlike modder
Daai gat lyk soos daar agter die Army kamp, het al daar gespeel
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Modder heerlike modder
Dit is nou wat ek noem lekker speel
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Re: Modder heerlike modder
Here I was thinking you were talking of Alec.......Modder heerlike modder
Nice lics, I mean pics
- Modder
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
- Town: West Rand
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Alec
Re: Modder heerlike modder
Ek kuier mos heerlik!
Lyk of jy lekker gespeel het!
Lyk of jy lekker gespeel het!
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Modder heerlike modder
Lyk my n modder dam was iewers teen 60km/h+ gestraf
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
-
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
- Town: MOSSELBAAI
- Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
- Real Name: CASPER
- Location: MOSSELBAAI
Re: Modder heerlike modder
Die gaatjie was daar naby by toyota se 4x4 roete, jammer dit was nie dieper nie
Ja ek het hom teen spoed gevat, nie geweet hoe diep gaan wees nie
Sal gaan soek vir die gat agter die army kamp
Ja ek het hom teen spoed gevat, nie geweet hoe diep gaan wees nie
Sal gaan soek vir die gat agter die army kamp
- scout
- Low Range 4WD
- Posts: 199
- Joined: Sat Nov 05, 2011 10:45 am
- Town: White River
- Vehicle: 91 Hilux dc -pro comp , arb bb , winch , 33'' muds
- Real Name: Jonathan
Re: Modder heerlike modder
lyk lekker , sterkte met die skoonmaak.
Watter size bande het jy op jou lux , lyk baie goed.
Watter size bande het jy op jou lux , lyk baie goed.
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
-
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
- Town: MOSSELBAAI
- Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
- Real Name: CASPER
- Location: MOSSELBAAI
Re: Modder heerlike modder
33 duim Bighorn Maxxis, ry lekker.
Nie goed vir die petrol verbruik nie!!
Ek soek goedkoop stel 15" rims vir my 31duim vir padverbruik.
Nie goed vir die petrol verbruik nie!!
Ek soek goedkoop stel 15" rims vir my 31duim vir padverbruik.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Modder heerlike modder
Hiluxbakkie wrote:33 duim Bighorn Maxxis, ry lekker.
Nie goed vir die petrol verbruik nie!!Elke sport het sy beserings,Daai 33's lyk inelkgeval baie kwaai!!So wie gee om oor petrol verbuik!
Ek soek goedkoop stel 15" rims vir my 31duim vir padverbruik.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Fri Oct 02, 2009 12:06 am
- Town: MOSSELBAAI
- Vehicle: Asia Rocsta 2.2 HILUX 4Y ENGINE
- Real Name: CASPER
- Location: MOSSELBAAI
Re: Modder heerlike modder
Ek geniet my 33"
Wanneer ek kans kry om te ry dan maak ek die beste daarvan
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Modder heerlike modder
Onthou net alle 4x4 is maar nie van die ligste op brandstof nie meeste van ons koop dit as 'n speelding en nie alledaagse ryding nie so mens moet maar sama die brandstof verbruik lewe dit pla my inelkgeval niks as ek so lekker ry nie die plesier wat ek uit my bakkie kry kan nie gecompare word teenoor petrol verbruik nieHiluxbakkie wrote:
Ek geniet my 33"
Wanneer ek kans kry om te ry dan maak ek die beste daarvan