voertuig met of sonder sleepwa

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

Ek soek sommer bietjie raad by die manne of dames wat al lank kamp. Ek moet 'n besluit neem hoe om my bakkie interig vir kamp.Mens wil nie altyd 'n sleepwa sleep, maar hoe gemaak as jy twee kinders saam neem. Pak jy die matrasse in D/cab dan is die bak vol. Al wat ek ingedagte het is twee dak tente, maar dit is soms hoog vir die vroue in en uit saans. Sal raad waardeer voor ek baie kostes aangaan of is wa my oplossing tot kinders uit die huis is
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Willem01 »

Ehhe ek sit in dieselfde posisie so ek hoop jou vraag word mooi beantwoord :problem: :problem:
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by jacques kotze »

Ek het dieselfde probleem gehad as julle. Ek het n 3.0 d4d d/cab en my kinders is amper 2jaar en die ander een is 6 jaar. Ek was Desember in Namibie gewees vir 2 weke sonder n sleepwa of daktent. Ek het n opvou camping cot vir my kleinste, n baie dun dubbelbed matras wat in n daktent gebruik word vir my en vroutjie en my 6 jarige het op die agter sitplek van die d/cab geslaap. Ek het n 90l yskas,gasbottel met skottelbraai,ketel,2 opvou stoele, Howlingmoon nebula 5 - 3m x 3m nylon tent en n 1m x 1,5m opvou tafel en n 25l waterkan agter in die bakkie gehad. Ek het my eie drawer sisteem gebou wat 6 x ammo kratte kan vat. Die een krat het recovey goed in,kompressor,tyre repair kit,kinetic strap, gaslampie, en tou in gehad, die 2de krat het n eetstel in gehad wat jy by Outdoor warehouse koop klaar binne n ammokrat met 6 van als in. Die 3de krat het kombuis goed in soos sout,spices,blik oopmaker, lappe, braaitange en sulke goedjies in gehad, die 4 de krat het my klere en my een kind s'n in gehad, die 5de krat het my ander kind se klere in en die 6de krat het my vrou se klere in. Ek het panne en bakke los in die spasies in gesit, na die 2de keer wat jy als uitpak en weer inpak het jy al n plekkie gekry vir elke ding, dan is dit maklik om in en uit te pak. Ek het net besluit dat dit wat nie kan inpas nie bly by die huis. En als wat ek in gepak het, het ek gebruik, en ek het niks gekort nie. Maar die groot ding vir my was die drawer sisteem wat ek gebou het, my yskas ,5kg cadac gas bottel en my 25l waterkan het op die yskas slide als saam uit geterk. As ek nou weer paksal ek foto's neem. Maar n sleepwa sal ek nie graag wil saam sleep nie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by OOOOMS »

Different strokes for different folks.....as jy 10 ouens vra gaan jy 10 verskillende opinies kry.

Daar is kamp en daar is kamp travel!

Indien jy na 'n plek heenry en daar vir 'n week of twee staan sal 'n waantjie seker beter werk. Geen probleem en jy het dan sekerlik nie dan dak-tente nodig nie.

Ons bv. hou van 'ander plekke' sien (baie plekke) op 'n vakansie as ons toer. Ons bly nie sommer meer as 2/3 dae oppi selfde plek nie. Ek het 'n waantjie gehad.....maar die plekke wat ons heenry is dit meer 'n las as 'n bate.

Ons het toe teen die waantjie besluit en die voertuig uitgerig om als te hanteer. Ons is x2 volwasse en x2 kinders 7 en 14j) Daktent is nie noodsaaklik nie en nie almal hou daarvan nie. Dit is beslis vinnag om op te slaan en gee jou ekstra spasie agter in die bak. Matras, beddegoed, kussings bly in die tente (ons het x2 daktente)

Maar dit hang natuurlik af van wat jy wil doen soos ek hier bo genoem het?

IMO is die waantjies baie duur (veral die off-road) en jy kan maklik x10 daktente koop vir die prys van een waantjie.....

So kamp ons:
Hwanke 2011 206 (Small).JPG
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

Dankie, dit help. Dit is soos ek geredineer het ook, ons slaap nie lank op een plek en 'n wa sleep dit is net moeilik in baie situasies.

Weer eens dankie en as daar nog mannes is wat wil laat weet is jul welkom
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Fred79 »

Ek het nie kinders nie so ons dc het nog genoeg plek, maar 'n sleepwa sal ek nie sommer sleep nie. Ons het 'n 1.4 rooftop tent met 'n Annex, die annex is groot genoeg vir nog twee mense om in te slaap.

PS: die land rover is nie myne nie!!
Attachments
normal_new%2520forrest%2520003.jpg
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by george »

Hi hannes.Ja daar is maar baie opsies.
As ek jy was sal ek eers die opsies toets waar jy jou geld spandeer.Jy kan nou orals kamp waentjies huur. Huur eers een en doen 'n trippie.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

Dankie George, ek het so gedink want hul vra hier by ons N$ 500-00 p/dag vir 'n vol toegeruste kombuis wa, so dit is beter om te huur as te koop en stoor ook, my probleem is net om die wa by my te kry elke keer is 800km. Maar om dit eenkeer te doen en te toets kan mens daar naby kamp vir 'n week.
Henk Bakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Sat Nov 29, 2008 1:33 pm
Town: Benoni
Vehicle: '93Hilux DC 2.2 4x4
Real Name: Henk

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Henk Bakkie »

Dis natuurlik n baie persoonlike besluit maar ons het die sleepwa roette gegaan, baie lekker ingerig.....
en toe verkoop. Sleep is nou maar eenmaal net n beslommernis.

Ons het nou presies 5 tente, sommer Makro tipes wat wissel van n 7mang tent vir lank staan tot daai 2sek tente as net 3 van ons gaan kamp.

In Des het ons totaal onbeplan die pad gevat. Nie eers canopy opgesit nie, net n spul ammo bokse en stuk seil bo oor. Dit was so lekker datek oorweeg selfs om my canopy en laaistelsel te smous. Natuurlik is sekuriteit n oorweging...

Moet byvoeg dat ons baie basies kamp, die graaf moet Datsuns uitgrou en vanaand dien as skottelbraai;)


Darem lekker dat hierdie besluit ons grootste besluit innie lewe is, geniet;)

Henk
____________________________________________________________________________________________
“Om dood te gaan is geen kuns nie; die slegte kry dit reg. Om te lewe is ‘n kuns; die beste kry dit nie goed reg nie.” - CJ Langenhoven
Henk Bakkie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Sat Nov 29, 2008 1:33 pm
Town: Benoni
Vehicle: '93Hilux DC 2.2 4x4
Real Name: Henk

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Henk Bakkie »

Dis natuurlik n baie persoonlike besluit maar ons het die sleepwa roette gegaan, baie lekker ingerig.....
en toe verkoop. Sleep is nou maar eenmaal net n beslommernis.

Ons het nou presies 5 tente, sommer Makro tipes wat wissel van n 7mang tent vir lank staan tot daai 2sek tente as net 3 van ons gaan kamp.

In Des het ons totaal onbeplan die pad gevat. Nie eers canopy opgesit nie, net n spul ammo bokse en stuk seil bo oor. Dit was so lekker datek oorweeg selfs om my canopy en laaistelsel te smous. Natuurlik is sekuriteit n oorweging...

Moet byvoeg dat ons baie basies kamp, die graaf moet Datsuns uitgrou en vanaand dien as skottelbraai;)


Darem lekker dat hierdie besluit ons grootste besluit innie lewe is, geniet;)

Henk
____________________________________________________________________________________________
“Om dood te gaan is geen kuns nie; die slegte kry dit reg. Om te lewe is ‘n kuns; die beste kry dit nie goed reg nie.” - CJ Langenhoven
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Thunder02 »

Hi Hannes.
Camping 2.jpg
This is us fully packed for three weeks,two adults,my son 11,my angel 5,we have two Oz tents on the roof,80l in the back with the rest of the gear,we opted for 4 strechers,camping chair each,we use a ammo box each for personal gear,then another 2 for kitchen gear,vehicle gear is behind the back seat.Nice and simple,the big thing is buy wisely and small,hiking shops are a great place to do some shopping :thumbup:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by pietpetoors »

Pak jy die matrasse in D/cab dan is die bak vol.
Kry opblaasmatrasse, 2x dubbelbed matrasse gaan in een ammoboks pas plus daar is plek vir die pompie

As jy weer kamp, kyk wat vat jy saam wat jy nooi gebruik nie, heroorweeg op die volgende kamp of jy dit weer moet saamvat.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by OOOOMS »

pietpetoors wrote:
Pak jy die matrasse in D/cab dan is die bak vol.
Kry opblaasmatrasse, 2x dubbelbed matrasse gaan in een ammoboks pas plus daar is plek vir die pompie

As jy weer kamp, kyk wat vat jy saam wat jy nooi gebruik nie, heroorweeg op die volgende kamp of jy dit weer moet saamvat.
Opblaasmatrasse.....dit is soos jou x4 bande wat wag om 'n puncture te kry...net die kaans is x4 keer groter...of is dit x40...?

Slaap jy op 'n opblaasmatras..... :o:
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

Ja, OOOOMS, dit is so.Ek het daardie een ook probeer, jy pomp soms meer indie nag as wat jy slaap. Ek wil jul 'n ander storie vertel, een aand kom reen dit 100mm plus want die boer se meter het oorgeloop.Dit was net op die matras wat dit droog was, ons is later al vier op die matras dat ons so enkel hoogte in die tent dryf, so dit het sy voordeel ook.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by OOOOMS »

Hannes Meyer wrote:Ja, OOOOMS, dit is so.Ek het daardie een ook probeer, jy pomp soms meer indie nag as wat jy slaap. Ek wil jul 'n ander storie vertel, een aand kom reen dit 100mm plus want die boer se meter het oorgeloop.Dit was net op die matras wat dit droog was, ons is later al vier op die matras dat ons so enkel hoogte in die tent dryf, so dit het sy voordeel ook.
jy pomp soms meer indie nag as wat jy slaap[
Hannes...dit is 'n famielie forum..... :mocking: :tease: :mocking:

Stem, 'n nat matras, die 'spons tiepe' suig water en is beslis nie lekker om op te slaap nie, dus verkies ek om in die daktent te slaap, al moet ek x3 keer 'n nag leertjie klim, en dis veiliger :thumbup:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Thabogrobler »

OOOOMS wrote:
Hannes Meyer wrote: dus verkies ek om in die daktent te slaap, al moet ek x3 keer 'n nag leertjie klim, en dis veiliger :thumbup:
Nee Mark, jy moet 'n langer pyp kry! :yahoo:
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by OOOOMS »

Thabogrobler wrote:
OOOOMS wrote:
Hannes Meyer wrote: dus verkies ek om in die daktent te slaap, al moet ek x3 keer 'n nag leertjie klim, en dis veiliger :thumbup:
Nee Mark, jy moet 'n langer pyp kry! :yahoo:
:laugh2: :laugh2: :laugh2:
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by jacques kotze »

Dis g'n n opblaas matras nie, dis n afblaas matras. Ek het een gekoop vir my 6 jarige om op te slaap. Die eerste keer wat ek hom opgepomp het het hy een helse gat in die onderkant gehad. Van toe af slaap sy op die d/cab se agtersitplek en sy like dit kwaai :thumbup:
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Royco »

Nee man!! Julle koop die verkeerde matras!! :acute:
Attachments
RRRRrrriiiiggghhhttt one!!
RRRRrrriiiiggghhhttt one!!
RIGHT_mattress.JPG (8.75 KiB) Viewed 5524 times
Wong one!!
Wong one!!
WRONG_mattress.JPG (19.83 KiB) Viewed 5524 times
Image Image Image Image
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Traveler »

Ek het nou al trips gedoen met sleepwa, sonder sleepwa en met karaVaan.

Elke manier het sy voordele. As ek alleen is sal ek 6 maande se kit op 'n bicycle pak.

Sonder wa kan jy meer plekke bereik in beginsel. Met wa kan jy gemakliker kamp.

Ek hou van 'n daktent. Maar het niks teen 'n tent op die grond nie. Kan wel bevestig dis minder lekker wanneer mens rugslag doen in jou tent nie, en daai cheapy kettingwinkel plastic tente se vloere lek altyd.

Ons pak ons kit vir 5 dae se kamp heel gemaklik in die canopy. However dit kan beknop raak wanneer ons pak vir 14 dae en 6 grense.

Met 'n oorlaaide voertuig is hantering 'n ding om in gedagte te hou. En dan is dit ook net soveel maal pret om afgetrek te word by 'n weegbrug.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by FUDGES »

Hannes soos Mark hierbo gesê het jy gaan 10 verskillende antwoorde kry en dis maar n baie persoonlinke besluit.

So ek gaan maar net my ervaaring vertel!

Ons was verlede jaar deur die hele kalahari ons sleep n imagine comfortvan met geen probeme nie. (Behalwe die bakkie wat ons so bietjie in die steek gelaat het)

Die wa slaan letterlik binne 10min op ons bly ook net 2/3 dae op 1 plek! Al ons water, eetgery en klere en goed bly op die wa so as jy gaan wild kyk bly alles by die kamp!

Dan ek was nog nooit bang om te ry waar ek wou nie met die wa agter op nie! Eks seker bietjie van n cowboy as dit by sulke goed kom maar jy sal verbaas wees waar mens oorals kan ry met n sleepwa ons het al op snaakse plekke gery met die wa agter aan self waar ouens nie eers met net hulle bakkies wou ry nie!

Maar dis ek! So sal almal se opinies verskil!

Sterkte met jou keuses en besluit dis lekker om al die dinge te doen!!
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

Dit is interesant om by elkeen te hoor. Wat het jul bakkie gemaak ek wil dan nou ook so 'n D4D 3.0 koop die 4.0l petrol is swaar met brandstof en die 2.7 sukkel bietjie met verby steek as jy alles op het wat nog van wa sleep. Ja en van oorgewig op die bakkies ek kry reeds boodskap dat daar in suid- afrika begin hul die bakkies weeg wat bo-op die dakke gelaai is. Ek sien die nuwe D/C bakkies kan 800kg dra.
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by FUDGES »

Sideshaft links bearing gebreek en sideshaft self!

En vuil diesel ingegooi toe wou die bakkie nie verder ry nie! Dit net gedrein en nuwe filters toe is al weer ok, maar dit lyk asof ek nou weer moet injectors vervang!
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

Die dinge van Afrika wat maak dat jy nie weet met die nuwe diesel bakkies nie, maar nou raak petrol bakkies ook al minder op die pad. Hoop nie die skade op injectors is groot nie, moet nie telank wag as jy onraad merk nie, dan kan hul soms net skoon gemaak word
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by FUDGES »

Jip hy gaan vir sy 150 000km diens woensdag so dan sal ek weet wat om van daar af te doen!

Ek moet sê as ek weer n nuwe 4x4 koop sal dit n petrol wees!
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

AJ nou maak jy my besluit moeilik op 'n voertuig, want ek ry my lewe lank petrol ek was nog net ongelukkig met die ouer diesel modelle, ek praat van 1980 en so. Die V6 ek het baie rond gebel. Die mannes praat van mooi ry 7km/l dan meer as 120km/h 6km/l sleep so 5 tot 5.5km/l en straf sand ry is 3.5km/l. maar ek moet se die krag is baie net dat sy revoliesies is hoog sy maks. krag is ook hoog vir wanneer jy wil stadig ry met 'n sleepwa.
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by FUDGES »

Glo my die diesel is nie veel ligter op brandstof in dik sand nie ek 4.5km/l gekry in die dik sand en ja die low down krag van die diesel is baie lekker maar ek glo die V6 het genoeg krag vir die diepsand sleep!

Maar waar ek dink die petrol baie beter is,is sy lang pad sleep vermoe,sy relatiewe lae onderhoud en goedkoper parte en volgens my is petrol baie meer betroubaar!

En al die goed maak op vir die hoe brandstof verbruik! Al die geld wat jy gespaar het op die ligter diesel het ek netso betaal op parte om ons weer terug te kry in SA.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Traveler »

Die V6 is ligter op brandstof as die 2.7.

Ek het 'n erg modified ( engine ) 3500 V6 Isuzu gery. Oor die 200kw op die wiele. En maak nie saak waar ek gery het nie of wat ek gesleep het nie, 7km/l. Maar in sand het dit geval na 2km/l. Kan jou laat worry as jou range op 'n tenk beperk is tot 150-180km.
Image
Image

Know what you don't know.
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

Heinrich, jy gelukkig met die diesel bakkie ek weet in die begin was die injector probleen met 500pp diesel. Daar nog manne is met diesel d4d kan jul dalk net se jul is tevrede en wat is die km lesings
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by jacques kotze »

Ek het n 2.5 d4d met meer as 250 000km,s op, sover nog net 500ppm gegooi. Hy start/ry nog soos toe ek hom gekoop het. Al wat ooit fout gegaan het wat ek moes reg maak was die starter se bendix (R630) Verder loop hy soos n kerk muis met slippers. . .soder fout.
My 3.0 d4d het nou 210 000km,s op, nog geen fout ooit met hom gehad nie, as ek nou moet skat sou ek se ek het 70% van die kere 500ppm gegooi en 30% 50ppm. En hy loop ook soos n kerk muis met slippers.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Traveler »

Hannes, tevrede genoeg dat ons oorweeg om weereens 1 aan te koop.

Moet net onder geen omstandighede OOIT 'n UDF stelsel insit nie. Maak nie saak hoe oulik hulle hom verkoop nie, ek het dit al vantevore genoem, en herhaal myself. Met 'n UDF stelsel in sal jy later moet injectors vervang.

Anyhoo.......... Getting back to the topic.

Ek het nou 4 jaar sonder 'n sleepwa gegaan, en beplan om in hierdie jaar weer een aan te skaf. Ek dink dis 'n duidelike aanwysing van my voorkeur; wat ek wel sal doen is om byvoorbeeld 'n kamp iewers te maak in 'n lekker kamp terrein en dan van daar af verder te verken. Mens maak te maklik die fout om LANG afstand vakansies te doen & dan moet jy honderde kilometers per dag afle, en jy moet voet sit om die afstand te kan voltooi, dan is dit nie gemaklik om 'n sleepwa te sleep nie. Tyd en afstand is nie sleepwa se mater nie.

Maar ek sal nie die roete gaan van so swaar karavaan soos 'n Companion of Commander nie. (ek like die Companion), maar daardie goed is swaar, jy kan net sowel 'n berg agter aan jou voertuig vasmaak.

Enigste probleem wat ek het met kamp met jou voertuig is dat sodra die kamp oopgeslaan is, en sodra die daktent op is, dan is dit bietjie van 'n pyn as jy iets wil skuif, of wanneer mens dalk besluit jy wil die volgende oggend vroeg gaan diere kyk by die plaaslike watergat.
Image
Image

Know what you don't know.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Traveler »

jacques kotze wrote:Ek het n 2.5 d4d met meer as 250 000km,s op, sover nog net 500ppm gegooi. Hy start/ry nog soos toe ek hom gekoop het. Al wat ooit fout gegaan het wat ek moes reg maak was die starter se bendix (R630) Verder loop hy soos n kerk muis met slippers. . .soder fout.
Ek moet ook starter vervang, en oorweeg om sommer in die proses alternator ook te ruil met nuwe een.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by FUDGES »

Ons het darem redelik hilux V6es gesien en petrol landcruisers van hulle het gesleep en van hulle nie.

In die kalahari het jy 1000km range nodig. Ekt nou nie gevra hoeveel petrol hulle saamry nie!
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by FUDGES »

Traveler wrote:Hannes, tevrede genoeg dat ons oorweeg om weereens 1 aan te koop.

Moet net onder geen omstandighede OOIT 'n UDF stelsel insit nie. Maak nie saak hoe oulik hulle hom verkoop nie, ek het dit al vantevore genoem, en herhaal myself. Met 'n UDF stelsel in sal jy later moet injectors vervang.

.
Jammer ek wil gou off topic gaan

H watse filter sal jy voorstel?? Ekt die udf in is so ver heel gelukkig met hom? So ver ek weet filtreer hy die kleinste particals uit op die mark?
Wat is fout met hom?
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Traveler »

Ek gaan nou direk wees, probeer nie naaf wees nie. :mrgreen: Hierdie is vrae wat neerkom op alle aftermarket enjin goed.

AJ, hy filtreer nie die kleinste in die mark nie (dit het ek ook al meer as 1 maal genoem). Donaldson, en ons eie Volvo Construction Filters filtreer harde en sagte partilels van 1mikron. Selfs Racor het 1mikron rated filters in hulle reeks. Dis nie eens nuwe tegnologie met kunsmatige filter medium nie.

Hoe kan jy gelukkig wees met hom; lyk hy net mooi, of gee hy jou 'n valse sin van sekuriteit??
Kan jy fisies sien wat in jou enjin gebeur??
Het jy al ooit 'n diesel sample laat neem aan die enjin kant van die filter??
Het jy al ooit 'n olie sample laat neem en laat toets??

Los 'n stuk toiletpapier oornag in 'n bakkie water, en kyk hoe lyk dit in die oggend. Dis dieselfde beginsel met die UDF (en ek belowe jou hulle sal stry oor dit). Jy het 'n filter down line nodig net om al die filter medium van hulle produk uit die diesel te neem. As iemand my vandag 'n UDF as 'n geskenk gee sal ek hom nie eens op Junkmail verkoop nie; ek sal te skuldig voel om iemand anders skade te maak.

Weereens, dis nie 'n poging om naaf te wees nie. Ek werk elke dag van my lewe met parte en diesel; ek weet wat ek al telke male gesien het.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by GI Jane »

In a perfect world one should have 2 offroad vehicles one for towing and one fully kitted for overlanding.... We tow a trailer. The convenience of having a separate living facility and not having to break up camp to take a drive somewhere for the day is great.. we normally aim to stay at a place for about 3 nights, even though our setup is very quick, roof top tent, and trailer has everything packed ready to use.. We can also obviously carry additional stuff because of the convenience of packing space. It also mean that when I do 4x4 trails my vehicle does not have a lot of additonal, heavy, unwanted equipment on it.. But I know that there are places that are inaccessible with a trailer and so I suppose it depends on were you intend going. So far have been able to tow the trailer to the places I have wanted to go to, but obviously at additional petrol costs and at a slower pace... always a tough decision, with a young family packing space is good, but the alternate is truly getting back to basics and doing without some of the non-necessities.
Image
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by FUDGES »

Traveler wrote:Ek gaan nou direk wees, probeer nie naaf wees nie. :mrgreen: Hierdie is vrae wat neerkom op alle aftermarket enjin goed.

AJ, hy filtreer nie die kleinste in die mark nie (dit het ek ook al meer as 1 maal genoem). Donaldson, en ons eie Volvo Construction Filters filtreer harde en sagte partilels van 1mikron. Selfs Racor het 1mikron rated filters in hulle reeks. Dis nie eens nuwe tegnologie met kunsmatige filter medium nie.

Hoe kan jy gelukkig wees met hom; lyk hy net mooi, of gee hy jou 'n valse sin van sekuriteit??
Kan jy fisies sien wat in jou enjin gebeur??
Het jy al ooit 'n diesel sample laat neem aan die enjin kant van die filter??
Het jy al ooit 'n olie sample laat neem en laat toets??

Los 'n stuk toiletpapier oornag in 'n bakkie water, en kyk hoe lyk dit in die oggend. Dis dieselfde beginsel met die UDF (en ek belowe jou hulle sal stry oor dit). Jy het 'n filter down line nodig net om al die filter medium van hulle produk uit die diesel te neem. As iemand my vandag 'n UDF as 'n geskenk gee sal ek hom nie eens op Junkmail verkoop nie; ek sal te skuldig voel om iemand anders skade te maak.

Weereens, dis nie 'n poging om naaf te wees nie. Ek werk elke dag van my lewe met parte en diesel; ek weet wat ek al telke male gesien het.

Ok good dit maak sin! :thumbup:

Nou waar kan n mens die donaldson filter kry? Sal hy in my udf casing pas?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by OOOOMS »

FUDGES wrote:
Traveler wrote:Ek gaan nou direk wees, probeer nie naaf wees nie. :mrgreen: Hierdie is vrae wat neerkom op alle aftermarket enjin goed.

AJ, hy filtreer nie die kleinste in die mark nie (dit het ek ook al meer as 1 maal genoem). Donaldson, en ons eie Volvo Construction Filters filtreer harde en sagte partilels van 1mikron. Selfs Racor het 1mikron rated filters in hulle reeks. Dis nie eens nuwe tegnologie met kunsmatige filter medium nie.

Hoe kan jy gelukkig wees met hom; lyk hy net mooi, of gee hy jou 'n valse sin van sekuriteit??
Kan jy fisies sien wat in jou enjin gebeur??
Het jy al ooit 'n diesel sample laat neem aan die enjin kant van die filter??
Het jy al ooit 'n olie sample laat neem en laat toets??

Los 'n stuk toiletpapier oornag in 'n bakkie water, en kyk hoe lyk dit in die oggend. Dis dieselfde beginsel met die UDF (en ek belowe jou hulle sal stry oor dit). Jy het 'n filter down line nodig net om al die filter medium van hulle produk uit die diesel te neem. As iemand my vandag 'n UDF as 'n geskenk gee sal ek hom nie eens op Junkmail verkoop nie; ek sal te skuldig voel om iemand anders skade te maak.

Weereens, dis nie 'n poging om naaf te wees nie. Ek werk elke dag van my lewe met parte en diesel; ek weet wat ek al telke male gesien het.

Ok good dit maak sin! :thumbup:

Nou waar kan n mens die donaldson filter kry? Sal hy in my udf casing pas?
Nee hy sal nie pas nie.

Hier is die links:
viewtopic.php?f=145&t=17569&hilit=donaldson" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=145&t=22723&hilit=donaldson" onclick="window.open(this.href);return false;
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Hannes Meyer »

Ja, ek glo die filter is 'n goeie oplossing, gee meer gemoeds rus
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: voertuig met of sonder sleepwa

Post by Traveler »

GI Jane wrote:In a perfect world one should have 2 offroad vehicles one for towing and one fully kitted for overlanding.... We tow a trailer. The convenience of having a separate living facility and not having to break up camp to take a drive somewhere for the day is great.. we normally aim to stay at a place for about 3 nights, even though our setup is very quick, roof top tent, and trailer has everything packed ready to use.. We can also obviously carry additional stuff because of the convenience of packing space. It also mean that when I do 4x4 trails my vehicle does not have a lot of additonal, heavy, unwanted equipment on it.. But I know that there are places that are inaccessible with a trailer and so I suppose it depends on were you intend going. So far have been able to tow the trailer to the places I have wanted to go to, but obviously at additional petrol costs and at a slower pace... always a tough decision, with a young family packing space is good, but the alternate is truly getting back to basics and doing without some of the non-necessities.
I agree, it is all about what you'd like to achieve/see/experience while on holiday.

And as Niel mentioned earlier, have a look at stuff you can purchase in a hiking store. Going that route you can easily let each family member get away with less than 5kg of items. Then add the food you you can get away with surprisingly little.
Image
Image

Know what you don't know.
Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”